Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altyd Tuis

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Altyd Tuis is aan die Weskus geleë, sowat 8 kilometer vanaf Lambertsbaai. Dit spog met 'n rustige plaasatmosfeer en asemrowende uitsigte oor die natuurlike omgewing en is oorkant The Dunes vir 'n eindelose 4x4-pret.

Die verblyf bestaan uit 9 eenhede wat volledig gemeubileer is, en is gekategoriseer in 'n woonstel, 3 tweeslaapkamerhuise, 'n drieslaapkamerhuis en 4 eenslaapkamereenhede. Elke eenheid is identies versier, netjies en gerieflik versier om 'n goeie selfsorg-wegbreek te maak. Die badkamer met storte, toilet en wasbak en 'n kombuis met alle nodige toerusting insluitend 'n induksieplaat.

Elke huis het sy eie buitebraaigeriewe wat uitkyk oor die lieflike swembad met 'n uitsig oor die natuurlike omgewing. Altyd Tuis is perfek vir daardie paartjies, vriende of gesinne wat 'n tydjie weg wil hê om net te ontspan en tyd saam in stil omgewing deur te bring.

Lambertsbaai is bekend vir sy opelugrestaurant genaamd Muisbosskerm, asook sy voël-eiland wat 'n broeiplek vir die Kaapse Gennet is, wat 'n entjie se ry weg is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 126 resensies vir Altyd Tuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maraina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altyd Tuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suurfontein, Lambertsbaai, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4YjNjNmM4LTE0OGQtNDM0NC1iM2I1LTAyOTJhMWZlOGFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 Suurfontein Lamberts Bay 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.105707264345 18.396993797393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang