Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altelekker by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Enjoyable indeed! We thoroughly enjoyed our stay in a superb environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Veilig. Vriendelik. Abri is so vriendelik. Net wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderlike diens, skoon netjiese plek. Baie lekker gebly. Wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Netjiese blyplek, veilig mooi omgewing. Baie lekker gebly, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We had a wonderful stay and would go back. We had a lovely stay and had the most friendly hosts. The place is beautiful and we loved the colourful decor. We felt very safe (coming from the NW) and our vehicle and trailer were safely kept behind locked gates. The flatlet is spacious for a family and the view is beautiful! We would recommend this place to anyone looking for a holiday place in Danabaai. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus in vrede vir die siel. Privaat, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nora O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Werklik heerlike en rustige kuier. Sal beslis Altelekker by die see aanbeveel. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan. Die area is stil en baie veilig. Oom en die tannie is baie gaaf en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Great. Dki - julle het 'n baie lekker rustige verblyfplek - waarde vir geld en sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suenell Carmelita Lee -ann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazingly beautiful and quiet. It was a lovely experience. We stayed in the upper deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Christaan Ellis E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Asemrowende see-uitsig. Uitmuntende waarde vir jou geld. Absoluut fantasties. Was die beste plek waar ons ooit oorgeslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Abrie
Altelekker by die See
Baie dankie vir julle verslag. Altelekker by die see, is bly julle het dit geniet. Kom asb. weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferox-straat 102, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjYTc0NzgzLTc3MWMtNDJmZC1iYmM5LTE4MTAwYzI4Y2JiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 118 5 1 5 102 A. Ferox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198369 22.039918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang