Altelekker
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
ZELDA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Opsomming van Resensie
Andries V - Aug 2024
Algehele gradering
Een aand oornag, baie vriendelik ontvang en kamer pragtig skoon en netjies!
Altelekker se terugvoer
Baie dankie, Andries. Sal lekker wees as julle weer kom kuier. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Altelekker groete,
Zelda
Johan K - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike rusplek na 'n lang reis.
Altelekker se terugvoer
Vreeslik baie dankie Johan. Was so lekker om julle by ons te ontvang. Ons maak gou weer so. Voorspoed en seën. Zelda.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lobelia-laan 3, Kanonkop, Middelburg, 1055, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang