Amandia Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 177
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Linda V - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker, rustig, waarde vir geld.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Kom gerus weer!
Martin J - Jun 2024
Algehele gradering
Gasvry, netjies, en soveel meer.
Alida K - Jun 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Fritz W - Mei 2024
Algehele gradering
Best for the price.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for the review. Sorry about the milk! Amanda
Lood M - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Suzane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Skoon en netjies.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning en vriendelike woorde. Kom gerus weer!
Amanda
Elle C - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect overnight spot on our way to WC.
Lees meerAmandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your kind review.
Amanda
Erich P - Jan 2024
Algehele gradering
Puik in alle opsigte!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Dit was ons plesier om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Amanda
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Kathy P - Jul 2024
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Christelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese plek.
Kayleigh A - Des 2023
Algehele gradering
Perfect little place.
Aletta F - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent stay.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for the review! Love to have you here!
Amanda
Theresa V - Okt 2023
Algehele gradering
Was kort maar baie lekker!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was vir ons lekker om julle te kon huisves!
Groete uit Bloem
Amanda
Pierre G - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Riana S - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Riana, dis nie heeltemal korrek nie. Die ontbyt het ingesluit 3 soorte graankos, jogurt en melk, brood wat jy self kan rooster, marmelade, aarbeikonfyt en botter. Dis 'n selfhelp-ontbyt, die gaste kan hulself help op hulle eie tyd. Koffie en tee is ook beskikbaar in die kamers, saam met vars tuisgebakte beskuit. Gewoonlik vra ek die gaste of hulle muffins verkies. Jammer as ek vergeet het. Ons ervaring het gewys dat meeste gaste nie meer as voorgenoemde verwag nie. 'n "Engelse" warm ontbyt word nie meer aangebied nie. Dis was in elk geval slegs teen ekstra koste beskikbaar. Ons het verkies om die afgelope 5 jaar nie ons pryse te verhoog nie om meer gaste 'n billike oornagverblyf te bied.
Groete,
Amanda
Nicola V - Jul 2023
Algehele gradering
Feesnaweek.
Annemarie H - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en veilig.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Groete uit Bloem!
Amanda
Porche-lee O - Jul 2023
Algehele gradering
We had a most wonderful stay with Amanda at the guest house!
Pauline J - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect place for an overnight stay!
Lees meerStanley T - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant and quiet.
Cecil L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie tevrede met die be handling wat ons ontvang het.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was ons plesier! Kom gerus weer!
Jacoba S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerĺike nagrus in stil omgewing.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Amanda
Liza R - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Amanda
Ida R - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename afpak op ons reis van die Kgalagadi huis toe in Mpumalanga.
James C - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable, and all went smoothly.
Hanlie K - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie gerieflik.
Pia D - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Amanda
Jané L - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflik, stil, netjies en baie vriendelik.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baue dankie. Dit was ons plesier om jou hier te hê. Groete uit Bloem. Amanda
Simoné A - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf! (Met lékker beskuit.).
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Waardeer!
Amanda
Mark A - Sep 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Sonja V - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, en gemaklik. Voldoen aan ons behoeftes.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier.
Amanda
Andre Z - Jan 2023
Algehele gradering
Amanda se plekkie is regtigwaar die moeite werd.
Melany J - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Francois L - Aug 2023
Algehele gradering
Kan nie beter nie. Persoonlike aandag en kontak.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Francois!
Lukas O - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike blyplek.
Mariana E - Nov 2022
Algehele gradering
Voorwaar 'n oulike, netjiese en bekostigbare opset.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Mariana. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Amanda en Hermie
Kayla O - Okt 2022
Algehele gradering
Very clean and well organized.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you so much for staying with us! It was our pleasure having you here! Come again!
Amanda
Linda F - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie. Dit was ons plesier om julle te kon huisves. Kom gerus weer.
Groete
Amanda en Hermie
Colette C - Okt 2022
Algehele gradering
Uiters netjies!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer die goeie woorde. Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves. Kom gerus weer.
Groete
Amanda
Shelly-ann V - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for supporting us. It was lovely to have you with us.
Greetings,
Amanda
Maricka H - Aug 2022
Algehele gradering
My eerste keuse in Bloem.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike opmerkings oor ons plekkie! Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te kon huisves.
Groete uit Bloem!
Amanda
Janri S - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for your lovely review! It was our pleasure to have you here!
Amanda
Elizabeth E - Mei 2022
Algehele gradering
Very neat place to stay. The owner is very friendly and professional.
Gideon J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer. Dit was aangenaam om julle hier te huisves!
Vanessa H - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was nou 'n lekker ervaring.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Vanessa,
Baie dankie vir jou terugvoer. Kom gerus weer!
Vriendelike groete
Pieter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker, waarde vir geld.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Vrienelike groete
Amanda
Thys D - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie netjies.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer julle goeie terugvoer! Kom gerus weer!
Amanda
Arne R - Feb 2022
Algehele gradering
Amandia Guest House was voldoende vir ons.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Dankie! Dit was ons plesier!
Amanda
Marius J - Feb 2022
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Liz V - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en gerieflik.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te hê!
Amanda
Janette L - Feb 2022
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Britt B - Jan 2022
Algehele gradering
Our second stay was as good as our first!
Pieter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon akkommodasie.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Amanda
Tamsyn B - Okt 2022
Algehele gradering
We were looking for a place to stay for one night and Amandia Guest House was the perfect place for us.
Lees meerAmandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for the kind words. It was lovely to have you here.
Greetings
Amanda and Hermie
Amanda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie gemaklik gewees.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Bloemfontein sukkel tans met ernstige waterleweringsprobleme deur die Stadsraad. Ons is dus verplig om van tyd tot tyd ons eie tenkwater te gebruik, slegs vir stort en toiletgebruik, water wat met chloor gesuiwer word. Hierbenewens kry elke kamer ook 5l gesuiwerde water. Ons is jammer dat die tenkwater 'n allergie veroorsaak het. Ons is ook jammer vir die gogga in die ketel. Ons spoel elke dag alles uit, maar soms vlieg insekte van buite deur 'n oop deur of venster in. Dit is ons erns om die gastehuis silwerskoon en netjies te hou. Ons verwys gaste graag na die talle ander positiewe resensies wat juis hierdie aspek van ons gastehuis beklemtoon.
Nastia R - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir vriendelike terugvoer.
Kom weer!
Amanda
Raymond K - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie netjies.
Alwyn S - Sep 2021
Algehele gradering
So na aan perfek as wat kan kom.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Dit was ons plesier om julle te kon huisves.
Amanda
Pieter K - Jun 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar. Sentraal geleë. Veilig, modern en baie netjies.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie kommentaar! Dit was vir ons heerlik om julle hier te ontvang. Kom gerus weer!
Christo J - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring!
Corne V - Apr 2021
Algehele gradering
Vinnige oorslaap. Rustige, gemaklike oornag verblyf.
Marike D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie mooi kamer met goed toegeruste kombuisie. Die ligte ontbyt wat aangebied word is 'n bonus.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Was ons plesier om tot diens te wees!
Amanda
Emil En Elize B - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, goed geprys, vriendelike eienaars.
Tubby V - Jan 2021
Algehele gradering
Great plek en baie veilig. Het baie lekker daar gebly en sal weer daar bespreek in die toekoms.
Arie R - Jan 2021
Algehele gradering
Weer gebruik vir oornag op pad terug huis toe, word hoog aanbeveel.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Dankie vir die goeie kommentaar. Dit was aangenaam om julle hier te hê.
Groete
Amanda
Petro W - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en mooi, vriendelik.
Margueritte A - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Ockert E - Aug 2021
Algehele gradering
Puik
Venita V - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Sekuriteit is meer as op standaard: duiwelsvurk-heining met elektroniese hek wat veilige parkering bied vir voertuie; veiligheidshek by voordeur van gastehuis; ekstra houtvoordeur met sleutel; elke kamer het eie sleutel vir toesluit; gaste ontvang al die nodige sleutels asook handkontrole vir hekbeheer. In die 16 jaar wat ons bedryf is, het ons nog nooit enige inbraak of diefstal gehad nie. Die rede is dalk die veilige omgewing waarin die gastehuis geleë is, en/of dalk maar net genade van Bo. Maar ons het al die sekuriteitsmaatreëls ingestel wat nodig is.
Carol C - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful, pleasant cottage.
Lees meerSarel M - Feb 2020
Algehele gradering
Uiters tevrede.
Marisa K - Jan 2020
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Marissa! Ons plesier om julle hier te hê!
Vriendelike groete,
Amanda
William & Anita J - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent.
Arie R - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie aangename verblyf.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Waardeer dit baie. Amanda
Pieter B - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, netjiese skoon akkommodasie
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Pieter. Dit was 'n groot plesier.
Amanda
Katherine J - Feb 2020
Algehele gradering
Conveniently located B&B in Bloemfontein.
Herman L - Aug 2020
Algehele gradering
Meer as voldoende vir my behoeftes.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Yolanda C - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye diens.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Was heerlik om julle hier te hê!
Amanda
Marinda B - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Shani O - Okt 2019
Algehele gradering
Absolutely value for money. Clean and beautiful.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Shani,
Baie dankie vir die mooi verslag. Dit was ons plesier om julle te kon ontvang!
Amanda
Wayne M - Sep 2019
Algehele gradering
Goed.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Wayne, dit was 'n plesier om jou hier te hê. Jy was 'n wonderlike gas!
Amanda
Anita B - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en vriendelike diens, met alles wat mens nodig het.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Anita! Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te hê. Groete uit Bloem!
Amanda
Lize R - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier te hê.
Amanda
Christo D - Jun 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay and will surely visit again. Thank you!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for staying with us! Come again!
Amanda
Selmarie H - Mei 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oor slaap. Amanda is 'n baie vriendelike vrou en laat jou welkom voel.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoer.
Kom weer!
Amanda
Alice K - Apr 2019
Algehele gradering
Perfect for short stay.
Hannes O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Dit was vir ons heerlik om julle hier te kon ontvang. Dankie vir julle goeie rapport.
Groete,
Amanda
Jacques T - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Dankie Jacques. Dit was heerlik om jou hier te kon ontvang.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Amanda
Soretha T - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike oornag. Huis weg van huis af.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Beste Soretha,
Baie dankie! Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Groete,
Amanda
Ingrid L - Des 2019
Algehele gradering
Excellent host.
Gerrie H - Jul 2019
Algehele gradering
Great!
J C C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam. Ongelukkig net geslaap en nie tyd spandeer nie.
Ilse M - Mei 2019
Algehele gradering
Veilige, gesellige en netjiese verblyf by vriendelike eienaars.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoer!
Amanda
Yolanda B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en aangename mense.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te kon huisves.
Groete uit Bloem.
Amanda
Jacoba S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, was 'n voorreg om julle hier te hê!
Amanda
Suzette B - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjiese plek.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, was 'n voorreg, kom kuier gerus weer.
Amanda
Adri B - Jul 2018
Algehele gradering
Beste diens ooit.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Amanda
Mignon D - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik, in lekker stil woonbuurt, naby 'n groot pad stad toe.
Riana W - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik ingerig en bekostigbaar.
Theo G - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Theo
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was ons plesier om julle hier te kon ontvang.
Amanda
Johan W - Feb 2018
Algehele gradering
Mooi, netjies en skoon.
Lizette V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Lizette. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom maar weer.
Amanda
Pieter M - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies skoon en privaat.
Tom S - Jun 2018
Algehele gradering
Wonderlik fantasties.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Tom. Dit was ons voorreg om julle hier te hê.
Amanda
Xtream Safety J - Feb 2018
Algehele gradering
Ontspannend na 'n lang dag.
Freddie M - Feb 2018
Algehele gradering
Netjiese kamer met alles wat nodig is.
Dawid J - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met uitsonderlike diens.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Beste Dawid,
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Dit was ons plesier om julle hier te kon ontvang.
Groete,
Amanda
Tillie F - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie! Dit was heerlik om julle hier te hê!
Amanda
Elmarie B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig.
Francois V - Nov 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik, alles werk, niks kort nie, toebehore hoë gehalte.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi getuigskrif, ons waardeer dit baie!
Groete,
Amanda
Margaret G - Okt 2017
Algehele gradering
Amazing place to overnight.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Margaret,
Thank you. It was our pleasure to have you here with us
Have a nice day.
Amanda
Gert T - Okt 2017
Algehele gradering
Die allerbeste in Bloemfontein!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Gert! Dit was vir ons heerlik om jou hier te kon ontvang!
Groete
Amanda en Hermie
Welma V - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvryheid, rustigheid en vreedsaamheid was aan die orde van die dag!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, dit was vir ons heerlik om jou hier te kon hê!
Groete,
Amanda en Hermie
Albert S - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie en vriendelike waarde vir geld.
Sonja D - Jun 2017
Algehele gradering
Netjiese plekkie.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Sonja, dit was heerlik om julle hier te hê. Kom maar weer.
Amanda
Matt M - Jun 2017
Algehele gradering
Great.
Paul B - Jun 2017
Algehele gradering
Tevredenheid gewaarborg
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Dankie Paul! Dit is 'n groot plesier!
Groete,
Amanda
Hetta P - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik en koste-effektief.
Lees meerAmandia Guest Rooms se terugvoer
Dankie Hetta, dit was so lekker om jou hier te hê.
Amanda
Marinda H - Mei 2017
Algehele gradering
Baie sentraal geleë, netjies en gerieflik, baie stil omgewing.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Marinda
Dit was heerlik om julle hier te he.
Amanda
Paul B - Feb 2017
Algehele gradering
Vyfster-verblyf teen 'n sakpasprys.
Albert W - Des 2017
Algehele gradering
Was skoon en netjies.
Tanja C - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Ria I - Jun 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Hannes H - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Hannes
Was lekker om julle hier te hê.
Amanda
Hugo S - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, geen probleme.
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig dankie.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Francois
Jammer dat die bad nie na julle smaak was nie. Daar is wel handvatsels weerskante van die bad en die deure kan maklik heen en weer skuif soos verkies.
Amanda
Ewert B - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflike oornagstop.
Bosman O - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en uitstekende diens.
Belinda N - Des 2016
Algehele gradering
Ons het sommer tuis gevoel!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Belinda! Dit was ons plesier om julle hier te hê!
Amanda
Frank C - Nov 2016
Algehele gradering
Most pleasant stay in lovely surroundings.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekkerste verblyf in 'n pragtige omgewing.
Dankie vir julle gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you! Come again! It was lovely to have you here!
Amanda
Maritza L - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies en gemaklike verblyf!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Maritza
Dit was ons voorreg om julle hier te hê.
Groete uit die Rosestad
Amanda
Heide M - Mei 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en vriendelike ontvangs.
Louis V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in mooi plek en omgewing.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Dankie! Kom weer!
Amanda
Cornel L - Apr 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Cornell,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle verblyf was aangenaam. Kom weer!
Amanda
Annatjie B - Feb 2016
Algehele gradering
Vir seker die beste in Bloemfontein.
Marinda K - Jan 2016
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik met besondere gasvrye diens.
Amanda F - Des 2016
Algehele gradering
Excellent stopover for a road trip.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik oornagplek as mens op 'n roadtrip is.
Vir Desember het ek en my maat besluit om 'n road trip te doen af Kaap toe (deur Bloemfontein na Oos-Londen en dan langs die kus af). Dit was ons eerste stop en dit was 'n lieflik plek. Die kamers was oulik en snoesig met eie badkamer en kombuisie. WiFi is beskikbaar wat altyd 'n bonus is. Aandag aan die klein goedjies was wonderlik. Amandia is sentraal, maklik om te kry en naby 'n paar malls as jy wil gaan uiteet of 'n fliek wil kyk ens. alles is heel naby en maklik om by te kom. Ontbyt die volgende oggend ('n gekookte ontbyt teen ekstra kostes) was fantasties, en die mense is lieflik. Oor die algemeen is die prys goed. Ek sal definitief hierdie gastehuisie aanbeveel vir enigiemand wat in Bloemfontein moet oorbly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Thank you for the excellent review! We loved having you here!
Amanda
Yvonne B - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlik, stil, rustig en baie welkom.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Yvonne
Baie dankie vir die terugvoering! Ons sien jou graag weer!
Amanda
Jg D - Des 2016
Algehele gradering
Relaxing.
Kobus S - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese kamer.
Janco M - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies afgeronde gastehuis.
Jonathan M - Nov 2016
Algehele gradering
Ek en my vrou het dit baie geniet.
Henry V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Hans M - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed vir kort oorbly.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Hans
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly julle het lekker gebly! Kom weer!
Amanda
Louis & Florence V - Feb 2016
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in rustige omgewing.
Jean-marie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek om naweek te spandeer of selfs net een aand te oornag.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar! Ons sien julle graag weer!
Amanda
Suzie E - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelik.
Elsabé H - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Morne C - Feb 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Harry D - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies met baie vriendelike ontvangs.
Amandia Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Dit was ons plesier om julle hier te kon ontvang.
Amanda
Bakkies E - Nov 2015
Algehele gradering
Tevredenheid gewaarborg.
Lees meerEvette P - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies en sentraal geleë.
Bernita D - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies.
Loretta R - Aug 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Jurie S - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderlike opset vir die moeë reisiger.
Karin F - Apr 2015
Algehele gradering
Skoon, veilige oornagplek naby Bloemfontein se middedorp.
Yolande G - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent service. Nothing is too much trouble for Amanda, even over Easter weekend.
Allan S - Mrt 2015
Algehele gradering
Dit was ideaal vir oorslaap.
Nicolaas B - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Dr Henning V - Sep 2015
Algehele gradering
Gerieflike oornag. Rustig, skoon en veilig.
Tsabana N - Feb 2015
Algehele gradering
Beautiful place. Peaceful environment. Pleasant hostess.
Sonia H - Des 2014
Algehele gradering
Alles was goed georganiseerd en lekker rustig.
Marli D - Aug 2014
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies!
Sean K - Mei 2014
Algehele gradering
Huislik.
Anita D - Mei 2014
Algehele gradering
Clean, neat and comfortable.
Hildegard M - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plekkie in 'n rustige en veilige omgewing.
Johan Havenga H - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Elmarie K - Nov 2014
Algehele gradering
Mooi skoon en gerieflik!
Mac V - Sep 2014
Algehele gradering
Baie gesellig en netjies. Skoon en gerieflik.
Martin M - Mei 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik, gerieflik, rustig en waarde vir geld!
Estie D - Apr 2014
Algehele gradering
'n Pragtige, netjiese plek met vriendelike mense.
O.j.o. (cobus) F - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Kurt B - Jul 2014
Algehele gradering
Spacious, serves good breakfast
Willie B - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Corelle C - Feb 2012
Algehele gradering
Lovely
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Trollip-straat 21, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang