Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi 2003

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Amanzi 2003
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Beste vakansie ooit. Sal dit onthou as die lekkerste 30ste verjaarsdag.

Ons het verskriklik lekker gebly en vakansie gehou! Sal definitief weer gaan.

Loukie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loukie C

Sal vir seker weer Amanzi 2003 besoek.

Absoluut geen klagtes nie, alles was baie skoon, netjies, almal vriendelik.

Amanzi 2003 se terugvoer

Baie dankie, Loukie. Ek hoop om weer in die toekoms van jou te hoor. Groete, Dina Herbst.

Amanzi 2003
Ettiene P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettiene P

Soos geadverteer.

Lekker gebly en die slaapplek was in orde.

Amanzi 2003 se terugvoer

Baie dankie Ettiene. Waardeer jou terugvoer. Sien uit om weer van jou te hoor!

Amanzi 2003
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 55, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaa80940af2fdb69e5ace1cde0f6a563aeff293fd332394bee1c0547e8755c23cc86cb15c25f9afbf4fd1747510b26e17566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 55 Beach Road Amanzimtoti 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0534437 30.8866867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang