Amani
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glencoe-laan 56, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Amani wat "vrede" in Swahili beteken en "wense" in Arabies is 'n groot, veelverdieping selfsorg-vakansiehuis wat teen die hange van Tafelberg, binne die Tafelberg-natuurreservaat geleë is. Dit is in die luukse Glencoelaan in Higgovale geleë en bied 'n rustige toevlugsoord vir groepe of gesinne.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en bidet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief en dit beskik oor 'n sentraal geleë eetkamerstel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv wat oopmaak na 'n knus sonkamer wat oor die omgewing uitkyk. 'n Studeerkamer sowel as gratis WiFi is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
'n Privaat swembad is in die ommuurde tuin beskikbaar, en parkeerplek van die straat af en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar. Gaste het toegang tot 2 verdiepings, terwyl die eienaar op die boonste verdieping woon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Glencoe-laan 56, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Upper Gardens Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glencoe-laan 56, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang