Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amakhala Bush Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Tussen PE en Grahamstad, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
  • Vanaf R19 420 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Amakhala Game Reserve is in die malariavrye Addo in die Oos-Kaap geleë. Hierdie 7000 ha-reservaat is bekend vir sy werklik ontsagwekkende topografie, geskep deur die stadig kronkelende Boesmansrivier wat deur dit loop. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n ware Afrika-safari.

Ons verblyf bestaan uit 8 luukse tente wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Elke tent het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n groot ovaalbad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n aparte dubbelstort, toilet, lugversorging en kaggel in. Elke tent het ook 'n privaat uitkykdek en swembadjie.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan gerus op die perseel wildkyk, op wildritte gaan, bootritte en begeleide wandelings doen.

Besienswaardighede naby ons sluit die Groot 5, voëlkyk en swem in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N2, Tussen PE en Grahamstad, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R19 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R19 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N2, Tussen PE en Grahamstad, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf92243df7f9fd11a55d87fb630b800fc4e349e1eddd472c6d67e9e74c8a52eb3cde216270a20fff3b4ffd1e0996f0d14c81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R19 420 per nag, vir 2 mense N2 Between PE and Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -33.536416666667 26.087638888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang