Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amandla Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 31 resensies vir Amandla Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Anel D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Baie dankie vir goeie diens.

Goed ontvang en lekker gebly.

Dot M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot M

Has solar panels.

The solar panels gave light and TV during loadshedding.

David J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David J

Vriendelike mense stil omgewing.

Goeie atmosfeer in 'n rustige omgewing.

Edrei S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Edrei S

Ons het basies net daar geslaap, die kamer was netjies, en die mense was vriendelik.

Die TV-opvangs was baie sleg, ek kon net SABC2 ontvang.

Theo J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theo J

Swak diens, plek is verwaarloos.

Water skade in die badkamer, handdoeke was stukkend daar was selde iemand by die ontvangs om te help, eerste kamer waarin ons geprop is se deure kon nie sluit nie. Min en moeilike parkering.

Maryna T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna T

Baie netjies en bekostigbaar, kan dalk verbeter met 'n veiligheidshek voor glasdeur, was nogals ongemaklik met loadshedding die aand en kan nie met oop glasdeur slaap. Let wel daar is geen ander vensters nie, slegs skuifdeur. Verder baie rustig en heerlik gekuier. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Het dorp besoek om begrafnis by te woon. Die koffie is heerlik wat in kamer gesit is. Net jammer 3 koffies vir 2 gaste en geen tee, maar kon darem elk koffie drink voor slaaptyd.

Ben E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E

Very good.

Veryy nice play to stay.

Amelia L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L

Perfek - alles was in plek, die ontvangsdame het my verwag.

Uitsonderlike vriendelike ontvangsdame wat pragtig Afrikaans praat. Baie hulpvaardig.

Susan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Vriendelike, professionele personeel en baie netjies.

Vir 'n 1ste keer was die verblyf baie goed.

Alison N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison N

A convenient place to sleep over for the night.

The hostess was available and helpful. The room was clean and the bed very comfortable, but the room lacked any form of ventilation.

Suretha K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha K

Goeie waarde vir geld as oornagplek.

Ons het oorgeslaap op pad Richardsbaai toe en het uitstekende waarde vir geld gekry.

Gustav B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gustav B

Gaaf in 'n noodgeval.

Daar gebly uit selfverdediging.

Floris C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris C

Kort, maar lekker.

Kamers kort dalk net 'n fan in somer. Raak ietwat bedompig binne.

Grace S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace S

Vriendelik en baie netjies.

Baie vriendelik, en netjies. Al 'n paar keer daar oorgeslaap.

Chloe B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe B

Baie tevrede met die slaapplek en die staf was ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

Ons het oorgeslaap vir 'n troue, beide kamers was baie netjies en die staf was baie behulpsaam. Ons sal hierdie plekkie definitief aanbeveel.

Elmarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie S

Skoon, netjies en baie ruim.

'n Baie ruim en gerieflike oornag-fasiliteit.

Gerrit R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit R

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is skoon, maar effe afgeleef. Skewe kaste en so aan.

Hulle het my gehelp om lekker te braai.

Ann S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ann S

Baie teleurstellende verblyf.

1. Bed en matrasse swak gehalte 2. Badkamerkrane en stort in swak toestand 3. Ete was benede standaard, koud en onsmaaklik 4. Kontak persoon was onbereikbaar en antwoord nie navrae nie

Yvonne V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne V

Die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Daar was net een handdoek vir ons twee maar hy het nog een gebring nadat ek gevra het.

Beslis nie enigsins luuks nie. Geen Jacuzzi. Geen internet. Slegs 'n kamer. Gordyne in haglike toestand. Krag af van 20h00-22h00 - nie Eskom se toedoen nie. Ek persoonlik dink die eiendom word verkeerdelik beskryf.

Jaco B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Heerlik.

Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Rustige omgewing. Absolute waarde vir geld.

Maryke S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Baie lekker.

Hul moet asb hangplek in kamers sit vir klere. Moes klere oor stoele hang.

Madelein S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein S

Vriendelike diens.

Vriendelike diens. Skoon en netjies. Al wat kort in die kamer wat ons gebly het was 'n plekkie met 'n spieël om hare te blaas, anders was dit goed gewees.

Debbie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Comfortable, clean, friendly, hospitable and really good value.

Thank you for making our stay very worthwhile. A pleasure to get into a comfortable clean bed after a long drive. Staff great, affordable and I certainly recommend staying at Amandla.

Carlien F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien F

Goeie akkommodasie in rustige omgewing.

Is vriendelik ontvang en na behore ingelig. Goeie en skoon kamer en het goed geslaap.

Elzaan C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzaan C

Netjies, maar ongemaklik.

Gaste het heelnag musiek gemaak in die eetsaal tot omtrent 03:00 die volgende oggend - eienaar/bestuurder moes dit aanspreek. Bed slaap baie ongemaklik en raas. Baie beperkte kanale op die TV, moes dit so spesifiseer op die informasie van die gastehuis. Water vat vreeslik lank om warm te word in die stort.

Lanette C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lanette C

Teleurgesteld, sal nie die gastehuis aanbeveel nie.

Sien sterre.

Lindi L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Net 'n plesier.

Vandat ek daar ingestap het totdat ek moes groet, was dit net 'n plesier om by Amandla Gastehuis te kon oorbly. Met my volgende kuier in Ermelo, bly ek beslis weer daar! Dankie vir die lekker verblyf!

Gerhard V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie netjies.

Vriendelike diens en baie goed geleë.

Amandla Gastehuis se terugvoer

Baie dankie,

Julle kan ons gerus kontak indien hulle enige voorstelle of verbeteringe het.

Bestuur
Amandla Guesthouse

Amandla Gastehuis
Thandi M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandi M

Good

See the stars below.

Nerine T - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine T

No problems at all, very comfortable

Very comfortable - we've now listed them as a regular accommodation for our company.

Liane V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liane V

Alright

It's okay for short stay.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mel Mentz, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YjJlMmU4LTg2MWItNDE2ZC05NmNhLTNiNTBkODk4YzY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 12 Mel Mentz Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.54062 29.98506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang