Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altelekker Houthuis

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Noelle V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Ontspan met mooi see-uirsig. Waarde vir geld. Ongelooflike uitsig. Braaiplek vir reëndae met see-uitsig. Kinders lekker fietsgery en hul net oggend gesien en weer as aandete bedien. Ons almal beveel hierdie lekker leefhuis aan en hoop om weer daar te kan tuisgaan en ons kon lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MONA
Altelekker Houthuis
HI Noelle, ek is so bly jul het dit geniet! Mooi jaar vir julle. Groete Mona

Anina B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Mooi see-uitsig, lekker verblyf vir 'n gesin. Beslis waarde vir geld, ons het lekker gebly al is die eenheid klein. Jongensfontein is 'n heerlike plek as jy lief is vir stap. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Rustig, stunning en uitstekend. Kon nie vir beter vra nie. Dit was rêrig 'n ongelooflik daar hulle gaan ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Wat 'n pragtige plek om sommer gou weer te kom kuier! Baie dankie. Dit was nou regtig 'n aangename verrassing om by hierdie baie gerieflik geleë met asemrowende uitsig huis te kon bly. Sal vir seker weer van julle gebruik maak en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2020

Pragtige plek. Ons sien julle definitief weer! Wat 'n lekker huis en die uitsig is so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2020

Baie lekker gebly, wens net die weer wou saamspeel !! Baie gerieflike verblyf, veral in die somer as dit warmer is. Pragtige uitsig oor die see uit die hele huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

MONA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 252

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 35, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMTlmNmQ3LTI5NTEtNDZmMC1iZTI2LTE0ZTYzODIyYzdjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 37 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.423312602605 21.343734562397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang