Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altemooi

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Altemooi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melt H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt H

Sal beslis teruggaan en beveel dit beslis aan.

Die verblyf was perfek en die gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die prys is perfek en die verblyf is naby alle nodige winkels en vermaak.

Coen B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen B

Die woonstel bied alles wat 'n besoeker nodig het en meer.

Luukse woonstel. Uitstekende ligging. Baie netjies. Uitstekend toegerus. Uitstekende diens deur eienaar. DSTV en WiFi baie gerieflik. Baie veilig. Baie lekker gebly.

Altemooi se terugvoer

Dankie Coen, dit was 'n voorreg om jou by ons te hê as gas.
Tot weersiens
Groete
Susann en Leon

Altemooi
Deniska B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deniska B

Ontspanning saam vriende.

Vriendelike verwelkoming. Plekkie is nuut, so alles is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het onder 1 dak. Beddens slaap baie lekker. Dit was 'n perfekte wegbreek vir ons!

Tessa N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa N

Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Sal weer van dit gebruik maak.

Angename verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasheer en gasvrou. Sal beslis weer terugkeer.

Altemooi se terugvoer

Lieflike familie. Sal hulle aanbeveel en alles was skoon en netjies gelaat.

Altemooi
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spioenkopweg 17, Hartenbos, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad1230b4b98d1a28d320f9767d1e1e4279a66c323663e592d02073fd015e5a14b3ec0363fd1057bd606b73885755c4c66a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 17 Spioenkopweg Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.130982986558 22.11149443068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang