Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Tuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Malé S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig. Dit was 'n wonderlike verblyf met vriende. Dit was 'n rustige atmosfeer. Als wat ons nodig het, was beskikbaar. Die ontvangs was baie swak, maar andersins was als perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie, u bedoel seker die opvangs van sein was swak.

Christel J
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Mooiste sonsopkoms. Lekker rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. Baie lekker plek as oormoeg is om te gaan rus en net ontlaai. Sal nogal 'n muurhorlosie aanbeveel in die kombuis en sitarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie, julle is altyd welkom. Groete, Maraina

Shanah D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Clean, amazing, comfortable with an amazing host! Amazing, simple but with all the necessary luxuries! We hosted our children's 21st and 18th birthday and could share it with close friends and family all whilst having the comfort of each family's privacy. The children could play and swim. It was our 3rd stay at Altyd Tuis and it is always memorable! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Thank you, it was a pleasure. You are always welcome. Maraina

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Thank you, it is always a pleasure. Maraina

Anita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodasie was skoon en netjies. Ons het heerlik gebly vir 2 nagte. Dit was stil en rustig soos ons dit verkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie, Anita. Dit is net 'n plesier. Groete, Maraina

Amy W
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

We were there for two short nights and had a great time unwinding and relaxing. Altyd Tuis exceeded my expectations and we will definitely be back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Thank you, it was a pleasure to host you. Regards, Maraina

Christel J
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Asemrowende beeldskone natuur. Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Julle is altyd welkom. Maraina

Julia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike wegbreek plek net buite Lambertsbaai. Gemaklik en gerieflik. Dit is waarde vir geld, lekker bekostigbaar. Dit was heerlik stil. Die bed is meer hard en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie. Julle is altyd welkom. Maraina

Ricardo G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very peaceful place, just what any family needs. I would say that the area where Altyd Tuis is situated is just amazing with beautiful views everywhere you look.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roweena D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We will definitely be booking in the future again. Everything was lovely. It was everything my partner and I expected it to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Julle is altyd welkom. Bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maraina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjNjNmM4LTE0OGQtNDM0NC1iM2I1LTAyOTJhMWZlOGFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 Suurfontein Lamberts Bay 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.105707264345 18.396993797393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang