Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altona Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Jacques B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam. Baie aangename ondervinding naby aan alles. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderlike gasvryheid, netjiese en skoon geriewe. Ons is baie vriendelik en professioneel ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Hy en sy personeel het uit hul pad gegaan om aan enige van ons versoeke te voldoen. Ons sal beslis Altona Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motato L
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Good. Safe place to stay, welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Gemaklik en tuissaam. Voel soos jou eie huis, gemaklik, skoon en vriendelike personeel. 'n Moet vir elke reisiger, enkel of nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine
Altona Lodge
Many thanks for your review.

Ilse K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Fantasties! Ongelooflike keuse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2020

Aangenaam en gerieflik. Vriendelike diens. Peter was baie behulpsaam en het ons welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Baie lekker gewees, mooi ligging. Pragtige deel van die Kaap - lekker naby alles. Lekker bly plek, baie vriendelik en behulpsame eienaar, sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erik B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Baie mooi, skoon, netjiese akkommodasie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
1 nag
5.0
Sep 2019

Dit was uit die boonste rakke! Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Dit was een van die beste akkommodasie wat ek al beleef het. Die ontbyt was smaaklik en die verskeidenheid was ongelooflik. Baie dankie vir hierdie onvergeetlike tydjie wat ek by jul kon geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Beste ervaring nog. Die slagspreuk by ontvangs lui: Arrive as guests and leave as friends. Dit is absoluut van toepassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Croxteth-weg 19, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA618b7f45e762ec7a3b9c9207014333a53eaecb5838738a738f1001086bdecce657a3e5d275319a10875f97001cd1e6289df1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 19 Croxteth Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909201745576 18.40513586998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang