Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation

Rugsakreisigerslosies

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Liam V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liam V

Great.

Great value for money. All facilities and services worked. The unit was clean and well kept.

Thembani N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembani N

Lovely, peaceful and safe.

My stay was lovely and I fully enjoyed my stay. The surroundings are very nice, neat and quiet. Will definitely go back there.

Colin P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin P

Just an overnight stay.

We had to meet family coming from Uitenhage, so Plett was a good meeting point. Debbie was able to refer us to a good place to eat out, and she was extremely helpful. She was available after hours for us and the other guests.

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation se terugvoer

Hello, glad to hear that you were happy with your stay with us. Regards. Dave Swart

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Carl F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl F

Alles was rustig gewees.

Ja, gasvryheid en diens was tops gewees.

Christin H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christin H

It's a nice place for activities in Plett.

Was a good place to stay for one night and explore Plett and the area.

Victor M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor M

Goeie nagrus gehad, behalwe vir een aand toe daar bietjie geraas was.

Waarde vir geld. Het net goeie slaapplek nodig gehad.

Angelique T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique T

Comfortable and convenient.

We enjoyed our staff here. It was comfortable and clean and staff were very friendly and helpful. It was also very close to the town and the beach. Highly recommended venue.

Quendri D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Quendri D

Simple.

You are obligated to read and follow the 1000 signs up indoors to tell you what not to do. On a busy road with taxis pumping music till late. The bed was comfortable!

Schalk K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk K

Amakaya is 'n baie lekker vakansieverblyf.

Sien sterre.

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation se terugvoer

Hello Schalk,

Dankie vir jou ondersteuning.

Bly om te hoor dat julle die tyd saam met ons geniet het.

Groete,
Dave.

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Amanda M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda M

Netjies, maar die mengsel van gaste het nie gewerk nie oor die geraas.

Die geraas het nie vir ons gewerk nie. Toe ons daar aankom blêr musiek kliphard uit die een kamer. Ander gaste het tot 02:00 die oggend in die een gemeenskaplike area gesit en kuier, wat beteken ons kon nie slaap nie. Dit was 'n mengsel van mense wat geen respek vir gesamentlike ruimtes het nie.

Piet K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Aangenaam verras.

Vrou en ek het ter wille van die avontuur vir die eerste keer in ons lewe in 'n backpacker ingeboek. Ons eenheid was toegerus met 'n yskassie, 'n koningingrootte-bed en was skoon en netjies met selfs 'n privaat balkon met see-uitsig. Die ander gaste was stil, rustig en ongelooflik vriendelik.

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation se terugvoer

Hello Piet, dankie vir die mooi woorde. Ek is bly dat julle 'n goeie ondervinding by ons gehad het. Groete, Dave.

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Nthabiseng T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng T

Comfortable.

We loved it here. Relaxed. All our needs speedily met. Close to the beach. Affordable. I loved it. Will be back in June. Wonderful. Exactly 2 minute walk to the beach, helpful manager (Ashley), accessible owners, laundry facility, kitchenette There is daily housekeeping which is great!

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation se terugvoer

Hello,

Thanks for the comments. Glad that you enjoyed your stay with us and look forward to your next visit.

Regards,
Dave Swart

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Gerhard C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Skoon en voldoende

Ideaal vir 'n vinnige sake reis.

Stephan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Dit was baie lekker gewees, die kamer waarin ons gebly het was groot en die mense was vriendelik. Het baie lekker gebly en sal beslis weer 'n draai slaan by Amakaya Backpackers!

Ons was 4 volwassenes gewees en die plekkie was net reg vir ons, die spasie was groot genoeg vir ons almal en het sy doel gedien vir ons paar nagte se oorbly.

Peet V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peet V

Beter waarde vir selfde geld by ander plekke gekry. Ek dink dis maar net die backpackers idee wat nie lekker vir ons gewerk het nie.

Plek is skoon en netjies. Egter nie geskik vir gesinne wat nie geriewe wil deel nie.

Marius V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Skoon, netjies, vriendelik.

Heerlik gebly. Ontvangs was vriendelik. Ons het baie welkom gevoel. Dankie aan almal.

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation se terugvoer

Hello Marius,

Thank you for your comments. We like to look at Amakaya Backpackers as guests 'Home away from home' and I am glad to see that we did achieve this for your stay with us.

Regards,

Dave Swart

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Daan V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V

Die plek is baie goed geleë en is naby alles.

Ek besef dat dit net 'n "backpackers" plek is, maar met 'n paar klein verbeteringe sal dit 'n lieflike plek wees vir 'n wegbreek!

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation se terugvoer

Hello Daan,

Thank you for your comments they assist on which way we can improve our guests satisfaction.

Regards,

Dave Swart

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Gommers L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gommers L

Kunnen veel aanbevelen.

Goed geholpen door de werknemers!

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation se terugvoer

Hello Gommers,

I am glad to hear that you enjoyed your stay with us and that the staff is living up to their usually good standards.

Regards,

Dave Swart

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Annalie J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie J

Om by Amakaya te bly is soos tuiskoms. Absoluut puik.

As ons kan spog oor 5-ster diens in ons land, dan wil ek spog oor Amakaya. Ons ontvangs deur die eienaar Dave, die pragtige skoon kamer, die netjiese kombuis en kuierarea ... Die gasvryheid van Niel. Die lekkerste was om elke dag nuwe mense te ontmoet, meestal toeriste van oorsee. Amakaya is definitief klaar weer op ons beplanningslys vir ons volgende motorfietstoer.

Deon J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Baie vriendelike ontvangs en goeie area.

Het die Amakaya Backpackers gebruik vir een aand se oorslaap oppad na bestemming vir wittebrood. Die ontvangs was baie vriendelik ek behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir iemand wat goeie waarde vir geld wil hê. Kamer was netjies en skoon!

Christie E - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Christie E

Nie geskik vir families.

Alhoewel die ontvangs vriendelik en behulpsaam was, kan die fasiliteite nie al die mense wat ingeneem word akkommodeer nie. Hierdie fasiliteit is nie geskik vir families nie - veral nie waar jong kinders is nie.

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation se terugvoer

Hello Christie
Thank you for your comments.
It is not always possible to know if there will be a younger crowd or not on any particular day so it is difficult to control the type of guests we receive. To say it is not suited to families however is not correct as we have had many families stay with us who enjoyed their stay - also those with children.
We do not overbook rooms and have found the facilities cope well when we are fully booked.
Please let me have some specific concerns that you had so that I can address these points. Perhaps there is something we have overlooked.
Regards
Dave Swart

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 15, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6565e5ff78a609aacb56f8e78c71550e06dfb462b0a5dd286f4b5815643d829314a46e0194ae02703450bde2458ea9bf3d6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 15 Park Lane Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.055274995886 23.368654847145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang