Amakhosi Safari Lodge
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 14 Nov 2024 tot 27 Nov 2024.
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vergelegenplaas, R69, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R9 502R8 077 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
AmaKhosi Safari Lodge is aan die oewer van die Mkuzerivier in die Amakhosi Privaat Wildreservaat in die noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die natuurlike saamvloei van riviermoeras en valleibosveld, die sambreeldoringboom in die noorde en die oop grasvelde in die suide, die ruig grasland wat soos 'n kombers vou om die berge en wild wat onbevange wei in die vryheid van die natuur, maak van dié ongeskonde paradys 'n perfekte bestemming.
Die akkommodasie bestaan uit 'n privaat villa, 6 luukse rivier-suites en 2 wittebroodsuites. Elke eenheid het lugversorging en ander geriewe sluit 'n kluis, kamerjasse, 'n vol kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die lodge het ook 'n aanloklike turkoois swembad, keurig ontwerpte eetkamer, sitkamer, TV met sekere DStv-kanale, biblioteek, gedenkwinkeltjie, konferensiegeriewe en sentrale kommunikasiesentrum.
By die Amakhosi River Spa kan jy jouself verlustig deur te ontspan en uit te kyk oor die rivier en te luister na die vreedsame klanke van die omliggende bosveld. Kom geniet 'n massering deur ons uitstekend opgeleide terapeute, proe ons versameling heerlike drankies en gesonde peuselhappies en rond dit af met 'n verfrissende swemsessie in ons randvloeiswembad.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Vergelegenplaas, R69, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Amakhosi Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vergelegenplaas, R69, Magudu, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang