Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alte Welkom Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
  • Vanaf R750 R675 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alte Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp wat slaapplek aan 16 gaste bied. Verblyf by Alte Welkom-gastehuis is ideaal vir besigheidsmense of hospitaalbesoekers wat 'n meer persoonlike, huislike en rustige atmosfeer soek.

Daar is 8 kamers met en suite-badkamers. Die kamers het elkeen 'n dakwaaier en paneelverwarmers. Elke kamer het ook 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met 6 kanale. As 'n gas 'n ander kanaal wil kyk, kan dit met die bestuurder gereël word. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar en linne word vervang.

Veilige gasteparkeerplek is beskikbaar. Gaste ontvang hul eie hekafstandbeheer saam met die kamersleutel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Pierre G
Gesin met tieners
5.0
Definitiewe lekker verblyf. Baie lekker gemaklik, veilig, goed uiteengesit vir 'n gesin, met veilige parkering, naby meeste winkels wat jy mag nodig k...
Sien meer
Aug 2024
Lizl G
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, relaxed and safe. I stayed at Alte Welkom Guesthouse for two nights while on business. I was comfortable and felt at home....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Jan P
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelikke ontvangs en hulpvaardig, krag voorsien vir kampyskas. Baie lekker. Stil area en alles is netjies.
Nov 2023
Elize R
5.0
Veilige area. Netjies en gerieflik. Baie lekker plekkie.
Okt 2023
Monja R
Gesin met tieners
5.0
Oornagslaapplek. Alhoewel die kamer baie klein was, was dit lekker cosy en daar was voorsiening gemaak vir loadshedding, wat dit absoluut die moeite w...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Corli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
  • Gaste dink Alte Welkom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudolfstraat 36, Wilkoppies, Klerksdorp, 2175, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa11ed6effcc6f07059ba675169215eae72de8366970bd2ab0c20a61c348e78d4863e0928bc2592ba2c6d7d04789d261669aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 36 Rudolph Street Wilkoppies 2175 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84452 26.67282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang