Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Tuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maraina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 126 resensies vir Altyd Tuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anita B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodasie was skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly vir 2 nagte. Dit was stil en rustig soos ons dit verkies.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie, Anita. Dit is net 'n plesier.
Groete,
Maraina

Altyd Tuis
Amy W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy W

We were there for two short nights and had a great time unwinding and relaxing.

Altyd Tuis exceeded my expectations and we will definitely be back for another visit.

Altyd Tuis se terugvoer

Thank you, it was a pleasure to host you.
Regards,
Maraina

Altyd Tuis
Christel J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel J

Asemrowende beeldskone natuur.

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.

Altyd Tuis se terugvoer

Julle is altyd welkom.
Maraina

Altyd Tuis
Julia T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia T

Heerlike wegbreek plek net buite Lambertsbaai. Gemaklik en gerieflik.

Dit is waarde vir geld, lekker bekostigbaar. Dit was heerlik stil. Die bed is meer hard en baie gemaklik.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Maraina

Altyd Tuis
Ricardo G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo G

Very peaceful place, just what any family needs.

I would say that the area where Altyd Tuis is situated is just amazing with beautiful views everywhere you look.

Roweena D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roweena D

We will definitely be booking in the future again. Everything was lovely.

It was everything my partner and I expected it to be.

Altyd Tuis se terugvoer

Julle is altyd welkom. Bly julle het dit geniet.

Altyd Tuis
Gert L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L

Lekker en rustig.

Dit was verskriklik baie lekker en rustig.

Altyd Tuis se terugvoer

Was 'n plesier om jul hier te akkommodeer

Altyd Tuis
Deloris S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deloris S

Great quiet and well worth the visit.

It was a great getaway to relax and spend quality time with our kids and the place is clean and cosy.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie, ons verwelkom jou graag weer by Altyd Tuis.
Groete,
Maraina

Altyd Tuis
Adele D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Pragtige verblyf net vêr genoeg uit die dorp.

Ons het heerlik gebly! Die gasheer is fantasties, die plek is pragtig en skoon.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie,
Dit was 'n groot plesier.
Groete,
Maraina

Altyd Tuis
Devon B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Devon B

Intiem, rustig en veilig.

Ja, dis die perfekte plek as jy wil wegkom en net privaat tyd wil hê. Ongelukkig was daar 'n groot probleem, ons eenheid se plafon was los. Dit het gelyk asof dit wou inval wanneer die wind erg gewaai het. Miskiete was 'n groot probleem, maar andersins was dit presies wat ons gesoek het.

Altyd Tuis se terugvoer

Ek is bly julle het die privaatheid en rustigheid geniet. Julle is altyd welkom. Ongelukkig het die sterk wind die probleem met die plafon veroorsaak. Die probleem sal so gou moontlik herstel word.

Altyd Tuis
Trevor H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H

Everything we needed was there and everything worked.

Pleasant surprise was a fireplace in our unit although we don't smoke, so we had no matches for the first night.

Altyd Tuis se terugvoer

Thank you, I am glad you had a pleasant stay. You are always welcome.
Maraina

Altyd Tuis
Amy V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy V

Perfekte wegbreek plekkie, sein was net swak mekeer dalk WiFi.

Ons het lekker gebly.

Altyd Tuis se terugvoer

Bly jy het dit geniet, Amy Van Kolver.

Altyd Tuis
Yolande P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande P

Pleasant and affordable.

Lovely surroundings and close to Lamberts Bay. Value for money.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie

Altyd Tuis
Lu-zaan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lu-zaan O

Waar jy jou vrede vind.

Ons het lekker gebly. Dit was so rustig en die uitsig doen jou goed!

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om jul hier te akkommodeer.

Altyd Tuis
Rochzane A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Rochzane A

Dit was excellent.

Ons het baie lekker gekuier en ons wil weer kom.

Altyd Tuis se terugvoer

Julke is altyd welkom.
Groete,
Maraina

Altyd Tuis
Andrea W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W

Ons het heerlik gebly, die diens was uitstekend en die omgewing pragtig!

Ons het baie lekker gebly en die omgewing is baie rustig. Die kinders het die swembad baie geniet. Let wel die swembad is baie kleiner as op die foto's. 'n Mens moet maar beurte maak met al die inwoners om te swem. Ekstra gemakliker stoele op die stoep sou 'n voorstel wees. Ons het lekker saam geëet buite op die piekniektafel en banke. Ons het wel elke oggend daar gesit en die skilpadjies, muise en voëltjies dop gehou. Sou graag langer wou sit! Ek sal definitief Altyd Tuis aanbeveel, dit is mooi en skoon en die uitsig is fantasties.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie, ons probeer altyd om te verbeter.
Groete,
Maraina

Altyd Tuis
Lizette W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Baie dankie vir u vriendelike ontvangs, Maryna.

Baie netjies, amazing stay, definitief aanbeveel vir gesin. Baie dankie vir 'n awesome tyd, Tannie Maryna.

Altyd Tuis se terugvoer

Dit is 'n plesier.

Altyd Tuis
Florene H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florene H

Dit was fantasties.

Altyd tuis was baie lekker.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie.
Maraina

Altyd Tuis
Anita V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Baie lekker gekuier.

Heerlik stil en rustig met alles wat nodig is.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie Anita

Altyd Tuis
Nicia P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicia P

Absolute tranquility.

Love love love Altyd Tuis. 10/10 for an absolutely amazing stay. Would definitely go back again and again.

Altyd Tuis se terugvoer

Thank you, it was a pleasure.
Maraina

Altyd Tuis
Abigail B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail B

Dit was my 3de keer daar en ek sal nog aanmekaar gaan.

Dit is altyd lekker om by Altyd Tuis te kuier. Jy voel veilig en welkom om daar te wees.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie, dis n plesier

Altyd Tuis
Belinda G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G

Lekker plek om as familie saam te kuier!

Lekker privaat en veilig!

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie.

Altyd Tuis
Alfonsius B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfonsius B

Baie lekker, weg van almal tuiste.

Lekker vriendelike en behulpsame eienaars.

Altyd Tuis se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Altyd Tuis
Petruschqa S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petruschqa S

Ongelooflik rustig en onspanned.

Die ligging is perfek. Net reg vir wegbreek.

Bridgette F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette F

Asemrowend.

Is baie veilig. Netheid is puik. Beveel dit regtig aan vir paartjies en gesinne. Die eienaar is lieflik. Dankie Tannie Maraina.

Altyd Tuis se terugvoer

Dit is n groot plesier

Altyd Tuis
Richardene L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richardene L

Al wat kortkom in die woonstel of op die stoep is gemakstoele.

Huis is bietjie beknop vir meer as 2 persone. Woonstel geskik vir 'n paartjie. Lekker stoep, maar beter gemakstoele is nodig.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amore V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Lovely host and setting.

See stars.

Altyd Tuis se terugvoer

Thank you, Amore. It was a pleasure.

Altyd Tuis
Olivia P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia P

Baie lekker en asemrowend.

Die blyplek is baie mooi en netjies, ons het in nr 4 gebly, en dit het so tuisgevoel gehad met die braaier wat ons in die aande kon aansteek. Die tannie is baie vriendelik en die plekke is baie netjies! Heerlik gebly en sal enige tyd weer teruggaan. Was heerlik om daar te bly, wens ons kon langer bly.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier.

Altyd Tuis
Charoll P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charoll P

Beste verjaardag geskenk ooit.

Ons is albei verskriklik mal oor die natuur se rustigheid en die see en strand is die bonus. Hy het my bederf vir my verjaardag en dit was die moeite werd. Baie dankie Maraina jy is 'n ster en jy sal ons in die toekoms sien. Volgende keer sal ons die kinders saambring. Ek weet hulle sal dit geniet.

Riaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Was die lekkerste plek om te bly.

Vriendelike gasvrou, alles is mooi skoon en netjies toegerus met als wat ons nodig gehad het.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier.

Altyd Tuis
Rezania S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezania S

Excellent service.

The lady of the place was very helpful. The place was clean and comfortable.

Altyd Tuis se terugvoer

It was a great pleasure.

Altyd Tuis
Claudia J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia J

Very clean unit and the garden and pool was very well maintained.

Would definitely be back.

Shanah D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanah D

Altyd n plesier by Altyd Tuis!

Netjies, gemaklik en Weskus-lekker! Jy sal nie spyt wees nie!

Muchelle C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muchelle C

Uitstekend!

Bianca het ons lekker ontvang, sommer tuis gevoel. Ons het ’n fantastiese tydjie daar gehad, lekker geswem en tot op die opsigter was vriendelik. Ons sal beslis weer kom kuier.

Joan F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan F

Ons verkies gerieflike en netjiese akkommodasie.

Dit is wat Altyd Tuis gebied het. Alhoewel dit 8 km buite Lambertsbaai geleë is, het dit ons die geleentheid gebied om al die omliggende plekke te besoek. Gerieflik en netjies.

Winston V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston V

Baie rustig en veilig.

Sal altyd ander verwys na die plek om te kom ontspan.

Sune B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune B

Dit was heerlik. Rustig.

Baie dankie vir die vriendelike dienste en ons ontvangs was baie vriendelik. Dit was heerlik, rustig net soos ek en my kêrel dit wou hê. Weereens baie dankie. Ons sal gou weer kom.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly jul het dit geniet.

Altyd Tuis
Tommy S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy S

Atmosfeer 100% wat ons as gesin verwag het, rustig stil en sommer net wonderlik.

Definitief 'n wonderlike naweek. Lekker en rustige atmosfeer en ons verblyf baie, baie geniet.

Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Kuier was fantasmagories, ons almal het lekker rustig gekuier. Weereens baie dankie, sal beslis weer kom.

Vir seker sal ek vriende aanbeveel. Lekker rustige atmosfeer. Vriendelike ontvangs. Dankie Maraina.

Adelia M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia M

Het dit baie geniet.

Lekker plek om kwaliteit tyd met gesin te hê.

Lucy M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy M

Ons het baie lekker gebly ons sal beslis volgende keer weer kom.

Ons was baie vriendelik verwelkom en ons het onsself baie geniet. Altyd Tuis sal ons gou weer daar sien.

Jameson W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jameson W

Dis die beste wegbreek ooit.

Dis 'n plek waar jy en jou family weg van die stad af kan kom en rustigheid kan geniet. Altyd Tuis is die beste wegbreek nog ooit. Ek sal enige tyd weer daar gaan.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie.
Ek is bly julle het dit geniet.
Maraina

Altyd Tuis
Mark L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Great stay good value and super relaxing adventure.

All great. Very nice stay and super relaxing.

Allistair W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allistair W

Dit was baie lekker baie rustig. Sal definitief weer bespreek.

Ek sal net aanbeveel dat hulle 'n klein parkie daar bou en die swembad gereeld en op tyd skoonmaak, asook dalk dit bietjie groter maak. Maar dis 'n uitstekende plekke.

Elzanne S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne S

Dit was heerlik.

Dit was ideal en lekker vir ons groep vrouens.

Enzo Bernard P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Enzo Bernard P

Baie lekker en stil. Goed vir rus.

Goeie plek en waarde vir geld.

Chereen P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chereen P

Nice quiet location away from the city.

There is room for improvement on the farm. The pool is a little too small for the total guests on the farm. We could not use the pool the day before we left, cause it wasn't clean. But we enjoyed the stay overall.

Regina B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B

Waarde vir geld.

Altyd Tuis is ’n wonderlike, rustige plek. Ons het dit baie geniet.

Karin J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Wonderlike ervaring met pragtige uitsig.

Hoogtepunte was die swembad op die plaas en dat ons binne en buite kon braai. Hulle het dadelik plan gemaak as iets nie reg was nie.

Arthur T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur T

Location good. Nice pool.

Very good location. Neat and tidy. Could get rowdy if big groups book.

Ralph D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph D

Spent the long weekend at Altyd Tuis and attended a family wedding at Bosduifklip.

We were 3 families (9 in total) that took accommodation of 4 Units at Altyd Tuis. The units offered everything needed for the long weekend stay, from crockery, cutlery, kitchen appliances and clean bedding. The Altyd Tuis property and units were spotless and well kept. Would also like to thank Bianca from Altyd Tuis who was also very accommodating.

Elsa (elizabeth Magdalena) R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa (elizabeth Magdalena) R

Baie aangename, stil omgewing, sal enige tyd weer daar bespreek.

Die stil plaasomgewing was salf vir die siel.

Kim H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim H

A true pleasure to stay there. Clean, friendly, and accommodating.

We struggled to get to the place before closing time due to the distance we travelled. We were assured it was no problem and welcomed warmly.

Eldrich V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrich V

Elke keer net beter en beter, fantastiese atmosfeer, Altyd Tuis is die beste.

Kan nie verkeerd gaan nie.

Maxine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine B

Altyd Tuis was a peaceful and restful space.

The furnishings in the unit are lovely and very comfortable. Bianca was also superb with staying in contact and making sure that we arrive safely and comfortably. If I may make a suggestion, I think that the induction plate needs some instructions.

Eldrich V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrich V

Was fantasies, vanaf begin tot en met gister, baie netjies.

Pragtige atmosfeer.

Charoll P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charoll P

Rustige plaaslewe, mal daaroor.

Ons wou net afskakel na die besige feesseisoen en dis presies wat ons gekry het. Alles was perfek!

Johanavin D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanavin D

Uitstekend

Dit was 'n avontuur, my seun van 3 jaar het homself baie geniet. Wil net vra hulle moet volgende keer die swembad lank voor die gaste kom skoonmaak.

Jolene R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene R

Fantasties!

Was ongelooflik lekker en rustig.

Raymond V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond V

Fantastic and clean.

Nice clean, and lovely premises for family groups.

Waydene K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waydene K

Weekend well spend.

Place is quiet and very relaxing. For smaller children I would advise them to put a gate around the pool and maybe look into having a little play park for kiddies entertainment. Otherwise it's worth it.

Andries G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries G

Baie geniet.

Sal weer kom. Het dit geniet. Net baie insects.

Sonja L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja L

Dit is aangename belewenis.

Die ligging is perfek. Ver van alles en almal. Ek en my groep vriende het die vars oggendlug die meeste geniet.

Arlene B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

The quietness is all one needs.

Waiting a hour after checkin time was unacceptable, and the places was all dusty, however we made it comfortable for ourselves and thats what I love of the place you can make your own home.

Chris S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris S

Het 'n partytjie in 'n nabygeleë huisie gehad wat tot 03:00 geraas het

Daar is geen toesig op die plaas nie. Gaste kan reëls en versoeke ignoreer. Ek kon seker die bestuurderes geskakel het maar na so 'n intervensie is dit ek en die remoerige gaste wat alleen agterbly. Plaas iemand op die plaas in beheer en sien toe dat die reëls nagekom word

Shanté V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Shanté V

Stil en rustig.

Het nie die hoofingang gekry in die aand met aankoms nie. Iemand moes my inwag met die kar se ligte aan.

Johannes J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Swembad hopeloos te klein vir die totale eenhede, altyd groen.

Ons het 'n bitter slegte ervaring gehad, groep het ingekom wat 7 van die 9 eenhede bewoon het, het erg lawaai met harde musiek, nadat ons die eienaar gekontak het, is ons bitter sleg behandel en as rasisties uitgekruid. Hulle was permanent in die swembad en nodeloos om te sê daar was net nie plek in die swembad vir ons nie. Hulle het nie weer hard musiek gespeel nie, maar het tot na 12 in die aande hard gepraat en speletjies gespeel in die middel van die kompleks. Ons het ons vakansie kort geknip en 4 dae voor ons moes vertrek gery omdat dit die onaangenaamste vakansie van ons lewens was.

Pieter D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Lekke geslaap, weg van die stad se gewoel!

Die uniekheid van die Weskus-omgewing, weg van baie mense om jou, het ons almal weer help vry asemhaal in en om ons Altyd Tuis chalets, omring deur die pragtige natuur rondom ons!

Shanah D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanah D

Wow, wow, wow! What an experience. Neat! Tidy! Everything you might need all encapsulated in this private, quiet, safe little oasis. A quick drive into town should you need anything.

Will definitely see us returning again and again!

Loren S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S

Die tydjie was baie lekker by Altyd Tuis. Dit is so lekker skoon en stil. Al probleempie wat daar was, was die swembad wat nie skoon was nie. Ek sal baie graag wou bietjie ontspan het in die swembad, maar kon nie.

Alles as lekker en stil.

Nicolene E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E

Rustig, netjies, veilig.

Ons het baie lekker gebly by Altyd Tuis. Oulike netjiese verblyf, sal beslis kan aanbeveel.

Joppie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joppie B

Baie lekker dankie.

Baie goeie diens dankie.

Beverley K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley K

Dit is op 'n plaas.

Dit is op 'n plaas. Baie netjies. Naby die dorp. Lekker stil en veilig.

Byron D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Byron D

Dit was lekker stil het die plek vir my self gehad.

Ons was daar vir die 5de Feb 2020 tot met 7de Feb 2020. Is net die muskiete, dus amper soos 'n plaag. Maar verder in geheel was dit rustig en die werkers is baie help saam en vriendelik. Jannie die man is 'n ongelooflike mens het my baie goed en op reg verwelkom.

Astrolite P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrolite P

Naweek was goed.

Ek sal Altyd Tuis aanbeveel vir wanneer jy 'n rustige naweek wil hê. Die diens was goed.

Marijane B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijane B

Dit is lekker rustig daar.

Dit is 'n nice rusplek en goed toegerus.

Andries S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Tops.

Altyd Tuis is beslis goeie waarde vir geld. Ons het ons kuier daar geniet. Dit is veilig, netjies en die eienaars is tops. Baie dankie.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie waardeer, tot n volgende keer.
Groete,
Bianca en Jannie

Altyd Tuis
Melanie L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Dit was heerlik net soos vorige keer!

Sal Altyd Tuis altyd aanbeveel. Skoon netjies en gerieflik!

Jolene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V

Uitstekende en uitmuntende diens. Topkwaliteit!

Die plekkie is reg geleë. Goeie waarde vir geld.

Altyd Tuis se terugvoer

Dankie Jolene,
Hoop julle kom kuier gou weer!

Groete,
Jannie en Bianca Hunter

Altyd Tuis
Melanie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Dit was baie netjies, goed versorgde plekkie wat ek enige tyd weer sal besoek.

Ons het so lekker gekuier. Die huisies is netjies, goed gemeubileerd en glad nie afgeskeep nie. Die rustige atmosfeer was ook groot pluspunt. Ek kom beslis weer hier kuier!

Elroy A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy A

Great environment for a weekend getaway.

It was very nice and enjoyable at Altyd Tuis. The facilities were clean and comfortable. The only improvements needed is the TV. It was too small and not really many channels to watch. Especially sport because we had to drive to town to watch the rugby.

Jannie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D

Rus en vrede was ons vereistes en dit het ons ervaar!

Die ontvangs deur die gasvrou en haar man was uitstekend - ons het soos naby familie gevoel!

Tercia P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tercia P

Dit was 'n onvergeetlike tyd gewees.

Ons het ons soos kinders geniet. Rustige, kalm atmosfeer met geen steurnisse nie.

Peter B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

Very comfortable. Location acceptable.

The location is very clean. However, more attention is required in the maintenance department.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklik. Ligging aanvaarbaar.

Die ligging is baie skoon. Meer aandag is egter nodig in die onderhoudsafdeling.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ralton J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ralton J

Nie goed om met jou vriende te gaan nie.

Nie goed vir 'n vriendegroep as julle hou van musiek luister nie.

Adriaan B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan B

Waarde vir geld.

Wonderlike verblyf gehad en sal dit definitief weer besoek en aanbeveel.

Tsakani M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsakani M

Beautiful place.

We loved our stay here. The place is beautiful and peaceful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek.

Ons het so lekker gebly. Dis pragtig en rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wilna C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C

Dit was 'n aangename belewenis.

Vriendelike eienaars, ons was heeltemal op ons eie gelaat wat wonderlik was. Atmosfeer was heerlik, ons het ons regtig geniet, die huis was goed ingerig, ons het niks kortgekom nie en die kinders het heerlik geswem. Ek sal Altyd Tuis aanbeveel vir al my vriende en familie.

Jeanette H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette H

Fantasties.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Ek sal dit aanbeveel.

Carla B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla B

Lekker ontspanne.

Dis 'n lekker plekkie om net te unwind en ontspan. Die swembad is net bietjie te klein vir al die gaste veral as 1 huisie se gaste op die swembad se trap sit en ontspan.

Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Frederick M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Frederick M

Swak.

Te ver van geriewe geleë. Nie 'n ontvangs nie. Geriewe in die huis primatief. Geen kookgeriewe nie, handdoeke stukkend en geen inventaris van cutlery en ander goed nie. Die plek is ook the koud omdat dit nie gepleister is nie en dit 'n sementvloer het.

Richard Gregorius N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Richard Gregorius N

Nie soos adverteer is nie.

Sien sterre.

Marlene E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Waarde vir geld.

Altyd Tuis is die regte wegbreekplek vir ontspanning. Dit is baie rustig en ons het heeltyd veilig gevoel. Dit was baie netjies en het al die basiese geriewe wat jy nodig het. Beveel dit sterk aan vir enige een.

Dj W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj W

Puik!

Dit was regtig 'n plesier om die bespreking deur LekkeSlaap te doen. Diens was uitstekend!

Tersia B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B

Baie ontspannend.

Was vreeslik lekker gewees. Ons het die naweek deur gegaan vir 'n troue en dit was baie sentraal geleë. Die braaigeriewe was 'n bonus gewees.

Wilna N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna N

Dit was die moeite werd.

Rustig en privaat genoeg.

Antoinette B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Baie skoon en netjiese oornag akkommodasie, goed toegerus.

Ons was in die eenslaapkamer eenheid en dit het regtig niks te kort gekom nie. Die lekker stoepie met die braai is oulik en die uiteensit van die eenheid is goed. (Geen kennis van groter eenhede nie). Dis 'n lekker oornagplek / basis as jy die omgewing wil verken.

Dries V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Veilige, bekostigbare, skoon en netjiese verblyf.

Ons was 'n groep van 9 volwassenes en 2 kinders wat die langnaweek heerlik by Altyd Tuis gekuier het. Alles was perfek en ons kan die plek met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons sal definitief weer daar wil bly.

Hanna P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna P

Rustige en veilige omgewing.

Vriendelike ontvangs en baie gasvry, huisie is baie skoon en dekor is pragtig. Lekker plaas atmosfeer. Rustig en stil.

Ancelle H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancelle H

Dit was so mooi en rustig en die weer was besonders! Ons sal definitief weer 'n trip neem daarnatoe.

Die natuur is asemrowend en dis baie naby aan Lambertsbaai. So mens voel jy is op jou eie en weg van alles, maar mens is steeds so 10 km weg van winkels af as jy iets nodig het. Ek sal dit definitief aanraai vir al my vriende.

Berdine V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine V

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Alles was perfek. Almal was jaloers oor ons blyplek. Alles was skitterskoon en die geborselde katoen beddegoed was luuks en sag. Ons is geweldig beïndruk deur Elmien se gasvryheid en Altyd Tuis se luuksheid.

Mariska E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska E

Vreeslik lekker!

Met ons aankoms ('n uur vroeër as wat ons kon inboek) was ons verwelkom sonder enige dramas. Die huisie was mooi skoon, netjies, modern en so gerieflik! En op die warmste dag wat ons nog ooit beleef het, was die swembad 'n toppunt! Ons moes ongelukkig baie laat die Saterdagaand terugry huis toe a.g.v. 'n nood situasie, maar sal baie graag weer eendag wil gaan kuier. Elmien - baie dankie vir al jou moeite! Ek beveel dit vir almal aan!

Adelia M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia M

Goeie waarde vir geld, skoon en netjies.

Sien die sterre.

Mario C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario C

Ontspannend en baie genotvol.

Die plekkie was pragtig, mooi skoon en baie ontspannend. Almien het ons ryklik verwelkom.

Talita B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B

Baie lekker rustig. Goed toegerus.

Sien sterre.

Fanie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

As jy wil rus is Altyd Tuis die plekkie.

Altyd Tuis is baie netjies en die personeel is baie behulpsaam. Ons het heerlik gerus en gekuier.

Bianca A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca A

Fantasmagories.

Baie rustige omgewing met die beste uitsig. Voel soos 'n paradys weggesteek van almal. Het ook lekker sag geslaap en tuis gevoel.

Albertus V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Baie netjiese eenheid met 'n lekker plaasgevoel.

Altyd Tuis het pragtige selfsorgeenhede. Baie netjies en skoon en die gratis koffie/tee is 'n bonus veral as jy jou koffie vergeet het. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Die ontvangs was nie so lekker nie, want die huishulp het lank geneem om die deur te antwoord. Gee dalk 'n bietjie aandag daaraan. Verder het ons heerlik gekuier.

Louis B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie lekker.

Sien sterre.

Liesl M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl M

Rustig en naby genoeg aan 'n dorp.

Die plek is netjies en veilig, die swembad word daagliks skoongemaak.

Marlene V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Baie lekker gebly. Plek was netjies en alles was verskaf.

Lekker gebly, alles was verskaf en prys was billik. Nie veel om te doen in omgewing nie.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marle N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marle N

Alles wat ons nodig gehad het was daar, dis netjies en kinders kon lekker speel want daar is genoeg plek.

Bietjie ver uit die dorp vir ons wat meestal op die strand wil wees, maar weer baie rustig en sielsvullend as jy by jou plekkie kom.

Philna M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Philna M

Onpersoonlik, afgeleë, hekke gee gevoel van konsentrasiekamp.

Baie teleurgesteld. Foto's is misleidend - omhein met hoë hekke wat mens laat wonder. Nie eers die gasvrou ontmoet nie. Huisies darem netjies binne.

Teunor S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teunor S

Fantasties! Waarde vir geld.

Altyd Tuis was die grootste plesier om by te bly. Pragtige selfsorghuisie met alles in wat jy nodig kan hê. Baie modern, skoon en lieflike uitsig. Sal definitief weer daar bly en aan enige iemand voorstel! Regte waarde vir geld.

Inge G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge G

Lieflike rustige wegbreek!

Wonderlike netjiese akkommodasie. Goed geleë vir 'n wegbreek van die stadsomgewing.

Gabi Z - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi Z

Fantastiese diens met al ons laaste minuut versoeke.

Ons was daar vir 'n filmproduksie met kinders and ons moes die heeltyd planne verander, ekstra kamers bespreek en ander klein goedjies wat ons op die laaste minuut nodig gehad het met kort kennisgewing. Hulle het alles in hul vermoë gedoen sonder om twee keer te dink. As jy 'n plek soek met goeie diens en lekker kamers, sal ek definitief Altyd Tuis aanbeveel! Baie dankie Elmien vir alles.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie Gabi, was net so lekker om julle hier te he. Sterkte met jul reeks.

Altyd Tuis
Marietjie R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie R

Lekker vir rus en ontspan.

Die huisie was baie basies toegerus en nie huislik nie. Daar is geen matjie voor die stort nie, geen seep vir hande was, geen radio of televisie nie. Jy moet jouself kan vermaak en vir uitrus is dit goed. Die ontvangs was baie warm en vriendelik.

Altyd Tuis se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, daarna het ons bietjie opknappings gedoen en n TV, induksie plaat en toaster om dit meer huislike gevoel te gee asook n swembad. As julle weer in die omtrek is hoop ek julle sal weer by ons tuisgaan.

Altyd Tuis
Loulize M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Loulize M

Ontspannend.

Baie vriendelike mense, hou baie van die ruim vertrekke en sagte wit linne. Ek sou graag 'n "toaster" wou hê vir roosterbrood soggens. Die ander gaste maak nie altyd die hek toe nie en ek voel maar effens bang saans sonder diefwering (ons bly in die stad!). Ek sal verseker Altyd Tuis aanbeveel en was al twee keer daar!

Estelle B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle B

Ongasvry.

Nee dankie, sal dit beslis nie aanbeveel nie.

Altyd Tuis se terugvoer

Estelle ek is regtig jammer julle voel so oor die verblyf maar as julle net ook in ag neem julle het n een slaapkamer eenheid bespreek en die saterdag toe ek daar aankom is julle meer as 15 mense daar. Dis onaanvaardbaar, asook is die fasiliteite slegs vir die gebruik van die gaste wat eenhede huur en nie al jul gaste nie.

Altyd Tuis
Lise-mri M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise-mri M

Fantasties.

Alles is mooi netjies en skoon. Sal Altyd Tuis beslis aanbeveel.

Marie M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Gerieflik en skoon.

Gerieflike, skoon akkommodasie teen baie billike pryse.

May V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May V

Rustige Wes-Kaap ervaring.

Ons het hierdie stil, rustige, plaas-ervaring terdeë geniet. Die akkommodasie het alles beskikbaar wat nodig is en is geleë in 'n doodstil omgewing. Die feit dat dit so bietjie uit die dorp is was heerlik aangesien dit die geleentheid bied om lekker te rus. Die bestuurder was ook baie behulpsaam met enige iets wat nodig was. Al nadeel is dat die eenheid waarin ons gebly het slegs een badkamer het. Die eenheid is toegerus vir 8 persone en ons was slegs 5 en om een badkamer te deel was nogal 'n uitdaging. Verder was dit 'n genotvolle kuier!

Christo B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B

Waarde vir geld.

Ons het die kleinste eenheid gehad en dit was bietjie knap. Klein goedjies het gepla soos geen hangkas en nie genoeg toiletpapier nie. Die kamer was baie netjies en skoon en die klein kombuis is voldoende. Dit is in my mening meer 'n oorslaap-fasiliteit en nie 'n kuierplek nie.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjNjNmM4LTE0OGQtNDM0NC1iM2I1LTAyOTJhMWZlOGFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 Suurfontein Lamberts Bay 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.105707264345 18.396993797393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang