Amandia Guest Rooms
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Trollip-straat 21, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die verblyf is geleë in 'n pragtige buurt, Heuwelsig, waar die voëltjies se geluide jou soggens sal wakker maak. Drie luukse en suite-kamers is beskikbaar met luukse geriewe, satelliet-TV, gratis WiFi, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Ligte ontbyt word by die die prys ingesluit. Kombuisgeriewe is aangrensend aan die kamers. 'n Aparte lapa en braai area is naby geleë en gaste kan so ook die pragtige tuin geniet. Die buurt is stil en daar is veilige parkeerplek.
Die volgende plekke is naby aan ons geleë:
Preller Square Winkelsentrum, Ilange Landgoed (trou venue) en Emoya. Die verblyf is ook so 8 minute se ry van die Universiteit, Loch Logan Waterfront, Mimosa Winkelsentrum, Medi-Clinic hospitaal en die sakekern af. Ons akkommodasie is geskik vir sakelui en konferensiegangers. Ons plek is ook ideaal vir families om te kom kuier. Ons spesialiseer in korttermynverblyf maar ons het ook spesiale tariewe vir langer besprekings (meer as 7 dae).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 189
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- William Trollip-straat 21, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Amandia Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Trollip-straat 21, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat