Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alucarni Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Alucarni Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannalie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie V

'n Welkome oase.

Die kamers, personeel, geriewe en area is wonderlik. Die feit dat die lugreëlings op sonkrag loop, help met die erge hitte. Ek sal nie sommer weer elders bly in Upington nie.

Alucarni Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die goeie verwysing van julle. Ons sien uit na jul volgende bespreking. Alucarni Gastehuis voorsien Sonkrag aan al hul gaste. Kom bespreek gerus en geniet die koelte met 'n heerlike swembad.

Groete
Alucarni Gastehuis

Alucarni Guest House
Tanya S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Great.

The owner is friendly. The rooms are clean and neat. We had a lovely stay. I would definitely recommend Alucarni Guest House to others!

Madeleine C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine C

Rustige, netjiese verblyf. Sal weer bespreek!

Eienaars is vriendelik en bedagsaam. Ons het sommer tuis en welkom gevoel!

Alucarni Guest House se terugvoer

Alucarni Gastehuis is altyd daar vir ons gaste.
Baie dankie dat u ons gekies het as u oornagtuiste.

Alucarni Guest House
Gerda T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda T

Vriendelik ontvang, lekker geslaap.

Vriendelik ontvang, ruim vertrek, netjies en skoon. Lekker gebly.

Alucarni Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die kuier by Alucarni Gastehuis.
Kom gerus weer!

Alucarni Guest House
Gregory N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory N

Vriendelike personeel

Vriendelike personeel en baie netjiese plek. Ons was mal oor die plek en hulle hond. Sal definitief weer daar wil slaap.

Alucarni Guest House se terugvoer

Dankie dat u bespreek het by Alucarni Gastehuis.

Kom gerus weer.

Groete

Alucarni Guest House
Suzette W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W

Ek sal die plekkie regte aanbeveel en sal weer daar gaan slaap.

Mooi skoon met n lieflike badkamer en stort en skoon linne. Plekkie is pragtig. Vyfster en prys baie billik

Astrid B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B

Baie aangenaam in die rustige omgewing.

Die ontvangs by the gastehuis was uitstekend en daar was voorsiening gemaak op al ons versoeke. Alucarni Gastehuis sal ek en my gesin definitief weer besoek.

Alucarni Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jul van Alucarni Gastehuis se dienste gebruik gemaak het. ONS sien uit na jul volgende besoek.

Alucarni-groete

Alucarni Guest House
Dominic L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic L

Baie rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis enige wen aanraai om Alucarni te kies vir akkommodasie in Upington.

Alucarni Guest House se terugvoer

Dankie dat jul by Alucarni Gastehuis tuis gegaan het.

Alucarni Guest House
Marlene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Puik in elke opsig!

Wow! Uitstekende opset. Pynlik netjies, gerieflik, privaat, smaakvol, alles en nog meer. Na elke fyn detail gekyk. Kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Nadine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine S

Comfortable and cosy accommodation. Highly recommended.

Clean and comfortable. Air-conditioner was a plus.

Eksteen R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eksteen R

Veilig, skoon en netjies.

Ons het die verblyf netjies en skoon gevind en uitstaande gasvryheid!

Monica L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Vriendelik. Het tuis gevoel.

Baie vriendelike mense met ’n netjiese plek. Voel baie gemaklik en tuis by die plek.

Elizabeth M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Waarde vir geld en baie goed geleë. Baie netjies en skoon.

Die kamer was baie gerieflik en goed toegerus met al die nodige fasiliteite. Die systraat ingang was ook 'n bonus. Sal vir seker weer by Alucarni oorbly as ons Upington besoek.

Jerome F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome F

Vriendelike diens en gevoel van tuiswees.

Geen terugvoering, het lekker gebly daar.

Larissa V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa V

Perfekte ligging. Besonderse gasvryheid.

Ons het die beste diens ontvang van Alucarni Gastehuis. Die kamers is groot genoeg dat 'n mens gemaklik kan rondbeweeg en dit word elke dag baie mooi skoon gemaak. Die eienaars is wonderlike mense wat uit hul pad gaan om dit vir 'n mens 'n lekker ervaring te maak en om jou tuis te laat voel. Die ligging is ideaal ─ dit is in 'n lekker stil en veilige omgewing en is naby baie fasiliteite wat lekker is vir besoekers en besigheidsmense. Dankie, Alucarni, dat julle bygedra het tot die ongelooflike ervaring van Upington.

Alucarni Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by Alucarni kom oornag het.
Ons sien uit na julle volgende bespreking.

Groete
Alta Alberts

Alucarni Guest House
Christine A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine A

Wonderful stay.

It was lovely and our hostess was wonderful. Only complaint no WiFi as advertised.

Sanette M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette M

Netjies en veilig.

Dit was baie lekker om by Alucarni te bly en die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

Alucarni Guest House se terugvoer

Dit was heerlik om jul te kon huisves by Alucarni Gastehuis. Kom gerus weer.

Alucarni Guest House
Vanaf
Vanaf R885
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 71, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61091928194eb678aecdd879e441073ce69431624a3640931cd29551ac7e85b584cfba7120c66146ed57317209cce6b43cb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 71 Rondom Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.436345141415 21.271381384131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang