Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altemooi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spioenkopweg 17, Hartenbos, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Altemooi is 'n bekoorlike woonstel wat selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand af in Hartenbos bied. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende, asook sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, eksklusiewe DStv en gemaklike rusbanke.

Die woonstel het braaigeriewe, gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hilda C
5.0
Lekker plek as jy net wil ontspan van als. Baie lekker gebly en gasvry ontvang. Lekker rustige area van Hartenbos. Sal dit beslis aanbeveel.
Sep 2024
Melt H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis teruggaan en beveel dit beslis aan. Die verblyf was perfek en die gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die prys is perfek en die ve...
Sien meer
Aug 2024
Coen B
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel bied alles wat 'n besoeker nodig het en meer. Luukse woonstel. Uitstekende ligging. Baie netjies. Uitstekend toegerus. Uitstekende diens ...
Sien meer
Jul 2024
Deniska B
Saam met vriende
5.0
Ontspanning saam vriende. Vriendelike verwelkoming. Plekkie is nuut, so alles is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het onder 1 dak. Beddens slaap b...
Sien meer
Feb 2024
Tessa N
Gesin met klein kinders
4.8
Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Sal weer van dit gebruik maak. Angename verblyf met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasheer en gasv...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Spioenkopweg 17, Hartenbos, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altemooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spioenkopweg 17, Hartenbos, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad1230b4b98d1a28d320f9767d1e1e4279a66c323663e592d02073fd015e5a14b3ec0363fd1057bd606b73885755c4c66a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 17 Spioenkopweg Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.130982986558 22.11149443068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang