Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ama Casa Self-Catering Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inkungu-landgoed, Champagne Valley, Sentraal Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ama Casa Self-Catering Cottages is op 'n landgoed in privaat besit geleë in die Champagne-vallei van die Drakensberge. Ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n gerieflike en rustige wegbreek, weg van die stadslewe.

Verblyf by Ama Casa Self-Catering Cottages bestaan uit 3 kothuise met slaapplek vir 2 tot 6 persone. Die 6-Sleeper bestaan uit 3 en suite-slaapkamers, 'n leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorgdoeleindes. Die 2-Sleeper is 'n oopplan-solderkamer en beskik ook oor 'n leefarea en 'n kombuis.

Ander geriewe wat by hierdie eenhede ingesluit is, is ondervloerse verhitting, 'n kaggel, 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale, asook 'n privaat patio met 'n houtskoolbraaigerief en 'n Jacuzzi.

Gaste is welkom om die voetslaanroetes in die omgewing te verken of te gaan voëlkyk. Die area spog ook met avontuurtoere en -sentrums, 'n reptielsentrum, gholfbane en bergfietsroetes, lugballonvaarte en vele ander doendinge om te ervaar.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jess Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Inkungu-landgoed, Champagne Valley, Sentraal Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ama Casa Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Inkungu-landgoed, Champagne Valley, Sentraal Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YTFiMzMxLTFjZWUtNDUxZS1iMWU1LWY5ZDQ4MWJhMWEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 19/20/21 Inkungu Estate Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.023333333333 29.461944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang