Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amandia Guest Rooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker, rustig, waarde vir geld. Die plekkie is baie mooi ingerig. Daar was lekker beskuit en dankie vir die sjokolade sweeties. Die kamer was lekker snoesig en ons het lekker geslaap. Basiese ontbyt soos graanvlokkies en Weet-Bix, jogurt, asook bottertjies en konfyt vir toebrood. Dankie daarvoor. Gasvrou is gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Kom gerus weer!

Martin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gasvry, netjies, en soveel meer. Baie netjies en als wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida K
1 nag
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Netjiese geriewe met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie! Kom gerus weer!

Fritz W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Best for the price. Excellent accommodation for a stopover. Would recommend a little more milk for breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Thank you for the review. Sorry about the milk! Amanda

Lood M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Geen probleme gehad nie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzane V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker geslaap. Skoon en netjies. Ons het op 99 bespreek, was heel oké dat ons eers na 20h00 daar sou kom. Ons was vriendelik verwelkom, lekker bederfies in die kamer gekry, en toe beurtkrag ons 22h00 die aand slaan, was dit nie 5 min nie, toe word die kragopwekker gestart en daar het ons weer krag. Baie dankie vir al die klein maar tog belangrike ekstras. Sal definitief weer by julle oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir jou ondersteuning en vriendelike woorde. Kom gerus weer! Amanda

Elle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect overnight spot on our way to WC. We were pleasantly surprised. Excellent value for money. The hostess was very friendly, with clear instructions regarding the issues with drinking water in Bloemfontein, and she provided us with 5L of clean drinking water, which was a nice touch. Everything you could possibly need for an overnight stay was provided. Maybe, and this is really just the tiniest of niggles, we could have done with more milk for our breakfast cereal (we were too shy to ask).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Thank you for your kind review. Amanda

Erich P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Puik in alle opsigte! Pragtige plek met alles wat 'n mens nodig het. Geriewe is bo standaard. Gasvrou het ekstra myl met ons gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Amandia Guest Rooms
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Dit was ons plesier om julle hier te hê. Kom gerus weer. Amanda

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathy P
1 nag
4.8
Jul 2024

Enjoyed my stay. Very pleasant. Recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Trollip-straat 21, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0OTAwMWY0LTM3ZDUtNGMzNC04OTA3LWE1NDdlYWE0YmUwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 21 William Trollip Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.08264 26.20201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang