Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altelekker Houthuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

MONA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 252

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Altelekker Houthuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Noelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelle V

Ontspan met mooi see-uirsig.

Waarde vir geld. Ongelooflike uitsig. Braaiplek vir reëndae met see-uitsig. Kinders lekker fietsgery en hul net oggend gesien en weer as aandete bedien. Ons almal beveel hierdie lekker leefhuis aan en hoop om weer daar te kan tuisgaan en ons kon lekker rus.

Altelekker Houthuis se terugvoer

HI Noelle, ek is so bly jul het dit geniet! Mooi jaar vir julle. Groete Mona

Altelekker Houthuis
Anina B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

Mooi see-uitsig, lekker verblyf vir 'n gesin.

Beslis waarde vir geld, ons het lekker gebly al is die eenheid klein. Jongensfontein is 'n heerlike plek as jy lief is vir stap. Veilig.

Janine O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O

Rustig, stunning en uitstekend. Kon nie vir beter vra nie.

Dit was rêrig 'n ongelooflik daar hulle gaan ons definitief weer sien.

Priscilla B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Wat 'n pragtige plek om sommer gou weer te kom kuier!

Baie dankie. Dit was nou regtig 'n aangename verrassing om by hierdie baie gerieflik geleë met asemrowende uitsig huis te kon bly. Sal vir seker weer van julle gebruik maak en aanbeveel!

Nancy R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy R

Pragtige plek.

Ons sien julle definitief weer! Wat 'n lekker huis en die uitsig is so mooi.

Anton M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton M

Baie lekker gebly, wens net die weer wou saamspeel !!

Baie gerieflike verblyf, veral in die somer as dit warmer is. Pragtige uitsig oor die see uit die hele huis.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voëlkliplaan 35, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMTlmNmQ3LTI5NTEtNDZmMC1iZTI2LTE0ZTYzODIyYzdjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 37 Voëlklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.423312602605 21.343734562397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang