Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altenburgh Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Robert K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Located close to town, great views, great host. Great communication, friendly host, clean facilities which are well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Altenburgh Accommodation
Thank you, Robert. It was lovely hosting you.

Terence T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Top-klas, alles Is perfek!! Enige tyd weer, beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Altenburgh Accommodation
Julle was puik gaste en plesier om julle te akkommodeer. Geniet julle vakansie verder.

Nico E
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2022

Cheryl is baie aangenaam en baie behulpsaam. Sy is vriendelik en jy kan sien sy sal uit haar pad gaan om jou tyd daar so aangenaam moontlik te maak. Die enigste ding wat bietjie lastig was, is 'n kuierplek wat reg langsaan geleë is. Verder sal ek Altenburgh vir enige persoon aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Altenburgh Accommodation
Baie, baie dankie Nico. Waardeer jou terugvoering. Dit was ons voorreg om jou te akkommodeer en hoop jy sal weer in die toekoms van ons verblyf gebruik kan maak.

Freda G
1 nag Gesin met tieners
3.6
Des 2022

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs gehad, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Adele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie netjies, ruim en gemaklik. Pragtige en ruim verblyf. Sonder moeite! Baie goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Altenburgh Accommodation
Baie baie dankie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Casper V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Great stay. Good accommodation with lovely view from the veranda and a great hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cheryl
Altenburgh Accommodation
Casper, thank you so much. We loved having you and your partner as our guests. We surely hope to see you again soon. God bless.

Judy R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2020

Netjies, skoon en personeel is baie bedagsaam! Ligging is baie goed en sal vir seker weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Cheryl
Altenburgh Accommodation
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was net 'n voorreg om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Ricky L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2017

Aangename verblyf met vriendelike gasdame. Sentraal geleë in Somerset-Oos, netjies, veilig met redelike waarde vir geld. Ideale oornagverblyf plek vir die reis tussen Wes -en Oos-Kaap. Kan sonder twyfel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cheryl
Altenburgh Accommodation
Dankie vir die verwysing. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Leon G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2014

Goed ontvang en akkommodeer. Sien die sterre hieronder.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d65b0e0c1cc94c1da1577ed8fe92dd5f72dc601f49ba21bac2919162031986ae4e2832c5cf083b798b8993fb0e91218c36a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 16 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.718451870441 25.588297768887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang