Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Welkom Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Pierre G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Definitiewe lekker verblyf. Baie lekker gemaklik, veilig, goed uiteengesit vir 'n gesin, met veilige parkering, naby meeste winkels wat jy mag nodig kry. Sal weer van julle dienste gebruikmaak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Comfortable, relaxed and safe. I stayed at Alte Welkom Guesthouse for two nights while on business. I was comfortable and felt at home. All amenities were exactly as described. It's also within walking distance of shops and restaurants, which is a big plus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vriendelikke ontvangs en hulpvaardig, krag voorsien vir kampyskas. Baie lekker. Stil area en alles is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corli
Alte Welkom Guesthouse
Goeiedag Jan, ons wardeer u terugvoering opreg. Baie dankie Carol

Ricardo F
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Lekker gebly. Baie netjies en skoon met veilige parkeering. Naby eetplekke en hoofstraat. Baie praktiese verblyf. Maak net seker jy kry nie die eenheid met die bad nie. Die bad is te klein vir groot mense en sou voorstel dat julle die bad uithaal en vervang met 'n stort in die toekoms. Anders as dit, baie mooi netjies en skoon en die gasheer is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neels D
1 nag
4.0
Apr 2024

Hartlik verwelkom. Netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corli
Alte Welkom Guesthouse
Baie dankie vir u positiewe terugvoering op Alte Welkom Gastehuis.

Elize R
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Veilige area. Netjies en gerieflik. Baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monja R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Oornagslaapplek. Alhoewel die kamer baie klein was, was dit lekker cosy en daar was voorsiening gemaak vir loadshedding, wat dit absoluut die moeite werd gemaak het. Baie vriendelike diens, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik geslaap. Kamer was baie skoon en het als wat jy nodig het. Veilige parkering vir jou voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtig. Skoon. Veilig. Pragtige plek met vriendlike diens. Skoon. Netjies en veilig. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corli
Alte Welkom Guesthouse
Goeie middag Chantelle Baie dankie vir u goeie terugvoering op ons akkommodasie. Ons wardeer dit opreg. Vriendelike groete Carol

Anne J
1 nag
5.0
Mrt 2023

Is altyd lekker om daar oor te bly. Einaars so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corli
Alte Welkom Guesthouse
Ag Anne, dis so aangenaam om jou altyd daar te he. Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Geseende week vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Corli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa11ed6effcc6f07059ba675169215eae72de8366970bd2ab0c20a61c348e78d4863e0928bc2592ba2c6d7d04789d261669aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 36 Rudolph Street Wilkoppies 2175 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84452 26.67282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang