Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amandia Guest Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elmarie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Alles was puik en ons het heerlik oorgeslaap. Ek kan hulle definitief aanbeveel. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die terugvoer! Kom gerus weer! Amanda

Magda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie, baie goed! Heerlik gebly. Alles word voorsien. Was baie impressed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die terugvoer! Dit was ons plesier om julle hier te hê! Amanda

Pieter K
1 nag
5.0
Des 2024

Comfortable and peaceful. We had a wonderful overnight stay on a long journey from KZN to Western Cape. The accommodation was well appointed. The 'shared' kitchen needs to be clearly highlighted if you are not a family group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida K
1 nag
4.8
Jan 2025

Lieflike skoon en netjiese verblyf. Gawe ontvangs. Pragtige skoon, baie netjiese verblyf. Alles wat nodig is vir goeie nagrus. Selfsorg ontbyt ingesluit bied waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan W V
1 nag
4.8
Jan 2025

Net wat ek nodig gehad het. Stil en rustig, voldoen aan al my verwagtinge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn M
1 nag
5.0
Nov 2024

Oornag. Great plek wat baie goed geleë is met 'n uitstekende prys. 'n Veilige, rustige hawe vir die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Kom gerus weer! Amanda

Nicola V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Soos altyd lekker! Dis nie ons eerste keer nie en ook nie ons laaste keer nie! Ons bly elke keer baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie, Nicola! Dis altyd 'n plesier om julle hier te hê! Amanda

Jeremy L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lekker plekkie! Baie skoon en netjies asook in 'n stil buurt geleë. Wonderlike oorslaap gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir jou terugvoer! Dit was 'n plesier om jou hier te hê! Groete

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker, rustig, waarde vir geld. Die plekkie is baie mooi ingerig. Daar was lekker beskuit en dankie vir die sjokolade sweeties. Die kamer was lekker snoesig en ons het lekker geslaap. Basiese ontbyt soos graanvlokkies en Weet-Bix, jogurt, asook bottertjies en konfyt vir toebrood. Dankie daarvoor. Gasvrou is gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Trollip-straat 21, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTAwMWY0LTM3ZDUtNGMzNC04OTA3LWE1NDdlYWE0YmUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 21 William Trollip Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.08264 26.20201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang