Amandla Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Anel D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir goeie diens.
Dot M - Mrt 2023
Algehele gradering
Has solar panels.
David J - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense stil omgewing.
Edrei S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het basies net daar geslaap, die kamer was netjies, en die mense was vriendelik.
Theo J - Mrt 2023
Algehele gradering
Swak diens, plek is verwaarloos.
Maryna T - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en bekostigbaar, kan dalk verbeter met 'n veiligheidshek voor glasdeur, was nogals ongemaklik met loadshedding die aand en kan nie met oop glasdeur slaap. Let wel daar is geen ander vensters nie, slegs skuifdeur. Verder baie rustig en heerlik gekuier. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Ben E - Mrt 2022
Algehele gradering
Very good.
Amelia L - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek - alles was in plek, die ontvangsdame het my verwag.
Susan S - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike, professionele personeel en baie netjies.
Alison N - Mei 2022
Algehele gradering
A convenient place to sleep over for the night.
Suretha K - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld as oornagplek.
Gustav B - Des 2022
Algehele gradering
Gaaf in 'n noodgeval.
Floris C - Mrt 2021
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Grace S - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies.
Chloe B - Des 2021
Algehele gradering
Baie tevrede met die slaapplek en die staf was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.
Elmarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie ruim.
Gerrit R - Jul 2021
Algehele gradering
Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is skoon, maar effe afgeleef. Skewe kaste en so aan.
Ann S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie teleurstellende verblyf.
Yvonne V - Jul 2021
Algehele gradering
Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Daar was net een handdoek vir ons twee maar hy het nog een gebring nadat ek gevra het.
Jaco B - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Maryke S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Madelein S - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Debbie S - Okt 2018
Algehele gradering
Comfortable, clean, friendly, hospitable and really good value.
Carlien F - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie akkommodasie in rustige omgewing.
Elzaan C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, maar ongemaklik.
Lanette C - Sep 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld, sal nie die gastehuis aanbeveel nie.
Lindi L - Des 2017
Algehele gradering
Net 'n plesier.
Gerhard V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Amandla Gastehuis se terugvoer
Baie dankie,
Julle kan ons gerus kontak indien hulle enige voorstelle of verbeteringe het.
Bestuur
Amandla Guesthouse
Thandi M - Jul 2014
Algehele gradering
Good
Nerine T - Mei 2013
Algehele gradering
No problems at all, very comfortable
Liane V - Mrt 2013
Algehele gradering
Alright
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Mel Mentz, Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang