Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altona Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 89 resensies vir Altona Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jacques B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Baie aangenaam.

Baie aangename ondervinding naby aan alles. Skoon en netjies.

Denise V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Wonderlike gasvryheid, netjiese en skoon geriewe.

Ons is baie vriendelik en professioneel ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Hy en sy personeel het uit hul pad gegaan om aan enige van ons versoeke te voldoen. Ons sal beslis Altona Lodge aanbeveel.

Motato L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motato L

Good.

Safe place to stay, welcoming.

Elize C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Gemaklik en tuissaam.

Voel soos jou eie huis, gemaklik, skoon en vriendelike personeel. 'n Moet vir elke reisiger, enkel of nie.

Altona Lodge se terugvoer

Many thanks for your review.

Altona Lodge
Ilse K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K

Fantasties!

Ongelooflike keuse!

Michelle R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Pleasant and comfortable.

Friendly service. Peter was very helpful and made us feel welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam en gerieflik.

Vriendelike diens. Peter was baie behulpsaam en het ons welkom laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stefan W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan W

Baie lekker gewees, mooi ligging.

Pragtige deel van die Kaap - lekker naby alles. Lekker bly plek, baie vriendelik en behulpsame eienaar, sal weer soontoe gaan.

Erik B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik B

Baie mooi, skoon, netjiese akkommodasie.

Sien sterre.

Petrus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Dit was uit die boonste rakke!

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Dit was een van die beste akkommodasie wat ek al beleef het. Die ontbyt was smaaklik en die verskeidenheid was ongelooflik. Baie dankie vir hierdie onvergeetlike tydjie wat ek by jul kon geniet het.

Paul D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Beste ervaring nog.

Die slagspreuk by ontvangs lui: Arrive as guests and leave as friends. Dit is absoluut van toepassing.

Cornelius R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius R

Heerlike stil omgewing waar ons kon ontspan en gasvryheid ervaar.

Goed geleë in stil omgewing naby die waterfront en nuwe stadion. Ruim kamers met skoon geriewe. Heerlike ontbyt geneem teen ekstra koste. Ons kon ons self help met koffie en tee. Parkering is min en in die straat. Vriendelike mense en rustige huislike gevoel. Geen DStv.

Heleen C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C

Veilige, smaakvol gemeubileerd, goed geleë en bekostigbare gastehuis.

Ons het dadelik tuis gevoel. My dogter wat by 'n backpackers gebly het, kon saam met ons ontbyt geniet en het soms 'n tydjie by ons gekuier voor ons haar teruggeneem het. Almal het ons op ons gemak en tuis laat voel. Die kamerdienste was 'n onverwagse bederfie, wat ons meer tyd gegee het om die Kaap te gaan verken. Al was daar fase 4-beurtkrag, was daar ligte as ons laat by die huis kom en die stort se water was altyd warm. Uitstekende blyplek!

Ella W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W

Waarde vir geld met verrassende kwaliteit.

Dit was baie lekker om daar te bly. Dis stil, skoon, die WiFi is sterk en die ontbyt is 5-ster! Dis ideaal vir enkelreisigers of pare, en naby die MyCiti-bushalte. Al wat dalk kan pla, is dat die trappe dit minder geskik maak vir gestremdes, ouer mense of klein kinders.

Evan O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evan O

Baie skoon en netjies.

Goed geleë en goeie waarde vir geld. Vriendelike ontvangs.

Petru V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petru V

Presies wat ons wou hê. Skoon en veilige blyplek vir een nag. Vriendelik en gasvry.

Sien sterre.

Jaques G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques G

Bekostigbare verblyf met 'n uitstekende gasheer in 'n goeie ligging.

Peter en sy personeel het uit hul pad gegaan om ekstra kliëntediens te verskaf. Die ligging is baie goed, en die verblyf het al die geriewe wat ek benodig het. Sal vir seker weer daar bly.

Liezl V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Gerieflik.

Gerieflik en diens maak op vir motor wat in straat moet staan. Geen DStv nie, maar ons het dit geweet, lekker tee- en koffiegeriewe.

Yolande V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande V

Gerieflike oornagplek vir bywoning van konserte by die Kaapstad Stadion wat stapafstand is.

Sien sterre.

Darron A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darron A

Baie vriendelik en profesioneel.

Die verblyf was uitstekend. Die mense was baie vriendelik en professioneel. Als was skoon en netjies. Ontbyt was baie lekker en meer as genoeg kos. Ek sal beslis weer daar bespreek.

Marlene L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Dit was awesome! Skoon, netjies en Peter was 'n great gasheer. Well done!

Die diens en kamer was puik. Die internet was goed. Die batterye in die remote kan dalk vervang word en daar is nie baie TV-kanale nie. Badkamer is topgehalte. Enigste negatief was dalk die feit dat my kar in die straat moes staan, maar daar was 'n vriendelike wag wat na die karre in die hele straat kyk. Word glo deur die buurt se eienaars betaal. Ek sal beslis weer hier bly.

Juan T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan T

Baie rustig.

Ek het net slaapplek in die aande gesoek. Baie vriendelike eienaars wat belangstel in gaste. Uitstekend.

Lauren T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren T

Very neat place with friendly staff.

I’m very pleased with the place. Cleanly with friendly staff members, they offer breakfast and so have a kitchen area if you would like to cook. Only issue I had was instead of double bed they had in our room twin beds pushed together, but otherwise a good place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjiese plek met vriendelike personeel.

Baie gelukkig met die plek. Skoon, met vriendelike personeel. Hulle bied ontbyt en het ook 'n kombuis sou jy wou kosmaak. Die enigste netelige puntjie was dat, in plaas van 'n dubbelbed, daar in ons kamer 2 enkelbeddens was wat teen mekaar geskuif is. Andersins was dit 'n goeie plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ina J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ina J

Nie bevredigend nie.

Voorkoms is skoon en netjies. Het geen parkering vir voertuie nie en moet buite in die straat parkeer wat onveilig is in vandag se tyd. Kamer het 'n TV maar jy moet die kanale kyk wat die eienaar of ontvangsdame kyk. Het WiFi maar die sein is nul. Het my eie data gebruik. Gaste word nie soos kliënte behandel nie. Dit voel asof hulle jou 'n guns bewys om jou daar te laat slaap. Hulle ontbyt is goed.

Andries M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

I am happy to stay at Altona Lodge. I will always stay there.

I will book at Altona Lodge again because it's a nice place to be close to the attractions of Cape Town.

Melody-anne D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody-anne D

Baie lekker, vriendelike personeel, netjies en naby als.

Sien sterre.

Christa O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa O

Gasvrye, vriendelike mense!

Ons het die mense van Altona Lodge as baie vriendelik en gasvry beleef. Baie behulpsaam wanneer ons enigiets oor die Kaap en omgewing wou uitvind. Baie lekker en groot verskeidenheid ontbyt wat hulle aanbied teen billike prys. Die feit dat ons kon koffie/tee nuttig regdeur die dag en ook dat jy die kombuis kon gebruik is 'n groot voordeel.

Loraine V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V

Ek sal beslis weer as ek Kaapstad besoek hierdie gastehuis bespreek. Het regtig welkom en tuis gevoel.

Die mense van Altona Lodge is die beste gashere wat ek in 'n lang tyd teëgekom het. Dis regtig waarde vir 'n mens se geld. Ek het sommer uit die staanspoor af tuis gevoel en regtig ontspanne. Hulle is baie hulpvaardig en so vriendelik.

Nico U - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico U

Genotvol! Lekker!

Peter en Wendy is uitstekende gashere. Hul personeel uiters bekwaam en behulpsaam. Ek sou graag beter hangplek en stoorplek wou hê vir koffers en klere, maar nou-ja, dis 'n ou plek en ek dink hulle het dit baie smaakvol restoureer. Sou ook 'n lounge verkies waar mens met ander gaste kon gesellig verkeer. Ek sal egter die plek hoog aanbeveel by vriende en kennisse. Hulle kan darem nou spog dat 'n Wêreldrekordhouer-atleet by hulle tuisgegaan het!

Jolinda V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolinda V

Aanvaarbaar. Vriendelike diens.

Aanvaarbaar. Die plek het bietjie geruik na rook. Hou van die gerief om my eie koffie te kon maak. Sou 'n koffiestasie in die kamer meer waardeer het.

Leigh-anne B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne B

Fantasties.

Sal enige tyd weer teruggaan. Baie goeie gasvryheid.

Estelle R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R

Stil, netjies en baie behulpsame en vriendelike mense.

Ons het heerlik daar gebly. Die mense was altyd vriendelik en behulpsaam. Netjies en stil en naby die Waterfront. Sal verseker weer daar inbook.

Jan O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Amper lekkerder as my eie huis.

Oorskry alle verwagtinge. Netjies, skoon, gasvry en die eienaars is soos familie. Besonder lekker.

Dirk P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Dit was baie beter as wat ons verwag het, netjies en baie gasvry.

Ons was op soek na slaapplek na 'n aand uit in die stad en was verbaas met was ons gekry het, die plek was netjies, skoon en baie gerieflik.

San-salomie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-salomie V

Peter en sy staff is wonderlik! Beste ontbyt in die Kaap.

Wonderlike ervaring en blyplek! Sal beslis aanbeveel en weer daar bly!

Annah M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annah M

Good location, nice clean establishment with friendly hosts.

The lodge is good value for money but would be nicer if they acquired cable TV in the rooms. Nice little flatscreens will also be nice. Otherwise it was homely with good noise control.

Puleng X - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puleng X

Friendly customer service.

Peter, Wendy and the rest of the staff were very much approachable. Keep it up!

Gene O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O

Wonderlike vriendelike behulpsame personeel!

Ons het baie lekker gebly al was dit net een aand. Baie vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Sal weer daar gaan bly!

Marius S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Gerieflik, sentraal en goed ingerig.

Die lodge is goed geleë naby die waterfront en promenade. Ruim kamers met gerieflike geriewe en skoon. Alhowel ons nie ontbyt geneem het nie, het dit steeds baie lekker gelyk en ons kon ons self help met koffie. Die gebou is oud en kort bietjie opknapwerk. Parkering is ook bietjie min en in die straat. Verder vriendelike mense en "cozy" gevoel.

Maria T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Bekostigbaar en huislik.

Sien asb. die sterre.

Kitty K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty K

Wonderlike mense, lekker basis om omgewing te verken.

Altona Lodge is uitstekende waarde vir geld as jy dit as 'n basis gebruik om Kaapstad en omgewing wil verken. Ek is van Gauteng en daarom 'n bietjie ongemaklik gevoel om nie parkeerplek agter geslote hek te hê nie, maar dit blyk die norm te wees in Kaapstad. Die vriendelikheid van Altona se mense het opgemaak vir die bietjie ongemak en ek was gou gerusgestel.

Anro D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anro D

Netjies en gerieflik geleë.

Lekker gesels met Wendy en Peter. vriendelike mense en lekker omgewing.

Wicus V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus V

Dit was baie baie lekker om daar te bly.

Het baie lekker gebly. Was lekker om te kan ontspan.

Hanneke B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke B

Wonderlik. Dankie!

Sien die sterre.

Melanie M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Melanie M

Baie donker en klein. TV swak. Raserig. Nie die geld werd nie.

Klein en donker. Swak TV. Kan nie om bed loop. Raserig en duur.

Veronica G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica G

Dit was heerlik en huislik.

Met die instap slag voel jy tuis. Jou tuiste weg van die huis af. Die personeel is baie aangenaam. Ek sal enige tyd weer daar in klok vir 'n vakansie.

Shaun Y - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun Y

Friendly home away from home.

Clean and neat rooms with friendly faces to greet and assist you at anytime day or night. Comfortable beds with clean fresh linen and facilities kept clean at all times. A relaxed and friendly environment. Its not the Hilton, but its a home away from home. Will be back!

Tersia D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Ons verblyf was so lekker en gemaklik. Die atmosfeer is baie ontspanne en Peter is baie behulpsaam.

Puik! Ontspanne atmosfeer. Waarde vir geld.

Charlie C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie C

Tops!

Baie meer as wat jy kan verwag vir die prysklas. 5/5

Yoland N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yoland N

Fantastic value for money

Fantastic value for money!

Cornel D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D

Goedkoop, vriendelik en gerieflik!

Baie goeie, vriendelike diens, skoon kamers en baie redelike pryse.

George N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George N

Lekker!

Sien die sterre.

Carel T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carel T

Rustig en baie vriendelike diens.

Baie vriendelike ontvangs met ouwêreldse gasvryheid.

Marius F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F

9 day stay at Altona was quite satisfactory.

Good clean accommodation, with nice people running the show. The breakfast was quite healthy and enough to keep one for the day. Accommodation is old but everything is kept clean and in place.

Roelf B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelf B

Baie aangename ondervinding!

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Marijke B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marijke B

Heerlijk.

Lekker low profile. Zeer gastvrije eigenaar, goed ontbijt. Helemaal fijn.

Charlie C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie C

Beste waarde vir geld!

Beste waarde vir geld wat jy in so area kan kry. Jy het als wat jy nodig het en is loopafstand van so baie bestemmings.

Belinda W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W

Great hospitality

As above.

Belinda S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Wanted to say thank you to Wendy for making our stay superb, always friendly and helpful. thank you very much

I would recommend stay at Altona Lodge to anybody...clean, staff friendly and especially Wendy always helpful and always smiling. Thank you to Altona Lodge and their staff for making my first time in Cape Town an unforgeable experience.

Audrey / Marie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey / Marie V

Ontvangs was puik en vriendelik alhoewel ons voor 14:00 op gedaag het. Sal beslis weer hier tuisgaan as ek weer in die Kaap kuier.

Die Lodge was baie skoon. Was aanvanklik bekommerd omdat ons badkamers moes deel maar dit was toe eintlik baie goed. Bestuur baie hulpvaardig en het baie van ons vervoer reëlings behartig. Badkamers was pragtig en baie netjies. Kamer was baie gerieflik en die wit beddegoed en handdoeke was baie stylvol. Soos 'n huis weg van die huis. Die ontbyt was waarde vir geld en baie vars en baie lekker. Die vriendelikheid van al die personeel was opvallend. Sal beslis Altona Lodge aanbeveel.

Elize U - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize U

Alles was net perfek.

Die verblyf en personeel was uitstekend, vir die prys per nag, regtig meer as die prys werd.

Rachie B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachie B

Gasvryheid, ontbyt, kamerdiens ... alles wat uitstekend!

Ons het baie lekker gebly. Peter was baie goed vir die drie "oude wyfen" wat sommer die plek oorgeneem het met ons rekenaars, kosse ens. Sal definitief Altona Lodge aanbeveel vir kliënte wat waarde vir geld soek. Baie dankie!

Joana M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joana M

It was the best wedding anniversary ever!

Our stay at Altona Lodge with Peter and the gang was absolutely fantastic. Altona Lodge is your home away from home. It's a family oriented place and my husband and children loved staying there and I would go back any time given the opportunity.

Marietha L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha L

Fantastiese plekkie

Baie lekker, sal enige tyd weer daar bly

Carla B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens en Peter gaan uit sy pad.

Bitter lekker gebly.

Marcha E - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcha E

Vriendelik en baie sentraal!

Ons het ons verblyf geniet en sal weer daar inboek!

Philip D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Baie lekker sentraal en goeie bestuur!

Kan Altona aanbeveel vir enige iemand wat graag sentraal wil wees. 'n Vriendelike, huislike instelling.

Dipolelo L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dipolelo L

Fantastic

I really enjoyed my stay. Altona is child friendly and the staff is fabulous. Peter the manager gets 10/10 from me, the cleaning staff needs 8 to just keep up with changing bed sheets. I rate the place 9/10 and would definitely stay there again!

Cecile S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Beste waarde vir geld.

Baie goed gelee en uitstekende diens. Altona Lodge se beskrywing was baie goed, en presies wat ons verwag het.

Aletta F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta F

Baie lekker. Silwerskoon. Rustig! Wonderlike, vriendelike eienaars.

Sien die sterre hieronder.

Hilde P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde P

Mede door de grote gastvrijheid was het verblijf erg plezierig.

Mede door de grote gastvrijheid is het verblijf in de Altona Lodge erg plezierig geweest.

Zander H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zander H

Baie lekker!

Jammer vir die tekort aan parkering, maar bitter lekker gebly en baie lekker ontbyt. Lekker naby aan restaurante en Waterfront.

Lente V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lente V

Ontvangs was baie vriendelik.

Ontvangskantoor was hulpvaardig met parkering en dra van bagasie. Sy het ons onmiddellik tuis laat voel en gewys waar alles is wat ons nodig het, koffie/tee aangebied. Was heeltyd beskikbaar wanneer ons vrae gehad het. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Sal dit definitief weer gebruik.

Jeanette P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P

Vriendelike diens.

Baie skoon. Lekker ontbyt!

Franco V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco V

Gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Adavela M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adavela M

Peter is the best host

Absolutely wonderful stay!

Josua S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S

Baie lekker kamer en ligging.

Vriendelike gasvrou, maar die min parkering is negatief ...

Marissa V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marissa V

Baie netjies en die eienaar gaan uit sy pad om dit so gerieflik moontlik te maak.

Dit was baie netjies en waarde vir geld. Die eienaar doen regtig moeite om dit vir sy gaste so gerieflik moontlik te maak.

Marie Drury D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie Drury D

Very enjoyable first visit to Cape Town.

See the stars below.

Kobus V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus V

Het die plek baie geniet, veral die gasvryheid en diens.

Dit was aangenaam om die gasvryheid en diens te beleef.

Naude K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Naude K

Vriendelik, baie behulpsaam, stil en rustig!

Sentraal geleë, skoon en rustige verblyf. Ideaal vir mense wat net skoon en veilige verblyf sonder fieterjasies nodig het.

Johan G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Excellent front room and stay, but terrible parking facilities

Very good accommodation. The front room is excellent and spacious . The parking however is a serious problem.

Cindy P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly en die personeel is baie aangenaam en die diens is fantasties. Die ontbyt sal ek vir enige iemand aanbeveel.

Carol M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Very friendly management & staff excellent people

I would love to return again - I have never seen friendly people like Altona management and their staff! They made us feel @ home at all times, and I will definitely recommend them to all my friends.

Zetta V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetta V

Fantasties!

Dankie Peter vir al jou moeite met ons vakansie. Al my e-posse wat jy altyd so getrou beantwoord het, die shuttles wat jy gereël het, die ontbyte wat so heerlik was, elke oggend, en jul vriendelikheid en hulpvaardigheid met alles ... Jy is by verre die beste! Ek sal enige tyd weer soontoe kom en ander ook aanbeveel om daar te draai. Jou lodge en jou personeel (en natuurlik jy self ook) was uitstekend!

Senzeni T - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senzeni T

Our stay at the Altona Lodge was remarkable.

It was our first time in Cape Town, and we enjoyed our stay at Altona Lodge. The place was nice and clean, and the owner was helpful. I would recommend the place to any one.

Andries G - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries G

Aangename, gasvrye, en bekostigbare verblyf.

Stunning! Goeie waarde vir geld. Dit is goed geleë en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Nadia E - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia E

What an awesome mini holiday!

Thank you Pieter for your hospitality and friendliness - ALWAYS. It was such an awesome stay. Our room was always clean together with the bathrooms. Breakfast was just yummy! Oh and let me not forget the softest and most comfy pillows on the beds ever! We will definitely return when we come to CPT again - absolute;y the best value for money on all levels!

Lizelle E - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E

One of the best decisions I've ever made!

This was really good value for money. Peter, the manager, is a charm and we felt very welcome and were treated like family. The whole group agreed we got a huge bargain for our overnight stay in Cape Town.

Glenrose S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glenrose S

I enjoyed my stay at the Lodge, thank you

The service I received was excellent, and would definitely recommend Altona Lodge to anybody. In fact, I am already planning another visit to the area later this year, and I am going to book my accommodation at the Lodge once more.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Croxteth-weg 19, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA618b7f45e762ec7a3b9c9207014333a53eaecb5838738a738f1001086bdecce657a3e5d275319a10875f97001cd1e6289df1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 19 Croxteth Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.909201745576 18.40513586998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang