Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amande Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christiaan Carstens-straat 6, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Amande Gastehuis is in 'n woongebied in Moorreesburg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis wat smaakvol versier is.

Die huis beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, asook gratis WiFi.

Daar is braaigeriewe op die perseel en parkeerplek voor die huis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lihet B
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik & rustig. Ons het lekker geslaap. Ons was baie tevrede. Mooi netjiese plek. Skoon & mooi gemaak met blomme. Stil atmosfeer. Ons kon ons waent...
Sien meer
Feb 2025
Anna-mari K
5.0
Skoon, netjiese en gerieflike verblyf. Heerlike vars beskuit was 'n bonus! Sien sterre.
Nov 2024
Cornel V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike gebly. Vinnige kommunikasie. Gemaklike plekkie in 'n rustige woonbuurt.
Apr 2024
Anina O
Besigheidsreis
5.0
Heerlike verblyf. Baie rustige omgewing, plekkie skoon en netjies. Heerlike beddens en linne. Vars gebakte brood was heerlik!
Apr 2024
Marita V
Gesin met tieners
4.8
Netjies en skoon. Netjiese en skoon verblyf. Dankie vir die lekker gebakte broodjie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Christiaan Carstens-straat 6, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Gaste dink Amande Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Christiaan Carstens-straat 6, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA344509aabc4a08d5b145fe424551d1cb5c27e5534b9537c8b717da50ff4842bd9cd952d4f9578c8d75431b7b9ea7ce610b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 6 Christiaan Carstens Street Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.159221738118 18.658325018828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang