Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi Empilo Bungalow

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Michael S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Afgesonder. Was lekker vir ons om te kon wegbreek uit die besige stadslewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rus vir die siel. Hierdie rondawel het die mooiste uitsig en ligging. Dit kyk uit op 'n pragtige riviertjie en berge. Die rondawel is lekker afgeleë en weg van ander mense af so dis privaat. Dit is die perfekte plek om te kom afskakel van die alledaagse gewoel. Vir die avontuurlustiges is die berge daar om uit te klim, so bring jou stapskoene en hoed. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Pragtige natuurskoon en baie privaat. Perfek as jy wil wegkom van die besigheid en geraas van die stad en die natuur bo luuksheid verkies. Bietjie onkant gevang deur die afwesigheid van 'n yskas maar het 'n plan gemaak met die vrieskas. Fasiliteite bietjie verwaarloos maar die natuurskoon en pragtige staproetes maak meer as op daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Stil. Rustig. Mooiste natuur langs die Bells-rivier. Alhoewel ons nie krag gehad het nie, het die eienaar seker gemaak dat ons genoeg flitsligte het. En genoeg hout vir die donkie. En 'n gasvrieskas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Michael C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Baie rustige, afgesonderde vakansieverblyf, pragtige natuurskoon, baie behulpsame gasheer. Ek sal weer hier bespreek op my volgende reis deur die Oos-Kaap. Die middelmannetjie van die hoofpad na Amanzi Empilo was hoog vir my plat kar, maar deur versigtig te ry kan jy daar uitkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sheona S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

Loved it! Beautiful spot. This little rondavel was heaven. No internet, solar power and a view to die for! And one can keep fit in many different ways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
Kort verblyf
5.0
Nov 2019

Baie rustig in die natuur. Dit was my tweede besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amalia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

Ontsnap van die werklikheid. Hierdie was 'n absolute ongelooflike ervaring. Perfekte ligging, met 'n onbeskryflike uitsig. Alhoewel die eenheid nie krag het nie, was alles perfek ingerig - ongeag die koue. Sonkrag ligte, gasverwarmers, dik komberse, donkie vir vuurwarm water. Dit was die perfekte gesinsontsnapping. Bordspeletjies by kerslig. Ons sal enige tyd weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Lieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly by die bungalow met alles wat jy nodig het. Die donkie-storte was fantasties en die rustigheid om net te sit en ontspan was lekker. Onthou net dat Rhodes nie diesel het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Wonderful location. Bungalow has everything you need. Very friendly host.The best accommodation in Rhodes. Value for money. In my opinion the only place to consider in Rhodes for accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill-plaas, R396, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzYjM1YWQ5LWI1NTMtNDZkOS1hY2MwLTNlYzI3MGM5MTA2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 Grace Hill Farm R396 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.777931 28.001677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang