Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AlteMooi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Jeandre N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Asemrowend. Baie gerieflik en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Baie geniet. Sal dit vir seker aanbeveel. Baie mooi en netjiese huis met alle geriewe wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Goeie plek vir gesinstyd. Heerlik toegerus. Al probleem was braaiplek wat ontsettend baie rook in huis. Aandag aan die trek van die skoorsteen sal 'n groot verskil maak!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicomie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Rustig, samesyn. Ons het heerlik gerus en gekuier. Die binnebraai maak dit perfek vir die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2023

AlteMooi is uitgelê vir 'n groter groep mense wat saam kuier maar die kombuisware akkommodeer die die groter groep nie, en definitief nie kleiner kinders nie. Breekware maak slegs voorsiening vir 8 mense, geen plastiekhouers vir die bêre van kos nie, geen slaaihouers nie. Slegs 1 swart sak vir vullis. Geen skoonmaakmiddels vir die badkamer nie. Braai was voorheen nie skoongemaak nie en ons 4 dae daar het die braaireuk in die huis bly hang.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Gerieflik met mooi uitsig. Alles in die huis is goeie kwaliteit en baie netjies. Alles wat jy mag nodig hê, is daar. Die estate is veilig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johma-lean R
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Lekker. Alles was baie duidelik. Ek het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nabeal S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Anthea of Breedezicht Estate is a super star. She was so welcoming. Made sure that we enjoyed our stay. Most importantly my family arrived and left happy. The web page, you are number 1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Lekker huis met die perfekte uitleg vir 'n groep mense. Mooi uitsig oor die lagoon en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Relaxing. Convenient and nice Breede River view. The house is beautiful. Equipped with the best appliances and very neat and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiklippiesstraat, Breedezicht Estate, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8c7f94b405ef671f10b452501565786710ac026922f0f7beef50d70ec7cc7f733303f43d1badaf84499027c3c3545384aa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 Rooiklippies Street Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395883174419 20.822589596017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang