Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amalia

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Amalia
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lanza K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanza K

Sal weer van Amalia gebruik maak as ons in die omgewing is.

Ons gesin is 'n gesin van 5, met 3 tieners. Almal het die ruimte baie geniet. Huisie is netjies en skoon, baie veilig, naby aan die middedorp.

Amalia se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde, Lanza. Word opreg waardeer!

Amalia
Henri V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri V

Amaila is 'n besonderse plek.

'n Fantastiese wegbreeknaweek in die pragtige Amalia! Pragtige dekor, kombuis uiters volledig, pragtige ruim kamers en badkamers, genoeg verhitting om die koue van Clarens weg te hou. Verseker die plek om te bly in die pragtige Clarens!

Amalia se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige ressensie Henri dit is vir my ń riem onder die hart.

Julle sal altyd welkom.

Amalia
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat 44, 6 Gino Park, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9be87449d52d284650272c013a5b61865cac14431e980550c68d3f08113d34aa9b885c93dca685162ab1e4929844a91865b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 44 Land Street 6 Gino Park 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.504748971158 28.419183579682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang