Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altelekker by die See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 114 resensies vir Altelekker by die See
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nadine S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Netjiese blyplek, veilig mooi omgewing.

Baie lekker gebly, sal aanbeveel.

Sharon J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

We had a wonderful stay and would go back.

We had a lovely stay and had the most friendly hosts. The place is beautiful and we loved the colourful decor. We felt very safe (coming from the NW) and our vehicle and trailer were safely kept behind locked gates. The flatlet is spacious for a family and the view is beautiful! We would recommend this place to anyone looking for a holiday place in Danabaai. We will definitely go back.

Steven T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven T

Rus in vrede vir die siel.

Privaat, netjies, veilig.

Nora O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nora O

Werklik heerlike en rustige kuier.

Sal beslis Altelekker by die see aanbeveel. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan. Die area is stil en baie veilig. Oom en die tannie is baie gaaf en vriendelik.

Andre B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Great.

Dki - julle het 'n baie lekker rustige verblyfplek - waarde vir geld en sal definitief weer kom kuier.

Suenell Carmelita Lee -ann R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenell Carmelita Lee -ann R

Amazingly beautiful and quiet.

It was a lovely experience. We stayed in the upper deck.

Jan Christaan Ellis E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Christaan Ellis E

Asemrowende see-uitsig. Uitmuntende waarde vir jou geld.

Absoluut fantasties. Was die beste plek waar ons ooit oorgeslaap het.

Altelekker by die See se terugvoer

Baie dankie vir julle verslag. Altelekker by die see, is bly julle het dit geniet. Kom asb. weer.

Altelekker by die See
Catherine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M

Uitstekende, gerieflike verblyf in 'n stil omgewing met uitsig oor die see.

Vriendelike gashere. Het alles mooi verduidelik en die woonstel met ons deurgegaan. Baie netjies, skoon en 'n volledige kombuis. Alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie is daar. Beurtkragtye word daagliks aan ons deurgegee. Stil en rustige omgewing. Baie dankie vir die lekker verblyf. Ui.

Conradt E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conradt E

Baie lekker gekuier.

Die naam is in die kolom omdat dit Altelekker by die See was.

Jenny R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny R

Everything was perfect.

Highly recommended. The accommodation was spacious, well-equipped, and had a beautiful view.

Annelize P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P

Heerlike, gasvrye verblyf gewees.

Ons gashere is vreindelike huis-mense wat ons baie tuis laat voel het. Pragtige plek met skoon en stylvolle fasiliteite.

Sakkie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Baie lekker gebly, dis skoon en rustig daar. Eienaar baie gaaf en huis baie mooi met uitsig, sal weer gaan.

Mooi en rustig. Baie gawe eienaar, die natuur mooi met bokkies wat daar rondloop, so rustig.

Hein B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Jou huis weg van die huis.

Abrie het ons baie vriendelik ontvang. Hy het als aan ons verduidelik en wat 'n aangename mens. Die plek is baie netjies en goed geleë. Rustige omgewing. Perfek vir kinders, en sal dit beslis aanbeveel. Als is naby - winkels en die see. Waarde vir geld.

Andre S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Uitstekende verblyf!

Ons het baie lekker gekuier. Die eienaar (Abrie) is baie vriendlik en het ons met ope arms verwelkom. Die plekkie is baie netjies, skoon en mooi versier met 'n balkon wat uitkyk oor die see/baai. Ons sal beslis weer kom kuier.

Gail S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S

Abrie place is absolutely stunning.

On arrival we were met with friendlyness and kindness by the owner, his place is absolutely beautiful, clean and spacious with a awesome view of the sea we will definitely visit his place again. Johan and Gail.

Ricardo W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo W

Had a blast. Met new friends.

Very pleasant house to stay at. Danabaai is a fantastic place as it's central to the whole Mosselbaai area. Will definitely go back.

Rose T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose T

Excellent and very comfortable.

Excellent experience and very comfortable and a wonderful experience.

Cindy L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Ons het dit baie geniet.

Alles was netjies en skoon. Ons het alles gehad wat ons benodig. Sal definitief aanbeveel.

Annette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Baie lekker gekuier.

Baie lekker en gerieflike huis. Was vriendelik ontvang en alles is gewys in huis. Het daagliks beurtkrag tye ontvang. Alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie is daar. Baie dankie. Baie stil en rustige omgewing.

Elmien P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P

Besoek aan Danabaai. Kort reis deur Suidkaap en terug huistoe.

Vriendelike gasheer. Netjiese kombuis, badkamer, slaapkamer en braaigeriewe.

Chris D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Wonderlike 7 dae!

Van ons aankoms tot ons vertrek was Abrie 'n absolute bekwame en bedagsame gasheer. Die woonstel bevat alles wat jy mag nodig kry en die pragtige, stil en rustige omgewing was net wat ons nodig gehad het vir 'n week van rus en ontspanning. Ons sal beslis weer van die fasiliteite wil gebruikmaak in die toekoms. Die WIFI is egter soms bietjie wispelturig en dek nie die hele perseel nie. ('n Klein gasbraaier op die boonste dek kan dalk ook welkom en uniek wees om die mooi uitsig ten volle te kan benut tydens 'n mooi sonsondergang) Maar bowenals - Abrie, doen so voort. Jy het 'n juweel van 'n plekkie!

Rensche V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche V

Netjies skoon, waarde vir geld.

Dit is die perfekte plek vir 'n wegbreek uit die besige stadslewe. Rustig, stil, mooi uitsig oor die see.

Desmond B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond B

Ons was baie goed ontvang deur Abrie wat vir seker gemaak het ons is gemaklik.

Het ons verblyf baie geniet en die woonstel het beslis aan ons vereistes voldoen. Ons sal baie beslis weer kom kuier. Sal enige ander persoon aanraai om daar tuis te gaan.

George A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George A

Baie netjies en skoon.

See-uitsig is baie mooi.

Lorinda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B

Wat 'n heerlike ontvangs en wegbreek.

Abrie, jy mag maar. Ons het baie lekker gekuier. Ten spyte van baie beurtkrag het ons regtig die wegbreek geniet. Daar is genoeg voorsiening gemaak met LED-ligte verskaf deur Abrie. Ons beveel beslis vir Altelekker by die See aan. Die eenheid is baie skoon en baie netjies. Die uitsig is asemrowend. Danabaai is 'n pragtige plek met sy mak wilde bokkies wat tussen die huise rondloop.

Andre O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Baie rustig.

Volledige plek met als wat jy kan benodig. Baie aangename mense. Baie rustig met 'n baie mooi uitsig.

Lizan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan V

Sal Altelekker enige tyd aanbeveel.

Ons was baie vriendelik deur die gasheer ontvang. Die eenheid is baie gerieflik, keurig versier en beskik oor alles wat nodig is om gerieflik te kuier. Daar is 'n pragtige see-uitsig en is in 'n stil en veilige omgewing geleë. 'n Kuier by Altelekker by die See is definitief alte lekker.

Clevoreen W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clevoreen W

Al my verwagtinge is oortref, baie dankie.

Ons was goed ontvang met ons aankoms. Netheid is uitstekend. Ideale, stil wegbreek van almal en die lawaai. Hoef nie rond te geval het vir enige benodighede nie. Sal enige iemand aanraai om daar vakansie te gaan hou. Baie dankie vir alles, Al te lekker by die see. Ons sien julle definitief weer in die toekoms.

Letitia D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D

Baie lekker gebly!

Was lekker om elke dag koffie te drink op balkon met mooiste uitsig! Kon rus, want dis stil en huisie het alles wat mens nodig het. Sal nie weer op ander plek bly as ons daardie rigting gaan nie. Altelekker by die See is 'n lekker plek!

Callie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V

Ongelooflike waarde vir geld. Slaap 4 mense met gemak.

Vriendelike gasheer, Abrie.

Erika F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Baie lekker gekuier!

Ons het baie lekker gekuier. Oom Abrie is 'n wonderlike gasheer. Alles was mooi, netjies en skoon. Die kinders kon lekker op die balkon speel waar dit veilig is. Baie dankie vir die lekker kuier. Dis die tweede keer wat ons daar was.

Wendy S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Baie lekker gebly en eienaar baie gasvry.

Rustig, veilige, skoon plek. Pragtige uitsig oor die see.

Emmerencia C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerencia C

Absoluut fantasties.

Definitief lekker verblyf. Baie rustig, veilig, mens voel tuis soos by jou eie huis. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel.

Chantil V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantil V

Net wat ons nodig gehad het. Rustig.

Skoon netjies privaat. Sal weer daar gaan bly.

Ernest N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest N

Pragtige blyplek met lieflike uitsig!

Die woonstel is ideaal vir 6 mense. Daar is 'n goeie see-uitsig en die eenheid is met goeie smaak en kundigheid ingerig en versier. Daar is ook veilige parkering wat gemaklik twee voertuie en 'n waentjie kan akkommodeer. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Lisa M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Baie lekker!

Ons het vreeslik lekker gebly, en die uitsig was ongelooflik. Sal vir seker weer kom.

Ashley R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley R

It was a very pleasant stay, everything needed was on hand.

The owner is very nice a warm welcome and we were informed of our surroundings, where is the closest shops and how to get to the beach.

Caren V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren V

Vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly in die ruim en baie netjiese eenheid. Abrie is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is ook in 'n stil omgewing geleë.

Keenan Jason A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan Jason A

Als was perfek.

Ons het die plek baie geniet, daar is en was geen klagtes oor die plek waar oma gebly het nie. Als was perfek. Ons het onder mekaar gesels en gesê dat ons eendag weer sal bespreek. Tydens die kuier het baie mense (ons familie en vriende) gesê dat die plek nice lyk en hulle wil toe meer uitvind oor die plek. Die plek was baie mooi.

Andrew P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P

Gasvryheid 100%. Vriendelike plek om stoom af te blaas.

Wonderlike eienaars. Plek is netjies en goed ingerig. Privaatheid en sekuriteit tops. Sal weer gaan kuier.

Bev B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bev B

Perfect location and accommodation.

Needed a place to stay that was central to a trail run series we were doing. This was perfect. Nice hot showers, comfortable beds, perfect amount of room for the 5 of us.

Joseph T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph T

Wonderlik

Die plek het alles wat jy nodig. Eienaar is baie vriendelik en die see-uitsig is asemrowend. Baie dankie

Piet H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet H

Baie vriendelike ontvangs, pragtige netjiese plek.

Kan beslis aanbeveel. Pragtige beskutte braai-area.

Barend J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J

Lekker rustige kuier.

Ons kom weer terug in 2021. Dis die perfekte plek vir 'n familievakansie.

Johannes S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Fantasties.

Wonderlike en skoon plek by die see en Abrie het ons met oop hande ontvang. Plek was 'n fees om in te bly.

Prieur L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prieur L

Fantastiese waarde.

Hierdie was soos ons eie huisie by die see. Die woonstel sit agter die eienaars se huis, maar die see is sigbaar van die een dek af. Die plek is óf nuut geverf of net supernetjies onderhou. Baie ruim met meer as genoeg slaap-, kuier- en eetplek. Ons sal vir seker weer by Altelekker wil kom woon. Dankie, julle!

Cora L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L

Ona het dit baie geniet.

Abrie het ons gou laat welkom en veilig voel. Ons was later as beplan en Abrie het 'n eetplek gebel en ons bestelling geplaas om te verseker dat ons voor toemaaktyd geholpe raak.

Isaac H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac H

Gesellig met 'n rustige see-atmosfeer.

Dit is vir 'n gesin of paar.

Dalene D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Heerlik stil en rustig, naby die see. Privaatheid word gerespekteer. Abrie vriendelik en hulpvaardig.

Dit was alte lekker by AlteLekker by die See, soos terapie vir gees, siel en liggaam. Sou vir 'n jaar inboek as dit moontlik was. Die woonstel is ruim en ingerig met alles wat nodig is. Braaiplek, kuierdek met mooi uitsig oor die see, en as dit jou beskore is ook geseënd met 'n pragtige reenboog. Baie dankie Abrie, sal definitief weer daar kom kuier.

Lenda V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenda V

Baie gerieflik, netjies en rustig.

Ons gesin het heerlik gebraai, gekuier en see toe gegaan. Sal enige tyd weer by Altelekker by die See bly, want dit was al te lekker.

Julius L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julius L

Very pleasant and lovely location. Second time we have stayed there and recommend it.

Was a rushed business trip and we did not spend much time at Altelekker by die See - basically overnight but very comfortable accommodation.

Adriaan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Baie lekker gewees, sal beslis weer daar bly!

Sien sterre.

Lezanne B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B

Fantasties.

Met aankoms was die gasheer baie vriendelik en alles was mooi verduidelik. Die huis was so mooi en netjies, skoon! Ek kan dit aan enige een beveel. Baie dankie Abrie vir die puik diens.

Danica V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V

Fantastiese blyplek, wens ons kon langer kuier!

Ons gesin van vier het elke oomblik van die naweek by Altelekker by die see geniet. Abrie is 'n uitstekende gasheer wat moeite gedoen het om te verseker dat ons lekker kuier. Die huis was baie netjies, skoon en volledig toegerus met als (en nog meer) wat by jou eie huis is. Sal beslis weer wil kom kuier!

Hendrina E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina E

Asemrowend en hoogs aanbeveelbaar.

Ons was hartlik ontvang en Abrie het ons baie welkom laat voel, amper soos oud vriende wat mekaar weer sien na 'n lang tyd apart. Die plekkie is heerlik en pragtig en vir seker elke sent werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik.

Ilsa L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Absoluut amazing.

Gasvryheid was puik. Tuine is ongelooflik. Plek binne was baie ruim, netjies en skoon. Uitsig oor die see! Opvallend was die skoon netjiese omgewing. Dit was 'n ongelooflike paar dae.

Cisca P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca P

'n Baie gemaklike en goed toegeruste vakansiewoonstel met 'n wonderlike see-uitsig.

Ons kan net nie uitgepraat raak oor die gasvryheid wat ons ontvang het van die eienaars nie. Die eerste ding wat jou opval as jy instap is hoe skoon die plek is, wat vir ons as 'n groep belangrik was. Altelekker by die see het al die geriewe gehad wat ons kon benodig en die uitsig is fantasties. Al probleem wat ons gehad het was dat ons vir 'n te kort tyd geboek het, maar volgende keer weet ons van beter! Ons sien nou al uit na die volgende kuier!

Nick B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B

Verblyf en gasvryheid ongelooflik goed.

Definitief die moeite werd.

Erika F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Rustig by die see!

Ek en my man het lekker gekuier. Die plekkie is naby die see en redelik naby besienswaardighede. Abrie is 'n baie goeie gasheer. Hy is vriendelik, gasvry en het ons dadelik tuis laat voel.

Franklin S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin S

Asemrowend, dankie.

Verblyf baie netjies met 'n pragtige uitsig oor baai.

Adél A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél A

Fantasties.

Dit was nou regtig lekker verblyf. Abrie is die perfekte gasheer en ons het baie lekker gebly. Dis die perfekte langtermyn akkommodasie, fantastiese uitsig met privaatheid. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Salomie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomie V

Very well presented clean and friendly service.

I will recommend this holiday destination to anyone who is looking for a nice place to stay in Mosselbaai

Dalena V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena V

Pragtige huis in Danabaai vir gesin met als wat jy nodig het.

Ons het baie lekker ontspan by Altelekker by die See. Heerlik stil, veilig, netjies en toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Ons kon sien dat die huis met sorg voorberei word vir die gaste. Vriendelik en behulpsame gasheer. Beveel die vakansiehuis aan vir enige iemand wat in daardie area wil gaan ontspan.

Joshua H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua H

Baie lekker houthuisie.

Ek wens ons kon langer bly. Die huisie is baie netjies skoon, en goed ingerig met al die nodige toerusting. Abrie was ontsettend vriendelik en behulpsaam. Hy het tyd afgeknyp van sy eie vakansie om ons te kom verwelkom. Sal beslis weer terug wees by Altelekker by die See, en sal dit definitief aanbeveel.

Albertus L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L

Safe and quite place to rest.

Accommodation was comfortable.

Nolene Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene Z

Waarde vir geld.

Geen klagtes, was perfek.

Patrick B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick B

Dit was goed die eienaars vriendelik behulpsaam sal dit aanbeveel vir gaste.

Ontvangs was goed, die eerste aand baie koud.

Izel R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izel R

Dit was baie ruim en baie netjies.

Ons het die verblyf baie geniet. Dit bevat alles wat jy benodig om jou reis meer genot vol te maak. Die prys is baie billik teenoor die gerief wat jy kry.

Antionette G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette G

Asemrowend.

Baie lekker gebly en baie netjies.

Lorretta M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorretta M

Asemrowend!

Eienaar baie gasvryheid. Privaatheid word respekteer en die uitsig is die prys werd, plek netjies en veiligheid is tops.

Marietjie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Baie netjiese verblyf en vriendelike ontvangs.

Dit is 'n baie netjiese plek en ons het 'n vriendelike, huislike ontvangs gehad. Kan die verblyf aanbeveel.

Corne B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Die woonstel is mooi ingerig. Het ontsettend baie lekker gebly.

Ons is aangenaam verras deur die mooi omgewing en vriendelike eienaar wat ons met aankoms gegroet het. (Het nou sy naam vergeet). Hy het ons alles vertel van Mosselbaai se omgewing en watter plekke ons kan besoek ens. Ons het lekker gebly en heerlik ontspan met die see-uitsig vanuit die woonstel. Ons gaan definitief weer kom kuier en ek sal ander mense ook aanbeveel om te bespreek.

Janie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie K

Fantasties.

Dit was heerlik en die mense is vriendelik en warm.

Andre K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Totally worth it!

The owner is very friendly. View from balcony is amazing. The place is big and everything basic you need is there and you are private. Will definitely recommend it and stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Definitief die moeite werd!

Die eienaar is baie vriendelik. Pragtige uitsig van die balkon af. Die plek is groot en het al die basiese goed wat jy nodig het en dit is privaat. Ons sal dit definitief aanbeveel en weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Belinda N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N

Wow, awesome plek.

Dis een van daai "moet nie vir die ander vertel van die ongelooflike mooi/lekker plek nie" plekke. Ons is baie hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons gasheer het ook vir ons baie inligting gegee van plekke om te besoek. Die plek is skoon en netjies met als wat jy benodig om lekker te kuier. Ons het heerlik op die stoep gekuier en die ongelooflike sonsondergange bewonder. Ons sal beslis weer gaan.

Shaun P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P

Lekker.

Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Vriendelike eienaars. Baie dankie vir alles.

Ronel W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Tien uit tien.

Pragtige blyplek met n pragtige uitsig oor die see. Alles wat jy nodig het is daar. Dit 'n regte wegbreek en jy voel asof jy met vakansie is. Baie dankie aan die eienaars, sal dit definitief weer besoek.

Geraldine B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine B

Die rustige atmosfeer het 'n besonderse uitwerking op mens se gemoedstoestand.

Abrie, die eienaar, was baie vriendelik en het moeite gedoen om ons te verwelkom en tuis te laat voel. Die woonstel is baie netjies met alles wat mens nodig het. Nie te ver van winkels af nie. Die kombuis is volledig toegerus met meer as waarmee mens by ander plekke toegerus word, eintlik die hele woonstel, mens voel tuis. 'n Jammerte dis reeds bespreek vir Paasfees en Kersfees vir die volgende 2 jaar. Ons sal baie beslis weer van Altelekker by die See gebruik maak.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gavin F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F

Fantastiese wegbreek in 'n pragtige dorp

Ons het die naweek terdeë geniet. Plekkie was met als en meer ingerig. Het so tuis en ontspanne gevoel. Die stilte in die nag was so kalmerend met geen geluide van voertuie in die agtergrond nie. Die balkon met die uitsig op die see was so pragtig. Mens het veilig gevoel met baie privaatheid. Twee badkamers is tops. Ons was so spyt ons kon nie langer bly nie, maar volgende keer bly ons verseker langer. Sal enige tyd die afstand ry Mosselbaai toe vir Altelekker by die See. Het dit aan almal wat wou hoor aanbeveel. Ons kom verseker binnekort weer.

Jaqie H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqie H

Baie skoon en netjies! Pragtige uitsig en beslis 'n lieflike plek!

Beslis alte lekker @ Altelekker by die See!

Hoërskool Lydenburg Y - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoërskool Lydenburg Y

Netjies, skoon met 'n uitstekende ligging!

Ons het heerlik gebly. Die braaigeriewe is goed beskut teen die wind. Slaapgeriewe is koel en skep 'n rustige atmosfeer! Leefarea is ruim. Baie mooi uitsig vanaf die hoofslaapkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alles en selfs nog meer as mens benodig! Ons sal beslis weer van Altelekker gebruik maak.

Charmaine M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Amazing!

Vriendelik ontvang, dadelik tuis gevoel. Beautiful views! Awesome plek om te bly vir vakansie. Kan nie wag om weer te gaan!

Neil M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M

Dit was die rustigste naweek ooit en die plek was net reg vir ons behoeftes.

Ons was privaat en het die rustigheid met uitkyk oor see geniet. Ons sal enige tyd weer wil gaan.

Hannes L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Ons gaan beslis weer!

Hierdie is regtig die beste plek van ons vakansie waar ons gebly het. Dis wel nie op die strand nie, maar beslis die geld en moeite werd. Die plek binne was silwerskoon, als netjies! Buite is mooi tuin by die buite braai. Die diens was goed, ons is glad nie gesteur nie, en is ook dadelik gehelp as ons iets gekort het. Altelekker by die See sal ek vir vriende, familie en enige persoon aanbeveel!

Carina V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina V

Was net 'n awesome plek om te bly, sal vir seker weer daar gaan bly, so lekker rustig en die uitsig is net amazing.

Was so lekker en ons was so warm ontvang, kon nie vir lekkerder verblyf gevra het nie.

Corna C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna C

Fantasiese uitsig en oom Abrie is baie vriendelik, sal definitief weer gaan!

Het heerlik gebly en ge-buff. Sien hulle binnekort.

Gerald K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald K

Altelekker by die See is die beste akkommodasie wat ons by die see gehad het.

Baie dankie aan Abrie en sy eggenoot vir 'n genotvolle 3 dae wat ons by Altelekker by die See kon wees. Dit is een van die beste selfsorg-akkommoddasies in die Mosselbaai-omgewing. Die woonstel is netjies, ruim en baie goed ingerig. Sal dit aanbeveel en sal vir seker weer gaan vir 'n wegbreek.

Tania C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Baie goed toe gerus en pragtige see-uitsig. Oom Abrie was baie behulpsaam en gasvry. Sal verseker weer daar bespreek.

Oom Abrie was baie behulpsaam en gasvry. Sal verseker weer daar bespreek

Liezel V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Netjies, goed toegerus. Vriendelike gasheer.

Sien sterre.

Erika V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Rustig en baie goed ingerig.

Vriendelike ontvangs. Mooie uitsig en sentraal genoeg. Sal beslis weer daar bly.

Cindy H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy H

Goeie waarde vir geld.

Abrie, die eienaar, is baie vriendelik en gaan uit sy pad om jou welkom te laat voel. Die woonstel is baie netjies met alles wat jy nodig het. Weg van die besige Mosselbaai-sentrum, maar nog naby genoeg om by alles uit te kom. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak wanneer ons in die area is.

Johan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Pragtige plek.

Fantastiese vakansiehuis. Ons was vriendelik verwelkom.

Nosiphiwo M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosiphiwo M

Good place to be.

It was a great experience to be there and lovely place to be with family and friends.

Jolande N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande N

Uitstekende verblyf.

Dis 'n pragtige groot leefhuis, jou tuiste weg van jou huis. Baie aangename en hulpvaardige gasheer. Sal beslis weer daar bly. Baie netjiese plek.

Pierre C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Absoluut fantasties.

Dit was die beste vakansie ooit wat ek en my vrou ervaar het. Die verblyf was fantasties met 'n asemrowende see-uitsig. Ek sal Altelekker by die See aan al my vriende en familie aanbeveel. Ons sien julle weer volgende jaar vir 'n uitmuntende vakansie. Baie dankie aan Oom Abrie vir die gasvryheid.

Albertus L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L

Aangenaam.

Eienaar is gasvry. Akkommodasie is baie netjies. Doen so voort.

Carla T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla T

Stunning plek met moeite gedecorate.

Baie rustig en relaxing.

Larry H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry H

Sal definitief vriende ens. daarvan vertel en aanbeveel om by "Lekker by die See" te bly. Gasheer baie vriendelik.

Plek is uitstekend. Lekker see-uitsig. Puik toestand. Eienaar is baie huistrots en vriendelik. Foto's kan nie moontlik wys hoe mooi die plek is nie. Moet kuier en self sien.

Lenie N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie N

Dit was heerlik!

Ek sal dit by enigiemand aanbeveel.

Hercules F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules F

Dit was een van die beste plekke waar ons nog gebly het.

Die tyd was net te kort om by alles wat Mosselbaai aanbied, uit te kom, maar ons het die Buffalo Rally geniet, asook al die lekker eetplekke wat ons besoek het.

Elaine B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Heerlik.

Oom Abrie was ten alle tye vriendelik en behulpsaam en het alles gedoen om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Danabaai is sentraal geleë en naby aan soveel ander pragtige dorpies en dinge om te doen. Almal wat ons teëgekom het was uiters vriendelik en behulpsaam! Ek sal enigeen aanraai om gerus daar te gaan uitspan.

Hanna V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V

Onverbeterlik,

'n Tuiste weg van die huis!

Annetjie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V

Fantasmagories!

Fantasties met die beste gasheer en mooiste plekkie. Sal definitief terug gaan. Ek wil Abri ook bedank vir sy stylvolle plekkie en vir die aangename tydjie wat ons in sy plekkie kon waardeer.

William P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William P

Uitstekend.

Ek sal die plek vir enige aan bevel. Ek sal weer teruggaan.

Veronica S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica S

Alhoewel ons net daar geslaap het, was dit 'n aangename ervaring. Alles was in plek en baie netjies gewees.

Ons het laat namiddag by Altelekker aangekom en is soggens vroeg weer uit, maar ons het die rustige omgewing baie geniet en saans heerlik op die balkon gesit en na die see geluister. Die plek was baie netjies, alles mooi skoon. Vriendelike diens en ek kan dit beslis aanbeveel.

Gert H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Die eienaar, Abrie van Aarde, het ons verblyf so aangenaam as moontlik gemaak, sonder inmenging het hy ons welkom en rustig laat voel. Ons is daar weg as vriende en sal weer 'n vakansie daar geniet. Dit is beslis waarde vir geld, mag hy van krag tot krag gaan.

Martien S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martien S

Geweldig fijn. Vriendelijke eigenaar die veel service geeft.

Het was bijzonder fijn om hier te logeren. Mooi uitzicht en ook makkelijk te bereiken. Hebben leuke uitstapjes gemaakt naar de omgeving van Mosselbaai.

Brian J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J

Verseker sal ek weer by Altelekker by die see gaan bly.

Die ontvangs met aankoms was awesome. Die eienaar is vriendelik en bedagsaam. Die blyplek is uitstekend en die uitsig oor die see is asemrowend. Ons is bly ons het Altelekker gekies. Ons kom weer.

Altelekker by die See se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir die besoek aan ons, ons sien daarna uit om julle en jul vriende te ontvang.

Groete,
Abrie

Altelekker by die See
Lionel Q - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel Q

Excellent place to stay for a holiday.

Very neat. Heartily welcomed by owner. Will recommend anyone to stay there.

Tarina S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina S

Baie rustige omgewing. Stilte en kalmte, veilige omgewing en mooi see-uitsig van die balkon af.

'n Mens word warm ontvang deur die eienaar wat baie gasvry is. Baie stil en rustige omgewing, goeie uitsig vanaf albei die balkonne! Alte lekker by die see! Sien my beslis weer, veral oor die rustigheid wat om jou heers.

Bets V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets V

Dit was baie lekker!

Ek sal dit by almal aanbeveel en self weer hier bly!

Irma T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma T

Baie aangename ondervinding, sal weer daar tuisgaan. Kan dit by enige iemand aanbeveel.

Uiters goed toegeruste vakansiehuis, baie netjies en skoon. Gasheer is bedagsaam en vriendelik. Sal definitief weer daar wil tuisgaan met my hele gesin. Kan dit by almal aanbeveel.

Altelekker by die See se terugvoer

Goeie dag,

Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te ontvang. Bring volgende keer jul vriende saam!

Groete,
Altelekker by die See

Altelekker by die See
Barry E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry E

Rustige, ontspanne, skoon en veilige sentraal geleë naweek.

Hierdie akkommodasie is hoogs aan te bevele. Waarde vir geld, skoon, vriendelike gasheer, sentraal geleë en veilig, met 'n uitsig oor die see. Baie dankie LekkeSlaap en Altelekker by die See!

Altelekker by die See se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang. Besoek ons enige tyd weer.

Altelekker by die See
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferox-straat 102, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjYTc0NzgzLTc3MWMtNDJmZC1iYmM5LTE4MTAwYzI4Y2JiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 114 5 1 5 102 A. Ferox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198369 22.039918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang