Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altenburgh Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Altenburgh Accommodation bied oornag-, korttermyn-of langtermynverblyf in Somerset-Oos (KwaNojoli). Dit bied die ideale plek vir gaste wat dit wil gebruik as 'n tuiste of 'n kantoor in die Karoo. Dit skuil in die skadu van die berg in 'n lowerryke tuin met 'n ingang in Francisstraat en sowat 200 m van die sakekern, restaurante en supermarkte af. Dit is ideaal vir sakereisigers wat die omgewing wil verken.

Elke moderne eenheid het lugversorging, privaat ingange en 'n kombuis of kombuisie waar gaste teen 'n ekstra koste ontbyt kan voorberei. Daar is dubbel- of koningingrootte-beddens afhangend van die eenheid.

Elke eenheid het gratis vesel-WiFi, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel en 'n wasgoeddiens in.

Gaste kan deur die historiese deel van die dorp gaan stap. Daar is ook fietsry- en drafroetes. Hier kan gaste waarlik die stadige pas van die bekoorlike Karoo-leefstyl geniet.

Dié bestemming bied panoramiese berg-uitsigte, 'n tuin, 'n uitsig oor 'n binnehof en moderne geriewe, en dien as 'n goeie vertrekpunt om die verskeie doendinge in die area te geniet. Gaste kan die Old Parsonage Museum se eeueoue begraafplaas of die Walter Battiss-kunsgalery besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink Altenburgh Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d65b0e0c1cc94c1da1577ed8fe92dd5f72dc601f49ba21bac2919162031986ae4e2832c5cf083b798b8993fb0e91218c36a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 16 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.718451870441 25.588297768887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang