Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi op die Strand

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Chibelihle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Excellent stay. My stay was excellent, we enjoyed our morning walk to the beach. We would like to thank the host and the staff, they were very friendly and helpful. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Amanzi op die Strand
Mrs Cele Thanks Kind regards

Salan N
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

It was a memorable stay. It was enjoyable and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Amanzi op die Strand
Hi Salan, Thanks. Hope to accommodate you and your family in the near future again. Martie

Ronette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig. Baie lekker gekuier. Baie lekker plekkie en skoon. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Amanzi op die Strand
Hi Ronette Baie dankie, ek waardeer julle bespreking. Bly julle het lekker gekuier by my plekkie. Groete Martie

Melanie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige uitsig. Heerlik ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Amanzi op die Strand
Baie dankie, Melanie, vir julle bespreking. Ek is bly julle het dit geniet. Groete, Martie

Nicolette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Netjiese verblyf met genoeg spasie vir 'n gesin van 4! Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak. Sentraal geleë, naby die strand, en baie veilig! Eienaar was die hele tyd in kontak en baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Amanzi op die Strand
Baie Dankie Nicolette Hoop julle kom kuier gou weer by Amanzi. Groete Martie

Nolufefe V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Clean and perfect for family. My family enjoyed every minute of it, it's so accommodating with Durban summer weather, shops nearby, staff so welcoming. My family said we must book again just to enjoy ourselves this time. Thanks for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Amanzi op die Strand
Thanks, Nolufefe, for the great Feedback. Hope to hear from you soon Thanks Martie

Francois D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Verblyf was lekker. Sal weer daar bly as ek Toti to gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Lekker rustig in 'n sentraal geleë, netjiese woonstel. Woonstel is sentral geleë en baie netjies. Die woonstel het 'n mooi see-uitsig en 'n woonstel het 'n see-uitsig is altyd 'n wenner veral as die wind 'n bietjie onaangenaam raak op die strand. Jy kan nog steeds na die golwe kyk wat met reelmaat breek en net die rustigheid ervaar. Indien jy iewers wil heen ry is jy binne 10 minute by 2 groot sentrums waar jy beslis jou gunstelingwinkel sal kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 55, Amanzi, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c7532ac756cdfaf84bbd95d57049f46f46d51edd13207f26bfc03c1385994aa9a887f51fe1551f37c8a5f945732a08bd029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 55 Beach Road Amanzi 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -30.053353811005 30.886579009787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang