Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alucarni Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hannalie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

'n Welkome oase. Die kamers, personeel, geriewe en area is wonderlik. Die feit dat die lugreëlings op sonkrag loop, help met die erge hitte. Ek sal nie sommer weer elders bly in Upington nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Alucarni Guest House
Goeie dag Baie dankie vir die goeie verwysing van julle. Ons sien uit na jul volgende bespreking. Alucarni Gastehuis voorsien Sonkrag aan al hul gaste. Kom bespreek gerus en geniet die koelte met 'n heerlike swembad. Groete Alucarni Gastehuis

Tanya S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2023

Great. The owner is friendly. The rooms are clean and neat. We had a lovely stay. I would definitely recommend Alucarni Guest House to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Rustige, netjiese verblyf. Sal weer bespreek! Eienaars is vriendelik en bedagsaam. Ons het sommer tuis en welkom gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Alucarni Guest House
Alucarni Gastehuis is altyd daar vir ons gaste. Baie dankie dat u ons gekies het as u oornagtuiste.

Gerda T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Vriendelik ontvang, lekker geslaap. Vriendelik ontvang, ruim vertrek, netjies en skoon. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Alucarni Guest House
Baie dankie vir die kuier by Alucarni Gastehuis. Kom gerus weer!

Gregory N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Vriendelike personeel Vriendelike personeel en baie netjiese plek. Ons was mal oor die plek en hulle hond. Sal definitief weer daar wil slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Alucarni Guest House
Dankie dat u bespreek het by Alucarni Gastehuis. Kom gerus weer. Groete

Suzette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Ek sal die plekkie regte aanbeveel en sal weer daar gaan slaap. Mooi skoon met n lieflike badkamer en stort en skoon linne. Plekkie is pragtig. Vyfster en prys baie billik

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Baie aangenaam in die rustige omgewing. Die ontvangs by the gastehuis was uitstekend en daar was voorsiening gemaak op al ons versoeke. Alucarni Gastehuis sal ek en my gesin definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Alucarni Guest House
Baie dankie dat jul van Alucarni Gastehuis se dienste gebruik gemaak het. ONS sien uit na jul volgende besoek. Alucarni-groete

Dominic L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2021

Baie rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly, sal beslis enige wen aanraai om Alucarni te kies vir akkommodasie in Upington.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Alucarni Guest House
Dankie dat jul by Alucarni Gastehuis tuis gegaan het.

Marlene V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2021

Puik in elke opsig! Wow! Uitstekende opset. Pynlik netjies, gerieflik, privaat, smaakvol, alles en nog meer. Na elke fyn detail gekyk. Kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Comfortable and cosy accommodation. Highly recommended. Clean and comfortable. Air-conditioner was a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61091928194eb678aecdd879e441073ce69431624a3640931cd29551ac7e85b584cfba7120c66146ed57317209cce6b43cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 71 Rondom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.436345141415 21.271381384131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang