Amadeus Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annelise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 236
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Herman C - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike huis in 'n ander dorp.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie.
Julle is altyd baie welkom.
Groete
Josh B - Jun 2024
Algehele gradering
Highly recommended stay for a very reasonable price for what you get.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you, Josh, we really appreciate your feedback and we are glad that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Annelise
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
More Johan, baie dankie vir die mooi woorde, dit was lekker om julle by ons te hê ons hoop om weer julle te sien. Groete
Elzane P - Sep 2024
Algehele gradering
Aangenaam, behalwe vir die bankbed.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie,
Ons is jammer vir die ongerief, sal beslis werk daaraan maak.
Gatehuis groete
Lebogang Kennedy S - Jul 2024
Algehele gradering
I had a wonderful time.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you very much.
Jason B - Sep 2024
Algehele gradering
Nice and quaint.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Good day Jason,
We are sorry that the sleeper couch was not big enough, and we appreciate your honest feedback.
Kind regards.
Karin P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Marinda H - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het die akkommodasie baie geniet.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marinda
Ons waardeer jou terugvoering.
Groete
Tharina K - Jun 2023
Algehele gradering
Amadeus was vir ons goed. Ons was baie vriendelik ingelig oor hoe en wat ons moes doen om in te boek en waar om als te kry.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Tharina,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was baie lekker om julle by ons te kon hê en ons hoop om gou weer van julle te hoor.
Gastehuis Groete
Charlene G - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Charlene
Dit was n voorreg Om jul by ons te kon he.
Groete
Annelse
Ronel W - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Carla D - Mei 2023
Algehele gradering
Juweel van 'n plekkie.
Lees meerAmadeus Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Carla,
Baie dankie vir jou terugvoering. Julle is altyd baie welkom.
Groete
Herma D - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike stil en rustige verblyf.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Goeie môre Herma,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is jammer jy is teleurgesteld in die ontbyt. Maar ons doen nie meer ontbyt nie. En het ons pryse daarvolgens aangepas 'n ruk terug.
Gastehuis groete
Annelise
Melanie D - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie vir 'n naweek in die Vaal.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Melanie, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om gou weer van julle te hoor. Gastehuis Groete
Mamasele R - Des 2023
Algehele gradering
Not happy.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Good morning,
We are so sorry you are not happy. We communicated everything beforehand with you and you agreed by booking.
On the information given, we mentioned that we don't serve breakfasts anymore. We adjusted the price accordingly.
We are really sorry you are not happy. We always strive to give our 100%.
Regards
Melanie B - Okt 2023
Algehele gradering
A pleasant stay, thank you.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Melanie,
Thank you for your review, we will keep in mind about the shower nozzle, we do apologize.
Hope to see you again soon.
Guesthouse Management and staff
Ilse B - Aug 2022
Algehele gradering
Only critique is that the sleeper couch should only be made available for toddlers, and not any age group above.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you Ilse.
Schalk V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, vriendelik en waarde vir geld.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Pieter
Baie dankie Vir jou vriendelike boodskap. Ons waardeer dit opreg.
Julle is altyd welkom.
Groete
Annelise
Hettie G - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Hettie
Melinda M - Des 2022
Algehele gradering
So close to our family, very comfortable, great value.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you, Melinda.
We appreciate your feedback and will look at the sofa and chair.
Regards
Melani W - Okt 2022
Algehele gradering
Pretty but a bit dysfunctional.
Lees meerAmadeus Guesthouse se terugvoer
Good afternoon Melani, thank you so much for your feedback. We do apologize for the discomfort you experience during stay. We will immediately look into it and fix the water problem. We do apologize, as we were not aware of the problem. But we trust to see you soon again at our Guesthouse.
Regards
Riana G - Sep 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Goeie Middag Riana
Baie Baie dankie Vir die 'Review'. Ons waardeer opreg.
Ons hoop Om julle Sommer binnekort Weer by ons te Kan he.
Groete
Annelise
Edward R - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Goeiemore Edward
Ons is bly julle het dit geniet by ons.
Julle is altyd welkom by ons.
Groete
Marisa N - Okt 2021
Algehele gradering
Tevrede.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Corne R - Mei 2021
Algehele gradering
Alles was 100%, net een probleem, daar was nie warm water nie.
Lees meerAmadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie.
Madeleine ? - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie
Barbara C - Jan 2020
Algehele gradering
Very nice and comfortable rooms for single, good for work and rest.
Lees meerAmadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you so much Barbara! It was such a pleasure to have you! Please visit us again when your are in SA again.
Best regards,
Rozaan
Cindy B - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker privaat netjies en skoon eenhede.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Cindy! Julle is altyd welkom!
Ena M - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik, baie netjies en skoon akkommodasie.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n reuse plesier om julle te akkommodeer.
Jackie B - Des 2020
Algehele gradering
Lovely property! Such comfy beds and sheets!
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you Jackie.
Desré R - Jan 2020
Algehele gradering
Die gasvrou onvriendelik en het nie eers in persoon kom seker maak alles is in orde nie. Net ‘n WhatsApp gestuur.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Desré, ek is regtig jammer dat dit jul ervaring was. Ek het saam met jou man deur die kamer gestap toe hy die sleutel kom haal het, daarom die WhatsApp aan jou. As ek bewus was van jul ongerief kon ek iets daaraan gedoen het. Ons het net nadat jul vertrek het, met opknappingswerk in elke kamer begin.
Judy K - Des 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was uitstekend, die gasheer het seker gemaak ons het al ons geriewe en uit haar pad uit gegaan vir nog bespreking op kort kennisgewing.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Judy
Reghard C - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was mooi.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Reghard,
Baie dankie vir jul verblyf by ons! Hoop ons sien julle gou gou weer.
Baie groete
Marie-lee D - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dankie.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Marie-Lee, ek is bly jy het 'n heerlike verblyf gehad. Ons hoop ons sien jou gou weer. Groete
Lize-mari G - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Lize-Mari,
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons hoop ons kan jou gou weer verwelkom!
Groete,
Amadeus Gastehuis
Idonette S - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Idonette. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Ons hoop ons sien jou weer. Groete
Johan B - Apr 2019
Algehele gradering
'n Pragtige gastehuis. Vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Johan, baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer die kompliment baie! Ons hoop om julle verseker gou weer te verwelkom.
Groete,
Amadeus Gastehuis
Dugald D - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en vriendelike personeel.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Dugald, vir jou terugvoer. Kom gerus weer, jul was 'n plesier om hier te hê.
Groete
Rozaan
Leanrie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en ordentlik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar, Leanrie. Kom kuier gou weer. Groete.
Stephanie M - Jul 2019
Algehele gradering
Stylvol, maar gemaklik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Stephanie,
Baie dankie vir die terugvoer! Bly jy het dit so ervaar! Hoop ons sien jou weer!
Groete
Nadine
Martin Johannes D - Des 2019
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Martin. Ons maak volgende keer 'n plan vir ontbyt.
Groete
Rozaan
Petro V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Petro, dit maak ons harte warm wanneer ons gaste 'n goeie ervaring geniet.
Groete tot volgende keer!
Suzette L - Jul 2019
Algehele gradering
Warm en vriendelike blyplek.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Suzette, kom kuier gerus weer!
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Laetitia F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig en veilig.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Laetitia,
Ons is so bly julle het dit geniet! Ons hoop om julle gou weer te sien! Baie groete.
Amadeus Gastehuis
Maritha J - Feb 2019
Algehele gradering
Tevrede.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Maritha,
Jammer vir die ongerief van die stort deur wat nie lekker was nie. Ons sorteer dit uit en hoop ons kan dit volgende keer vir jul meer gerieflik maak!
Groete
Taryn E - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle weer by ons was. Ons hoop verseker om julle gou weer te sien. Groete.
Leon D - Des 2018
Algehele gradering
Exceptional friendly service.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop ons kan julle gou weer verwelkom. Groete en geseënde seisoen.
Yolandie C - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig mooi en skoon.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Yolandie. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly jul het dit geniet. Sien jou graag weer. Groete
Letso D - Nov 2018
Algehele gradering
What a fabulous stay! Thank you so much.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Letso, So glad you enjoyed your stay at Amadeus. We really hope to welcome you back soon again. Best wishes
Seipati L - Nov 2018
Algehele gradering
Perfect.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Seipati, Thanks for your feedback. We're really glad you enjoyed it. We hope to see you soon again. Best Regards
Ben S - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en stil omgewing.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Ben, Ons is dankbaar en bly jul verblyf was heerlik. Hoop om jul gou weer te sien. Groete
Marius V - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld en goeie diens en geriewe.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Marius. Ons is bly jou verblyf was so lekker. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete, Nadine
Charleen B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie tuis gevoel met alles daar wat nodig is.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Quanita H - Mrt 2018
Algehele gradering
Kamer was mooi skoon. Vriendelike en flinke diens.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie, sien julle volgende jaar weer.
Dieter B - Feb 2018
Algehele gradering
'n Juweel in Van der Bijl.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Horst. Ons sien uit daarna om jul weer hier te hê, gaste soos julle maak my werk 'n plesier.
Voorspoed met die nuwe tak hier in Vanderbijlpark.
Lindie S - Jan 2018
Algehele gradering
Was ongelooflik baie lekker.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Lindie, kom kuier weer.
Janine V - Okt 2018
Algehele gradering
Privaatheid, skoon en netjies, en pragtige badkamers.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Janine.
Ons is bly julle het dit geniet. Jammer oor die TV; as jy my laat weet het sou ek dadelik vir jou plan gemaak het. Maar hopelik sien ons julle 'n volgende keer weer. Groete, Nadine
Sandra G - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Sandra, ons het daarna gekyk.
Waardeer die terugvoering.
Nadia D - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, netjiese en skoon kamer.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Nadia, Dit was heerlik om jul hier te hê. Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul gou weer te sien. Beste wense
Elize R - Nov 2018
Algehele gradering
Matras kan miskien vervang word, andersins baie gerieflik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Elize, Jammer vir die ongerief van die matras en dankie vir die laat weet. Ons het die matras toe vervang. Ons hoop om jul gou weer te sien. Groete
Andre K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Ons is bly jou verblyf was aangenaam, kom gerus weer.
Groete
Hedley P - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en goed toegerus. Niks meer nodig as wat aangebied is.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.
Frans D - Jun 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Frans
Hermann V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon, baie vriendelik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Hi Herman
Ek is baie jammer oor die onaangenaamheid, indien ons bewus was daarvan kon ons dadelik 'n plan maak.
Rena W - Des 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Rena.
Karla G - Nov 2017
Algehele gradering
Wat 'n netjiese, kunstige plekkie met die vriendelikste diens!
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Karla. Ek is bly jul het alles geniet, ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Vanessa V - Nov 2017
Algehele gradering
Lovely stay.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you, Vanessa,, glad you had a good stay with us! Come again.
Taryn E - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik en rustig. Vriendelik ontvang.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Taryn! Kom kuier volgende keer langer.
Joyce H - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig en gaan uit haar pad om mens te help.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Joyce, ons waardeer dit. Was lekker om julle te ontmoet en 'n bydrae in Andriessa se toekoms te maak!
Ronel S - Okt 2017
Algehele gradering
Tops!
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Ronel. Ons kyk uit vir julle!
Sonja D - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie ligging, pragtige plek en vriendelike diens.
Lees meerAmadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die lieflike komplimente. Kom kuier gerus weer!
Japie H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Japie, julle is altyd welkom.
Coreen V - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut stunning.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, ek waardeer. Julle is enige tyd weer welkom!
Morne V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Jy is altyd welkom.
Gareth H - Okt 2017
Algehele gradering
Great ambience!
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you, Gareth. We are glad you enjoyed the garden!
Lindie V - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en goed in gerig.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Lindie. Ons werk aan die parkering. Kom kuier gerus weer!
Josef V - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik. Waarde vir geld. Bekostigbaar. Mooi. Netjies.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Josef. Julle is altyd welkom!
Roald W - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, kom gerus weer!
Susan B - Okt 2017
Algehele gradering
Vreeslike oulike plekkie.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Susan. Kom kuier gou weer.
Marli B - Mrt 2017
Algehele gradering
Maklik.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie Marli.
Karen S - Des 2017
Algehele gradering
Parkering probleem met baie motors.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Dankie.
Grace M - Nov 2017
Algehele gradering
It was a pleasant stay.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you Grace, you are always welcome!
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Sudre H - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation and friendly staff.
Amadeus Guesthouse se terugvoer
Thank you Sudre. You are all very welcome.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mozart-straat 8, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang