AM Lodge
- Kapasiteit: 30 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R40, Deel 159, Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R24 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
AM Lodge and Spa is 'n eksklusiewe, luukse vyfster-safari-lodge wat in die hartjie van die Afrika-bos op 'n 2 000 hektaar privaat wildreservaat geleë is. Dit is die tuiste is van vier van die groot 5, naamlik renosters, leeu, buffels en luiperds. Die Groter Kruger Nasionale Park, Hoedspruit, is ook naby.
Hierdie verblyf bied eksklusiewe pakkette wat alles insluit. Dit bied 'n Afrika-ervaring aan individue of gesinne van alle ouderdomme. Hierdie luukse lodge het slaapplek vir 22 gaste. Daar is 6 suites wat baie privaat is en pragtige uitsigte het. Daar is 2 suites wat heeltemal afgesonderd is en wat elk 'n privaat plonspoel het.
AM Villa is net 'n paar minute se ry vanaf die hooflodge en is die perfekte opsie vir gesinne of groepe. AM Villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n privaat Sjef, butler, safari voertuig, Boma en verskeie sitareas. Die boma het 'n manjifieke uitsig oor die bos en die Klaseriedam.
AM Spa – Hoedspruit is by AM Lodge geleë en sluit binnenshuise en buitelugbehandelingsareas, plonspoele, 'n jacuzzi en 'n gimnasium in. Eksklusiewe dienste sluit massages, velsorg, liggaamsbehandelings, versorging, waks en hand- en voetbehandelings in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Ligging
- R40, Deel 159, Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 30 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R40, Deel 159, Fleur de Lys, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang