Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Lekker

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Altyd Lekker bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-kothuis in Beaufort-Wes, die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo.

Hierdie oopplan-kothuis het slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 dubbelbeddens en 'n enkelbed wat beskikbaar is op versoek, 'n badkamer met 'n stort, eetkamertafel en stoele, 'n slaapbank vir 2 kinders en 1 volwassene en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster. Die kothuis het 'n TV. Gaste kan gerus die swembad in die pragtige tuin gebruik en het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die dorp Beaufort-Wes is 'n geskiedkundige eko-toerismebestemming in die Wes-Kaap wat bekend staan as die hoofstad van die Karoo. Bekende hartchirurg Professor Chris Barnard word in die plaaslike museum vereer. Hy het groot geword in Beaufort-Wes en sy pa was 'n minister in die Neder-Duits Gereformeerde Kerk. Beaufort-Wes se besienswaardighede sluit Beaufort-Wes Museum, Christian Barnard Museum, donkiekarritte en die Karoo Nuweveld 4x4-roete in. Bergplaats Wildreservaat is ook naby en bied wildritte, saalsafari's en bergfietsroetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 325 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kotie M
Gesin met tieners
5.0
Tevrede. Netjies, vriendelik en gemaklik, net wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nagrus.
Jan 2025
Marise O
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was netjies en stylvol. 'n Heerlike oorslaap op pad Pretoria toe. Die verblyf was onverbeterlik!
Jan 2025
Alida V
5.0
Gesselig. Ek sal beslis weer daar oorbly.
Jan 2025
Vonita G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie oulik uiteengesit en silwerskoon, lekker oornag by Lizette.
Jan 2025
Elaine B
4.8
Lekker rustig. Baie oulike plekkie en is goed ingerig. Maak voorsiening selfs vir 'load shedding'.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 325

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altyd Lekker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwestraat 13, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c5c6e54f4c10146c3a61cebcde1d2c587716c921b2e7eed453334e2ab81aa94e0c31ee459c16fbf8a2a0c6c9b7188e976f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 325 5 1 5 Van der Merwestreet 13 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350570870932 22.599525144844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang