Amani
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glencoe-laan 56, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Amani wat "vrede" in Swahili en "wense" in Arabies beteken, is 'n groot selfsorg-vakansiehuis aan die hange van Tafelberg in die Tafelberg Natuurreservaat. Dit is in die luukse Glencoe-laan in Higgovale geleë en bied 'n rustige wegbreekplek aan groepe en gesinne.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n bidet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en dit lei na 'n knus sonkamer met 'n uitsig oor die omgewing. 'n Studeerkamer en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n privaat swembad in die ommuurde tuin en die huis bied parkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit. Gaste het toegang tot 2 verdiepings en die eienaar woon op die boonste verdieping.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Glencoe-laan 56, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Upper Gardens Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glencoe-laan 56, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang