Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altelekker by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nadine S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netjiese blyplek, veilig mooi omgewing. Baie lekker gebly, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We had a wonderful stay and would go back. We had a lovely stay and had the most friendly hosts. The place is beautiful and we loved the colourful decor. We felt very safe (coming from the NW) and our vehicle and trailer were safely kept behind locked gates. The flatlet is spacious for a family and the view is beautiful! We would recommend this place to anyone looking for a holiday place in Danabaai. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus in vrede vir die siel. Privaat, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nora O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Werklik heerlike en rustige kuier. Sal beslis Altelekker by die see aanbeveel. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan. Die area is stil en baie veilig. Oom en die tannie is baie gaaf en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great. Dki - julle het 'n baie lekker rustige verblyfplek - waarde vir geld en sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suenell Carmelita Lee -ann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazingly beautiful and quiet. It was a lovely experience. We stayed in the upper deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Christaan Ellis E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Asemrowende see-uitsig. Uitmuntende waarde vir jou geld. Absoluut fantasties. Was die beste plek waar ons ooit oorgeslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abrie
Altelekker by die See
Baie dankie vir julle verslag. Altelekker by die see, is bly julle het dit geniet. Kom asb. weer.

Catherine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Uitstekende, gerieflike verblyf in 'n stil omgewing met uitsig oor die see. Vriendelike gashere. Het alles mooi verduidelik en die woonstel met ons deurgegaan. Baie netjies, skoon en 'n volledige kombuis. Alles wat nodig is vir 'n heerlike vakansie is daar. Beurtkragtye word daagliks aan ons deurgegee. Stil en rustige omgewing. Baie dankie vir die lekker verblyf. Ui.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conradt E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie lekker gekuier. Die naam is in die kolom omdat dit Altelekker by die See was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Everything was perfect. Highly recommended. The accommodation was spacious, well-equipped, and had a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferox-straat 102, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjYTc0NzgzLTc3MWMtNDJmZC1iYmM5LTE4MTAwYzI4Y2JiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 114 5 1 5 102 A. Ferox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198369 22.039918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang