Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Welkom Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Corli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 39 resensies vir Alte Welkom Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pierre G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Definitiewe lekker verblyf.

Baie lekker gemaklik, veilig, goed uiteengesit vir 'n gesin, met veilige parkering, naby meeste winkels wat jy mag nodig kry. Sal weer van julle dienste gebruikmaak. Baie dankie.

Lizl G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl G

Comfortable, relaxed and safe.

I stayed at Alte Welkom Guesthouse for two nights while on business. I was comfortable and felt at home. All amenities were exactly as described. It's also within walking distance of shops and restaurants, which is a big plus!

Jan P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Vriendelikke ontvangs en hulpvaardig, krag voorsien vir kampyskas.

Baie lekker. Stil area en alles is netjies.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Jan, ons wardeer u terugvoering opreg.
Baie dankie
Carol

Alte Welkom Guesthouse
Ricardo F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo F

Lekker gebly.

Baie netjies en skoon met veilige parkeering. Naby eetplekke en hoofstraat. Baie praktiese verblyf. Maak net seker jy kry nie die eenheid met die bad nie. Die bad is te klein vir groot mense en sou voorstel dat julle die bad uithaal en vervang met 'n stort in die toekoms. Anders as dit, baie mooi netjies en skoon en die gasheer is baie vriendelik.

Neels D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels D

Hartlik verwelkom.

Netjies en gerieflik.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering op Alte Welkom Gastehuis.

Alte Welkom Guesthouse
Elize R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Veilige area. Netjies en gerieflik.

Baie lekker plekkie.

Monja R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R

Oornagslaapplek.

Alhoewel die kamer baie klein was, was dit lekker cosy en daar was voorsiening gemaak vir loadshedding, wat dit absoluut die moeite werd gemaak het. Baie vriendelike diens, baie dankie!

Marlene P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Heerlik geslaap.

Kamer was baie skoon en het als wat jy nodig het. Veilige parkering vir jou voertuig.

Petrus D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D

Pragtig. Skoon. Veilig.

Pragtige plek met vriendlike diens. Skoon. Netjies en veilig. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Chantelle

Baie dankie vir u goeie terugvoering op ons akkommodasie.

Ons wardeer dit opreg.

Vriendelike groete

Carol

Alte Welkom Guesthouse
Anne J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne J

Is altyd lekker om daar oor te bly.

Einaars so vriendelik en behulpsaam.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Ag Anne, dis so aangenaam om jou altyd daar te he.
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Geseende week vir julle.

Alte Welkom Guesthouse
Annezelle H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annezelle H

Uiters netjies en gemaklik.

Netjiese, gerieflike eenheid met 24/7 krag tydens loadshedding. Sal verseker weer besoek!

Helena H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena H

Lekker, knus en veilig.

Oulike plekkie. Badkamer is effens klein, maar mens kan darem bad of stort. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lilly H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly H

Ons was by die Melkfees & het gereël dat ons vroeër kan inboek & Carol het dit verskriklik maklik gemaak vir ons!

Ons was by die Melkfees gewees & het gereël dat ons vroeër inboek. Carol het vir my gehelp sonder enige probleme. Sy was so behulpsaam & verskriklik vriendelik.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Dankie Lilly vir jou goeie terugvoer.
Dit was aangenaam om julle deel van ons gastehuis te gehad het.
Vriendelike groete
Carol

Alte Welkom Guesthouse
Anien G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anien G

Lekker.

Kon enige tyd in en uit op my eie tyd.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anien vir jou goeie terugvoer.
Mag julle geseend wees.
Vriendelike groete
Carol

Alte Welkom Guesthouse
Susan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M

Was aangenaam.

Het meestal net daar geslaap, maar dit was rustig.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Susan. Ons waardeer dit.

Alte Welkom Guesthouse
Dalene M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene M

Skoon en netjies.

Badkamer verskriklik klein en daar was geen handewasseep of seep in die stort nie! Ook nie 'n badkamermat nie en ons moes die vadoek gebruik daarvoor.

Shawn B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn B

Baie naby alles. Netjies en skoon en vriendelike ontvangs.

Alte Welkom is naby groot winkelsentrums geleë, maar tog ver genoeg om 'n baie rustige en stil atmosfeer te bied. Sal dit definitief aanbeveel.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Was 'n plesier om julle by Alte Welkom te akkommodeer. Blessings, Carol

Alte Welkom Guesthouse
Shawn B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn B

Baie naby aan alles geleë. Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs.

Alte Welkom is naby groot winkelsentrums geleë, maar tog ver genoeg om 'n baie rustige en stil atmosfeer te bied. Sal dit definitief aanbeveel.

Pieter J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Lekker.

Sal beslis weer daar gaan oornag as ek in daardie omgewing is, baie dankie, julle diens was puik.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Marne,

Vreeslik dankie, ons wardeer julle goeie terugvoer.

Vriendelike groete,
Carol

Alte Welkom Guesthouse
Reuben B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben B

Baie goeie waarde en netjies.

Verblyf bied baie goeie waarde en was baie netjies. Perfek as jy net wil oorslaap.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Reuben,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons wardeer opreg en hou daarvan om by ons gaste te hoor indien daar iets is waarmee ons kan opgradeer.
Vriendelike groete,
Alte Welkom Gastehuis

Alte Welkom Guesthouse
Theo B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo B

Al te lekker.

Baie netjies! Sal beslis weer daar oorslaap.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Theo,

Baie dankie, ons wardeer dit opreg. Julle is baie welkom hier by ons.

Alte Welkom Guesthouse
Nesta W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nesta W

Baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly.

Baie welkom gevoel, goed ontvang en die plek was baie netjies. Is presies soos op webwerf.

Nic V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nic V

Kamer was baie netjies en skoon. Geen braai of kosmaakgeriewe nie.

Alles was goed, skoon en netjies. Bietjie moeilik gewees omdat daar nie braai of kosmaak geriewe is nie. So mens moet of wegneem etes koop of klaar gemaakte kos saambring.

Marinda J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Ons het heerlik oorgebly en sal beslis weer daar oorbly.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Vreeslik dankie Marinda,
Ons waardeer die terugvoering uit ons harte uit.

Alte Welkom Guesthouse
Annatjie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Alles wat ons nodig gehad het.

Ons het net een nag oorgebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Alles mooi skoon en netjies. Baie dankie, ons sal verseker weer kom kuier.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Annatjie, baie dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd lekker om te weet ons gaste het hul verblyf geniet! Ons sien daarna uit om jul weer by ons te verwelkom!

Alte Welkom Guesthouse
Reynard T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reynard T

Gemaklike verblyf vir een aand. Dankie.

Gemaklike verblyf vir een aand - sal aanbeveel.

Bea N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea N

Dit was baie gerieflik en privaat gewees. Ons is gasvry ontvang.

Ons was 1 groot familie wat daar ingeboek het. Dus was dit baie lekker om so saam te kon kuier en ook baie privaat.

Susan M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Die plek was lieflik skoon.

Dit was rustig sonder lawaai en ons sal dit aanbeveel by enige iemand.

Sarida J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarida J

Baie beïndruk met Alte Welkom. Gerieflik, skoon en netjies.

Gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld. Sal verseker weer hier kom bly!

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Hi Sadrida,
Vreeslik dankie op al jou goeie terug voer, ons wardeer dit opreg.

Mooi daggie.

Alte Welkom Guesthouse
Willie F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Was net vir een aand in Klerksdorp.

Alte Lekker Gastehuis se diens was met een woord fantasties. Die eenheid was netjies en baie skoon. Dit was 'n plesier om daar oor te bly, sal dit sterk aanbeveel. Baie dankie vir die aand daar.

Deidre M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre M

Sal weer hier tuisgaan!

Goeie oornagverblyf. Veilig en netjies!

Daleen R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R

Baie dankie!

Veral vir die ekstra myl wat julle geloop het om selfs te help om ons karsleutel uit die kar te kry toe ons dit daar toegesluit het!

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Daleen,

Vreeslik dankie vir jou positiewe terugvoer op Alte Welkom Gastehuis, ons waardeer dit opreg. Negatiewe terugvoer is goed want dan kan ons sien waar ons moet verbeter, maar positiewe terugvoer soos joune spoor ons aan om ons standaard te behou om nie ons gaste teleur te stel nie.

Alte Welkom Guesthouse
Melanie V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V

Lekker en pragtig!

Ons was nie lank daar nie, maar dit was 'n skoon netjiese plek.

Tersia V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia V

Baie lekker en baie skoon!

Ek het baie lekker gebly. Sou net graag die eienares ook te siene wou kry.

Pieter D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Baie tevrede!

Sien asb. die sterre.

Alte Welkom Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Pieter,

Vreeslik dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Alte Welkom Guesthouse
Sonja P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja P

Skoon, netjies en gepas vir wat nodig was.

Ek het tuis en welkom gevoel. Die kamer is bietjie beknop, maar vir wat ek dit nodig gehad het, was dit heeltemal goed genoeg.

Annette K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annette K

Sal dit nie aanbeveel nie.

Sien asb. die sterre.

Adel V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Nog nooit is ons so bederf deur enige gastehuis nie!

Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid en voortreflike diens. Ons sal Alte Welkom Gastehuis aanbeveel vir enige iemand!

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa11ed6effcc6f07059ba675169215eae72de8366970bd2ab0c20a61c348e78d4863e0928bc2592ba2c6d7d04789d261669aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 36 Rudolph Street Wilkoppies 2175 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84452 26.67282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang