Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alto Log Cabin

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 14 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 650 R1 320 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Alto Log Cabin is op 'n proteaplaas op die dolomietriffe van die Kromdraai-area in die Wieg van die Mensdom geleë.

Hierdie bekoorlike houthut beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens, asook 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Daar is ook 'n goed toegeruste kombuis met tweeplaatstoof met mini-oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en eetarea. Van die leefarea af lei 'n houtdek met 'n gasbraai en 'n buitestoepstel, almal spog met asemrowende uitsigte oor die Wieg- en Magaliesberge.

Vir natuurliefhebbers is daar ook die geleentheid vir perdry en stap- of bergfietsroetes. In die aand se gaste kan heerlik sterrekyk en as hulle gelukkig is om 'n leeu te hoor brul. Alto Log Cabin is naby besienswaardighede soos die Rhino and Lion Natuurreservaat, Maropeng, Sterkfontein-grotte en meer.

Neem asseblief kennis dat die 2-spoor 7 km grondpad die meeste geskik is vir voertuie met 'n hoër grondvryhoogte.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Switsers

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leandi L
5.0
Onvergeetlike wegbreek. My vriendin het 'n onvergeetlike naweek weg van die gejaagdheid van die alledaagse lewe geniet. Dankie vir alles.
Apr 2024
Gerda V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit was baie rustig en 'n gesellige plek.
Apr 2024
Shirley S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Beautiful place with an amazing view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Liezel V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige verblyf. Sal weer oorslaap. Rustig en naby meeste plekke waar ons moes wees.
Mrt 2023
Moeketsi M
4.8
Great break away. Really enjoyed being able to unplug and reset at this place. It really offered me exactly what I needed, which was to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 141

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Alto Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolomite-weg 11, Kromdraai, Muldersdrift, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjKRYtVNPUAYheLeT2Nx9whlrxa5FQuf2J3Ns0Z6XX14EXycLbx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag, vir 4 mense 55 5 1 5 11 Dolomite Road Kromdraai 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.956442 27.760601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang