Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi Empilo Bungalow

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Amanzi Empilo Bungalow
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michael S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Afgesonder.

Was lekker vir ons om te kon wegbreek uit die besige stadslewe.

Waldo P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldo P

Rus vir die siel.

Hierdie rondawel het die mooiste uitsig en ligging. Dit kyk uit op 'n pragtige riviertjie en berge. Die rondawel is lekker afgeleë en weg van ander mense af so dis privaat. Dit is die perfekte plek om te kom afskakel van die alledaagse gewoel. Vir die avontuurlustiges is die berge daar om uit te klim, so bring jou stapskoene en hoed. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Renee G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee G

Pragtige natuurskoon en baie privaat.

Perfek as jy wil wegkom van die besigheid en geraas van die stad en die natuur bo luuksheid verkies. Bietjie onkant gevang deur die afwesigheid van 'n yskas maar het 'n plan gemaak met die vrieskas. Fasiliteite bietjie verwaarloos maar die natuurskoon en pragtige staproetes maak meer as op daarvoor.

Marietjie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie K

Stil. Rustig. Mooiste natuur langs die Bells-rivier.

Alhoewel ons nie krag gehad het nie, het die eienaar seker gemaak dat ons genoeg flitsligte het. En genoeg hout vir die donkie. En 'n gasvrieskas.

Michael C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Baie rustige, afgesonderde vakansieverblyf, pragtige natuurskoon, baie behulpsame gasheer.

Ek sal weer hier bespreek op my volgende reis deur die Oos-Kaap. Die middelmannetjie van die hoofpad na Amanzi Empilo was hoog vir my plat kar, maar deur versigtig te ry kan jy daar uitkom.

Sheona S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheona S

Loved it! Beautiful spot.

This little rondavel was heaven. No internet, solar power and a view to die for! And one can keep fit in many different ways.

Chris B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie rustig in die natuur.

Dit was my tweede besoek.

Amalia V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia V

Ontsnap van die werklikheid.

Hierdie was 'n absolute ongelooflike ervaring. Perfekte ligging, met 'n onbeskryflike uitsig. Alhoewel die eenheid nie krag het nie, was alles perfek ingerig - ongeag die koue. Sonkrag ligte, gasverwarmers, dik komberse, donkie vir vuurwarm water. Dit was die perfekte gesinsontsnapping. Bordspeletjies by kerslig. Ons sal enige tyd weer gaan!

Michael J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Lovely off-the-grid stay.

We had a really great stay at the bungalow which has everything you need..The 'donkie' showers were amaze and the peacefulness of just sitting and relaxing was heaven..Just remember Rhodes has no diesel.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly by die bungalow met alles wat jy nodig het. Die donkie-storte was fantasties en die rustigheid om net te sit en ontspan was lekker. Onthou net dat Rhodes nie diesel het nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Daniel G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

Wonderful location.

Bungalow has everything you need. Very friendly host.The best accommodation in Rhodes. Value for money. In my opinion the only place to consider in Rhodes for accommodation.

Elizma v - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma v

Asemrowend wonderlik.

Woorde sal nie sommer hierdie ervaring kan beskryf nie. Dit was absoluut wonderlik in so ongerepte deel van ons land. Ons sal beslis weer en weer gaan.

Jill M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill M

Most enjoyable stay, we will go again.

Rustic rondavel, very comfortable, a bit short of kitchen equipment, but good cooker and gas heater. Wonderful situation. Lighting equipment gave a few problems.

Deon V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Pragtig en stil.

Regtig 'n baie lekker stil plek, niks en niemand naby jou nie, net die prag van die natuurskoon om jou! Baie lekker plekkie om te bly.

C.d. D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
C.d. D

Baie rustig en mooi.

Die bungalow is gerieflik, skoon en net lekker. Die paadjie na die bungalow is geskik vir hoë voertuig, 'n gewone motor gaan sukkel, ook is die trappies van die kar parkering na die bungalow vir fikse mense want dit is steil. Verder het ons ons verblyf geniet en sal ons dit aanbeveel. Omgewing is mooi en rustig.

Dawie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Netjies, skoon en alles was perfek. Uitsig en stilte prysloos.

Sien sterre.

Marinda H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda H

Awesome.

Amanzi Empilo Bungalow was fantasties! Die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die wegbreek van alles: TV, telefoon en mense was wonderlik. Net my kamera se batterylaai was 'n challenge sonder krag. Beveel die plek en sy mense van Grace Hill farms met liefde aan.

Carien W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien W

Dit was ongelooflik om so een met die natuur te wees.

Dit is 'n pragtige plek en die omgewing is baie mooi. Ons het Naude's Nek-pas baie geniet. Gasvrou was baie vriendelikheid en het die heerlike koeksisters wat sy in die winkel verkoop. Die "bungalow" is pragtig en goed toegerus. Met die dat daar geen krag is nie, kan mens die stilte en natuur baie meer geniet.

Andre N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Rustig en stil (behalwe vir die riviertjie) met uitsigte oor die stroom en die berge, weg van alles.

Baie netjies en rustig as mens lus is vir wegkom van die stad. Die bungalow wat uitkyk oor die rivier en die berge bied 'n rustigheid en privaatheid wat mens nie op baie plekke kan kry nie. Die geriewe is perfek vir wat mens nodig het, ligte (solar), gas en 'n donkie vir warm stort. As ek iets sou upgrade sou dit die stortkop wees. Om op die stoep te sit en uit te kyk oor die natuur (berge, rivier, en skape) is iets wat mens nie elke dag ervaar nie.

Hettie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V

Pragtige omgewing waar jy deel word van die natuurskoon, en die eenvoud van die rondawel wat jou na jou Ouma laat verlang.

Dis die ideale wegbreek vir 'n gesin wat bereid is om 'n oopplan-rondawel met 'n dubbelbed en stapelbed met mekaar te deel. Dis 'n uitdaging om die sonkrag-lampies en die donkie vir warm water baas te raak, maar dit wérk! Op die ou end 'n heerlike ervaring wat saambind. Die plaaswinkel het alles wat jy nodig het van braaivleis tot koeksisters. Die omgewing is sprokiesmooi, met die duidelikste sterre en die enigste gedruis die kabbel van die Bellrivierstroompie is.

Leza V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leza V

Absoluut uit die boeke uit.

Net wat 'n moeë persoon nodig gehad het. Pragtige uitsig oor die Bellrivier met die kabbelende waters wat in die agtergrond ruis. Die eienaar was baie behulpsaam en beslis sal ons dit graag weer wil besoek.

Marts K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marts K

Fantastiese ligging maar kragvoorsiening en warm water lei tot 'n mate van ongerief.

'n Baie goed geleë fasiliteit wat skoon en netjies is. Jammer dat die parkeerafdak die uitsig bederf en dat swak beligting die algemene verblyf bederf. Die feit dat daar slegs 'n vrieskasfasiliteit is, is ook problematies.

Gusti C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gusti C

Fantasties! Natuur en mens! Baie min woorde beskryf die ervaring wat ons volgende jaar weer gaan terugsien daar.

Baie min woorde beskryf die ervaring wat ons volgende jaar weer gaan terugsien daar. Kilometers aaneen en verrassing op verrassing met natuurtonele wat onbeskryfbaar mooi is. Hilton, Sunelle, Sean, Marie, Rick, Dave, Lee en al die ander fantastiese mensies, baie dankie!

Annatjie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S

'n Wonderlike ervaring in die natuur met alle moontlike geriewe!

Ons was aangenaam verras deur die gasvryheid en fyn smaak van ons gasheer en -vrou! Alle geriewe was daar en modern met gas en sonkrag. Ons het die heerlike stilte en vars lug waardeer en sal weer gaan!

Melissa G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G

Rustige natuurskoon.

Wat 'n heerlike honeymoon! Rustig, afgeleë en pragtig! Werklik self-catering, het dit geniet om die donkie te stook vir warm water. Die plek is goed ingerig teen die koue en alles werk! Die gas en sonkrag dra by tot 'n baie romantiese atmosfeer. Sou deckchairs voorstel om na die sterre te kan kyk en dalk 'n teleskoop beskikbaar te stel- teen ekstra verhuring natuurlik! Die sterre is werklik ongelooflik!

Andre W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W

Die regte plek vir afskakel en ontslae raak van die stadsgeraas en stres.

Wonderlike natuurskoon met gasvryheid wat 'n mens net op 'n klein middellandse dorpie kry. Ek kan dit sonder enige twyfel aanbeveel.

Madelein K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K

Vergeet van die stad en ontspan in die vrede van die platteland.

Die rit hierheen berei jou voor op die afgesonderdheid, vrede en skoonheid van hierdie wêreld. Die ligging van hierdie hut maak jou deel van die natuur onmiddelik. Hier is nie fieterjasies nie maar jy mis niks. Alles wat jy nodig het is voorsien. Warm water en kraakskoon beddegoed maak dit 'n heerlike ervaring.

Adell E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adell E

Stilte, pragtige natuurskoon en gerieflike verblyf.

Ons het die tyd in Rhodes baie geniet. Die verblyf by Empilo was heerlik. Ons hou van die stilte, pragtige uitsigte en die ruim binne en buite area. Die stook van die donkie en sonkrag ligte gee so plaas atmosfeer! 'n Berghut duisend.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill-plaas, R396, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYjM1YWQ5LWI1NTMtNDZkOS1hY2MwLTNlYzI3MGM5MTA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 Grace Hill Farm R396 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.777931 28.001677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang