Amakhala Safari Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N2, Tussen Port Elizabeth en Grahamstad, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R14 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Amakhala Safari Lodge is in die ekologiese diverse Amakhal Wildreservaat in die Oos-Kaap geleë en is omring deur wild.
Elke kamer is geïnspireer deur Afrika en het 'n privaat plonspoel, stoep en sit-area. Die kamers het of 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, haardroër en 'n kluis in.
Die reservaat van 10000 ha is die tuiste van ontelbare soorte inheemse flora en fauna, en is bekend vir sy asemrowende uitsig wat deur die kronkelende Boesmansrivier geskep is.
Twee 2 opsionele wildritte per dag, alle maaltye en sekere drankies is ingesluit. 'n Masseerder is ook op versoek beskikbaar, en kundige gidse is beskikbaar vir begeleide staptogte. Gaste kan ontspan op die terras, by die kroeg of by die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Justine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- N2, Tussen Port Elizabeth en Grahamstad, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Amakhala Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Greater Addo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N2, Tussen Port Elizabeth en Grahamstad, Addo/Paterson, 6139, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang