Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amalia

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat 44, 6 Gino Park, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Amalia is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks wat aan die voet van die berge in Clarens geleë is. Die huis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir gesinne of groepe vriende. Dié pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, 'n bad , toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea skei die kombuis en leefarea en het sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het gemaklike sitplekke en 'n kaggel. Verder het die huis 'n tweede sitarea op die stoep met skuifdeure. Die vertrek het 'n ingeboude braai, 'n TV en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is een onderdakparkeerplek, asook veilige oop parkeerplek vir 2 ekstra voertuie. Daar is ook 'n oop braai-area en stoep met 'n tafel en stoele. Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, berg- en-padfietsry in. Amalia is ook naby die golfbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Landstraat 44, 6 Gino Park, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Amalia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat 44, 6 Gino Park, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9be87449d52d284650272c013a5b61865cac14431e980550c68d3f08113d34aa9b885c93dca685162ab1e4929844a91865b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 44 Land Street 6 Gino Park 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.504748971158 28.419183579682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang