Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amande Gastehuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christiaan Carstens-straat 6, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Amande Gastehuis is in 'n woonbuurt in Moorreesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis.

Die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en mini-oond, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.

Bykomende kenmerke sluit braaigeriewe en parkeerplek voor die huis in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Cornel V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike gebly. Vinnige kommunikasie. Gemaklike plekkie in 'n rustige woonbuurt.
Apr 2024
Anina O
Besigheidsreis
5.0
Heerlike verblyf. Baie rustige omgewing, plekkie skoon en netjies. Heerlike beddens en linne. Vars gebakte brood was heerlik!
Apr 2024
Liezel V
Gesin met tieners
5.0
Rus en vrede. Was in Moorreesburg vir 'n sportbyeenkoms. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Rustige omgewing. Was skoon en netjies.
Nov 2023
Michelle P
Saam met vriende
5.0
Dit was so relaxing en rustig. Amande Gastehuis het ons baie welkom laat voel. Alles was mooi skoon en in plek.
Apr 2023
Bianca N
5.0
Very enjoyable. Our host Thelma was great! Very accommodating and helpful. The guesthouse was clean and spacious and we really enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Christiaan Carstens-straat 6, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amande Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christiaan Carstens-straat 6, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA344509aabc4a08d5b145fe424551d1cb5c27e5534b9537c8b717da50ff4842bd9cd952d4f9578c8d75431b7b9ea7ce610b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 6 Christiaan Carstens Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.159221738118 18.658325018828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang