Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amandla Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Anel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie dankie vir goeie diens. Goed ontvang en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dot M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Has solar panels. The solar panels gave light and TV during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Vriendelike mense stil omgewing. Goeie atmosfeer in 'n rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Servaas V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Okt 2024

Good. Very nice place. Just one thing. With the amount of water problems in South Africa, the shower must be fixed. Cannot run the shower for 10 minutes to get warm water. That is a lot of water wasted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Edrei S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Ons het basies net daar geslaap, die kamer was netjies, en die mense was vriendelik. Die TV-opvangs was baie sleg, ek kon net SABC2 ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Theo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2023

Swak diens, plek is verwaarloos. Water skade in die badkamer, handdoeke was stukkend daar was selde iemand by die ontvangs om te help, eerste kamer waarin ons geprop is se deure kon nie sluit nie. Min en moeilike parkering.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Maryna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjies en bekostigbaar, kan dalk verbeter met 'n veiligheidshek voor glasdeur, was nogals ongemaklik met loadshedding die aand en kan nie met oop glasdeur slaap. Let wel daar is geen ander vensters nie, slegs skuifdeur. Verder baie rustig en heerlik gekuier. Sal beslis weer daar tuisgaan. Het dorp besoek om begrafnis by te woon. Die koffie is heerlik wat in kamer gesit is. Net jammer 3 koffies vir 2 gaste en geen tee, maar kon darem elk koffie drink voor slaaptyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Very good. Veryy nice play to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia L
1 nag
4.6
Apr 2022

Perfek - alles was in plek, die ontvangsdame het my verwag. Uitsonderlike vriendelike ontvangsdame wat pragtig Afrikaans praat. Baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2022

Vriendelike, professionele personeel en baie netjies. Vir 'n 1ste keer was die verblyf baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mel Mentz, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YjJlMmU4LTg2MWItNDE2ZC05NmNhLTNiNTBkODk4YzY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 12 Mel Mentz Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.54062 29.98506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang