Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi Game Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 103 resensies vir Amanzi Game Reserve
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sanet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Amanzi Wildsfees was ongelooflik lekker.

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel. Netjies en skoon.

Maria V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Too short, but place looks great.

Too short, but looks like a great place to spend a few days at.

Kgosimang L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgosimang L

Very good.

It was nice and a very good environment.

Kobie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie K

Die personeel is absoluut ongelooflik. Uitstekende restaurant.

Sien sterre.

Danel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel S

Onvergeetlik!

Dit was ongelooflik, die mense is gasvry en gaan uit hulle pad om te help en die kuier onvergeetlik te maak. Ons sal beslis weer gaan.

Amanzi Game Reserve se terugvoer

Goeiedag Danel,

Baie dankie vir die groot kompliment, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom hier by Amanzi.

Amanzi Game Reserve
Divan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan N

'n Ervaring wat my weer sal laat terugkeer vir nog naweke!

Wat 'n ervaring! Die vriendelikste personeel met ongelooflik mooi plekke. Daar is soveel om te doen om jouself besig te hou, en die restaurant se kos is 'n 10/10!

Amanzi Game Reserve se terugvoer

Goeiedag Divan,

Baie dankie vir die groot kompliment, dit word baie waardeer. Ons hoop om julle weer te sien hier by Amanzi.

Groete
Die Amanzi span.

Amanzi Game Reserve
Linda L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Alleentyd nodig gehad, sal dit vir seker weer doen.

Uitstekende wegbreek.

Deon O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon O

Must see and stay resort!

Stay was great, will always go there when in the area. The animals at the lodge are amazing, and listening to the lions at night and in the mornings is truly something special.

Amanzi Game Reserve se terugvoer

Dear Deon,

Thank you for the positive feedback! Much appreciated. We hope to see you again soon.

Amanzi Game Reserve
Liesel T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel T

Heerlik vir 'n vinnige wegbreek uit die stad.

Sal definitief weer by die verblyf bly. Baie vriendelik, netjies, baie om te doen.

Marita V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Pragtige en rustige plek!

Lodge is pragtig! Alles was skoon en netjies! Ontbyt was heerlik! 12km grondpad was net baie sleg.

Marlene F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene F

'n Onvergeetlike voorreg.

Ons het heerlik gebly - net wat ons nodig gehad het vir 'n lekker wegbreek uit die stad.

Nomonde B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde B

It is a beautiful place.

We had a good stay, clean and very friendly staff. I did not like the breakfast; it was quite dull.

Juanita D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita D

Heerlik.

Dit was baie aangenaam. Sal weer van jul gebruik maak.

Melinda W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Melinda W

Ons was teleurgesteld teenoor die eerste keer wat ons daar gekuier het.

Ons het lekker gebly maar wou graag die stilte van die natuur geniet. Daar was egter 'n groep mense wat die hele aand harde musiek gespeel het, en dit het die ervaring vir ons heeltemal versuur. Jy hoor die leeu brul, maar dit word uitgedoof deur musiek en geraas. Ons was ook teleurgesteld dat daar net 1 leeu was en nie 'n paar soos in die verlede nie.

Marnus N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marnus N

Pragtige natuurskoon - bestuur moet handhawing van reels strenger implementeer.

Chalets is so uitgeleë dat indien van die aanliggende chalets musiek speel, dit 'n negatiewe effek het op omliggende chalets. Bestuur maak prominent melding dat geen musiek toegelaat word nie, maar die handhawing van die reël ontbreek egter. Ons moes noodgedwonge herhaaldelik sekuriteit vra om die familiechalets se gaste stil te maak met min tot geen sukses.

Nicky B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky B

Lovely stay just outside Bloemfontein.

We had a very comfortable stay - beautiful surroundings and very friendly staff.

Leanne P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leanne P

Average.

The breakfast buffet is the only breakfast available, and it is expensive at R140 per person. When we went back for more sausages, there was only 1 left, and they did not offer to bring more. The shower and bathroom are very small and uncomfortable. For almost R900 per room per night, it is expensive. The cottages look more spacious, but they are almost double the price. The activities, such as the pool, were nice though.

Monique B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Monique B

Great escape. Beautiful.

Absolutely beautiful place. The road to the lodge is terrible. Shook us for 14 km. Staff are wonderful and friendly.

Patience P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience P

Had a great time.

I booked for the rooms, they were clean.

Retsepile M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retsepile M

Peaceful.

Amazing at a beautiful reserve.

Jo C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo C

'n Juweel in die Vrystaat.

Dit is 'n juweel in die Vrystaat naby Bloemfontein. Hulle het aktiwiteite vir almal. Ongelooflik vriendelike personeel. Heerlike kos en pragtige verblyf.

Dina P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina P

Hèerlik.

Dit was uit die boonste rakke. So stil en rustig.

Kenny P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny P

Soos bo.

Dit was heerlik en sal beslis aanbeveel.

Rochelle R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R

Absolutely beautiful place.

Super friendly staff and a peaceful place to be one with nature.

Annatjie N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie N

Rustig, kalmerend met baie baie lekker kos.

Baie baie lekker kos.

Amanzi Game Reserve se terugvoer

Goeie dag Annatjie, baie dankie! Ons dra die kompliment oor aan ons kombuis. Kom kuier gou weer.

Amanzi Game Reserve
Mariette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Pragtige plek en puik diens.

Die personeel was ongelooflik vriendelik en het my unieke omstandighede as enkelreisiger in ag geneem. Die akkommodasie is puik en die kamer baie ruim en het als wat nodig is.

Ofentse M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ofentse M

My stay was refreshing.

I, unfortunately, got sick on the day of the trip, this we had to change our departure date to an earlier date. We were effectively assisted by changing the departure date and not being charged. The staff was very kind and helpful.

Chris-marie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-marie K

Baie lekker!

Lekker en mooi en rustig.

Johan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie gerieflike en aangename oorbly.

Ons het net een nag oorgebly. Die akkommodasie was goed toegerus en skoon. Die diens by ontvangs en die restaurant was goed gewees.

Lala K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lala K

Rustigheid en kalmte.

Hier kan jy jou batterye kom herlaai, dis rustig en goed vir jou siel. Die gebrul van 'n leeu en die jakkals wat diep in die nag roep, maak dit 'n besonderse wegbreekplek.

Christel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel R

Wat 'n ongelooflike wegbreek.

In die hartjie van die plat Vrystaat lê 'n juweel. Ongelooflike plek met uitsig en vrede vir die siel. Die kos was amazing die gasvryheid en netheid ongelooflik. Amanzi Game Reserve sal ons vir seker weer en weer en weer sien.

Andre H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Puik.

Janine het ons dadelik laat welkom voel met haar uitmuntende diens en vriendelikheid met ons aankoms en gedurende ons verblyf. Was daar met my 2 niggies waarvan een gestremd is. Al die staf het haar met die grootste liefde en respek hanteer. Die Chalet was baie luuks en netjies. Fantastiese uitsig en natuurskoon. Kos was van topgehalte en smaak fantasties. Ons wildrit gelei deur Kabous was uitstekend en ons het so lekker gelag vir hom, veral toe die dames so gegil het toe hulle 'n kameelperd sien. Sy kennis oor die diere is fantasties en hy het 'n vriendelike persoonlikheid. Janine, Faith en Lydia, nogmaals dankie vir al julle liefde en omgee en al die ander staf vir julle goeie diens. Sien julle binnekort weer.

Annemarie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M

Gasvryheid was van die staanspoor af uitstekend.

Kan troues aanbeveel.

Lize D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D

Baie lekker ervaring.

Die chalet was baie lekker ingerig en privaat. Die wildrit was baie lekker.

Amanzi Game Reserve se terugvoer

Baie dankie Lize. Amanzi waardeer die positiewe terugvoering!

Amanzi Game Reserve
Neil D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil D

A memorable overnight stopover.

An enjoyable stay with all the staff going out of their way to help you as the traveller.

John D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Uitstekend.

Uitstekende diens en vriendelike mense.

Makhotso M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhotso M

Overall my stay was amazing and wonderful.

I had a wonderful time but the cleaning ladies don't sweep the rooms. My kids were scared to sleep on the beds because we found bugs on their beds and under the beds. We had to do all the sweeping every day. They just washed dishes only.

Lydia S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Amanzi is amazing.

Het heerlik gekuier, lekker gerus. Hulle diens is puik. Ek beveel dit werklik aan.

Helizna D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helizna D

Lekker.

Ons was daar vir 'n troue en dit was ongelooflik mooi en die diens was puik.

Richard K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

Impressed with the facilities.

Beautiful facilities. Run very well. Friendly staff.

Kealeboga I - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kealeboga I

I enjoyed my stay. It was private and safe.

The room and the shower were small, so improvements are needed in that area.

Elsabe O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe O

Die perfekte oornaghuisie op die laaste aand van ons vakansie.

Ons het die aand in die natuurreservaat baie geniet. Die huisie is perfek ingerig, die beddens was baie gemaklik en die leeugebrul in die nag was uniek. As dit nie vir die reën was nie, sou ons ook geswem het en op die wildritte gegaan het. Ons het ook die kuiers by die pragtige luiperd en die rooikat in die 'Animal sanctuary' baie geniet. Ons sal beslis weer wil kom kuier en nog meer beleef van Amanzi Game Reserve!

Gideon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon S

Baie rustige ontspanne wegbreek.

Heerlike natuurskoon. Naggeluide van die wild en natuur is kalmerend. Heerlike kos by die restaurant en vriendelike mense by ontvangs. Wonderlike wildrit met baie vriendelike wildkenner wat baie inligelig is oor die wild.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Trevor S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S

My stay at the facility was out of this world.

We had so much fun during our stay, welcoming of guests was so friendly and giving information to clients. Accommodation was excellent. Clean inside and outside. Had a splendid day outside in the picnic area. Braai'ed until late in the evening. In general we had a wonderful stay and thank you for your hospitality.

Annamarie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie K

Baie rustige, ontspannende atmosfeer.

Pragtige, netjiese, goedversorgde wildplaas met baie vriendelike personeel. Daar was werklik nie een suur gesig nie. Sandra het uit haar pad uitgegaan vir ons. Daar is ook 'n vriendelike, bekwame gids wat ons op 'n baie interessante en vermaaklike wildsrit gevat. Ons het ons naweek terdeë geniet.

Charne B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne B

Amazing!

Game drive was amazing! Next time we will get a different room, away form main building, too much noise.

Mechan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mechan S

Vriendelike staff, netjiese eenhede, lekker rustige atmosfeer.

Verblyf was regtig lekker, 'n rustige en skoon omgewing ideaal vir 'n wegbreek van die stad. Baie dankie aan LekkeSlaap jul diens was puik en professioneel deurgaans. Doen so voort.

Olga B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga B

Beautiful surroundings, well-equipped self-catering, immaculate cleanliness.

Wonderful 2-night stay, self-catering units, well-equipped. Wonderful staff, beautiful surroundings.

Charles R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R

Baie lekker en aangenaam.

Met aankoms is alles mooi en vriendelike diens ontvang.

Jualise C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jualise C

Heerlik en rustig.

Baie goed geleë naby aan Bloemfontein. Veilige grondpad tot by chalets.

Eddie F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie F

Peaceful, relaxing.

Close to nature ideal for couples who love the outdoors.

Lou D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lou D

Lekker omgewing, vriendelike ontvangs.

Lekker gebly, sou miskien eerder 'n aircon wou hê in kamer, maar die waaier het gehelp. Lekker om met die geluide van brullende leeu wakker te word. Kan dit definitief aanbeveel. Baie lekker geëet in hulle restaurant wat nie buitensporig duur was nie. Porsies was oor as genoeg.

Elsabe H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe H

Rustige verblyf in die aanhoor van die leeus se gebrul.

Moet definitief langer as 2 dae bly. Berg Chalets is netjies en goed toegerus. Rustig en veilig. Grondpad is nie in 'n goeie toestand nie.

Thato M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M

We had the best weekend ever.

We had the best weekend ever because all we needed was to unwind and relax.

Pjh S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pjh S

Baie lekker.

Vriendelik en lekker.

Pieter Z - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Z

Asemrowend.

Ons het dit baie geniet. Pragtige natuur en pragtige lodge. Lekker staproete. Sal beslis weer gaan.

Mookho N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mookho N

Wonderful

The waitress named Tshidi was very helpful and friendly, she made sure our food came to us in the guesthouse in time and warm.

Arno W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno W

Baie lekker.

Netjies en skoon. Vriendelik en gasvry.

Piet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Very good and beautiful.

Above average rates for self-catering, but very neat and luxurious.

Joretha M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joretha M

Baie netjies en gasvry.

Berg-chalet was baie netjies en skoon. Die braaier was net ongerieflik. Braaier is as Weber geadverteer, maar is eerder 'n boma-tipe effek.

Mathapelo D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathapelo D

Very nice.

I really enjoyed my stay with my family. I'm definitely sure I will be returning. The only thing is the gravel road. I think especially when it's raining it's difficult to get to the place.

Sunet B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet B

Rustige plek.

Rustige wegbreek vir 'n paar dae.

Veronica V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Veronica V

'n Lafenis na 'n lang dag se reis.

Ons was vriendelik ontvang, van hek wag tot ontvangs. Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Gaan ontspan gerus by Amanzi!

Bafana M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bafana M

It was amazing.

The place is very peaceful and amazing.

Palesa M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Palesa M

Very relaxing.

My stay was wonderful, overall a nice getaway from busy city life. The reception was good and rooms were clean. Overall service was great with friendly staff, but there's room for improvement with the restaurant on all meals.

Michelle R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Ons het heerlik by Amanzi gekuier.

Ons het by Amanzi oorgeslaap op pad Gauteng toe vanaf Kaapstad. Amanzi was wonderlik! Uitstekende diens, smullekker kos, pragtige, skoon eenheid. Sal beslis weer daar kom kuier.

Magda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Ek is verlief op Amanzi!

Pragtige stil plek in die bos. Kos was heerlik, sal enige dag weer by Amanzi oorbly!

Helene C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene C

Pragtige plek met vriendelike personeel.

Ons het die wildsrit geniet asook die etes by die Restaurant

Jolene S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S

Dit was amazing!

Ons sal enige tyd weer daar gaan bly!

Mathilda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Heerlik gebly, sal beslis net volgende keer langer wil bly. Die chalet was baie netjies, groot en modern. Die wildrit was ongelooflik, het baie diere gesien en ons veldgids het vir ons dinge vertel en geleer van die verskillende wild wat regtig baie interessante was. Bonus was natuurlik die gebrul van die leeus in die aand.

Waarde vir geld, pragtige akkommodasie en baie vriendelike hulpvaardige personeel.

Wilma V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma V

Baie rustige en lekker gerus..

Was 'n baie mooi plekkie waarin ons gebly het, met 'n mooi natuurskoon.

Pheello K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pheello K

Well stayed, we all enjoyed.

We have enjoyed our stay. Please make the pool for the kids. Our kids did not use the pool because it is meant for older children and adults.

Mphethetsa M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mphethetsa M

Super, peaceful, cool and everything beautiful and pleasing. I wish I own a place.

Thanks for everything and customer care.

Steyn L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn L

Ons het baie lekker ontspan en die natuur geniet, weer met mekaar gesels.

Baie lekker en vriendelike diens en die personeel was great. Het klaar weer 'n bespreking gedoen vir later die jaar.

Andre S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Aangename verrassing en vêr bo verwagting.

'n Juweel in die hartjie van die Vrystaat. Rustige atmosfeer met ongelooflike vriendelike personeel en uitstekende, netjiese fasiliteite. Hulle sal ons definitief gereeld sien. Ek beveel hulle met 'n geruste hart aan. Jy sal nie spyt wees nie.

Ntswaki S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntswaki S

Nice place.

It is very beautiful.

Flip T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip T

Lekker kuier gewees.

Lekker wildervaring. Venster bo in vertrek kon nie behoorlik toemaak vir die slaap om die muskiete uit te hou nie, maar andersins 'n plek wat ek weer sal besoek.

Sanet P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Vreedsaam.

Rustig, skoon en netjies.

Joyce M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce M

Wow! Amanzi is a very peaceful place. One is so close to nature and you can feel God's presence in that place.

From staff to guests, everybody was so friendly. Every morning and evening I enjoyed the sound of lions. Wow! I'm definitely coming back.

Naomi S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Wow!

Baie dankie aan die Amanzi-personeel. Ons beveel Amanzi aan vir enige persoon wat wil wegbreek van die besige stadslewe. Die wonderlike natuur met sy wild om jou is van die beste.

Nadia V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik, en die restaurant se kos is uitstekend. Ons sal dit vir seker aanbeveel. Baie dankie!

Khotso Z - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khotso Z

Amazing and worth every cent.

A beautiful place to visit and all staff was friendly. I hope to go back again soon.

Bianca T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca T

Such a beautiful place!

Waking up to lions roaring early in the morning is an incredible experience. Our chalet was immaculate and perfectly suited to our needs.

Krona F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Krona F

Ontspannend.

Ons het heerlik gebly en en het die rustydjie geniet, sal dit graag weer in die toekoms wil doen, sou net graag die opsie wou gehad het, met waar ons akkommodasie was om ook daar te kon gaan stap/draf het.

Jc H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jc H

Teleurstellend en ʼn verleentheid

Al die berg chalets het nie ʼn uitsig nie, alhoewel dit so geadverteer word. Ons was 2 pare en een paar sou tevrede moes wees met ʼn uitsiglose chalet waarvan die groot badkamer- en slaapkamervenster op ander chalets se parkeerterreine uitkyk d.w.s. geen privaatheid nie. Toe ek daaroor kla was die reaksie van die bestuurslid aan diens as volg: Ons kan maar uitboek as ons wil (nadat ons 400 km soontoe gery het.) en hulle kan ons nie help nie, want hulle is vol bespreek. Ek het self uitgevind dat hulle wel gesinschalets beskikbaar het en dit as ʼn alternatief voorgestel. Ons het dus die naweek in ʼn gesinschalet deurgebring. Mount Amanzi bestuur se hantering van die probleem het veel te wense oorgelaat en ek sal voorstel dat hul ʼn kurses bywoon in kliëntesorg.

Glynnis G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis G

Die chalets was netjies en goed toegerus.

Amanzi is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. Die diens is baie goed en die chalets is baie netjies en toegerus met alles wat nodig is en meer.

Whitney V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney V

An amazing experience!

Amanzi Private Game Reserve is an amazing place with very friendly staff. We enjoyed our stay so much and will definitely go back again.

Frans T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans T

Gerieflik. Grondpad in 'n goeie toestand.

Ons was baie bly dat ons in 'n grondvloereenheid gebly het. Die stortdeur is 'n bietjie klein en sou graag 'n waaier in die sitkamer wou gehad het. Die diens is uitstekend my vrou het 'n maagaandoening gehad en daar was 2 stukkies roosterbrood vir haar afgelewer by die eenheid omdat ek nie daar was nie. Ons sal graag weer wil gaan om die wildritte te ondervind. Ons het 2 etes by die restaurant gehad: uitstekend!

Celia C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia C

Heerlik rustig en goed toegerus.

Soos bo genoem, maar die slotte van die eenhede was net stukkend.

Nalet V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalet V

Fantastiese rus, heerlike wegbreeknaweek.

Dit was 'n baie lekker naweek. Amanzi se personeel is so vriendelik en behulpsaam. Voel soos 'n huis weg van jou eie huis. Ons wildsrit was 'n wonderlike belewenis saam met Jaco ons gids. Ek sal enige tydjie weer hulle besoek. Dankie Amanzi.

Ansa V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Alles was puik.

Lekker geslaap, linne, handdoeke was skoon, ligging was goed en privaat (berghut), mooi uitsig.

Philippina Mhatina (stienie) A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippina Mhatina (stienie) A

Baie dankie die verblyf en wildrit was baie lekker.

Die kleintjies het dit baie geniet. Ons sal die plek aanbeveel vir almal wat graag reis. Die jong dame wat ons op die wildrit geneem het se kennis is van onskatbare waarde. Die familie-chalets is heerlik ruim en daar is meer as genoeg plek om 8 tot 10 persone te akkommodeer. My kleindogter het gesê wanneer sy eendag in die huwelik tree sal sy dit graag haar "venue" wil maak. Groete van meer as tevrede kliënte.

Martin R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin R

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Die plek is pragtig. Die diens en fasiliteite baie baie goed en mooi.

Monica J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica J

Baie mooi, lekker game drive and heerlike kos!

Baie netjies, stil, kan dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker kos.

Moji K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moji K

Had an amaizing stay, service was exceptional.

Loved the service, game drive was informative and engaging. Many thanks to Monica, Pule and the rest of the staff.

Sonja S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Wonderlike ondervinding gewees.

Ons verblyf was heerlik gewees, alles mooi skoon en netjies in die badkamer geriewe. Sou graag wou sien dat die tentstaanplek op gras is, verder was ons wildrit baie lekker en ons gasvrou wat saam ons was op die rit was baie oulik gewees. Ons het middagete by die restaurant geniet - moes ongelukkig baie lank wag vir die kos - maar dit was die moeite werd gewees, kos was heerlik!

Melt H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt H

Dit was pragtig, jammer ons tyd was te min vir volle besigtiging.

Die hele opset is baie mooi. Jammer die aanwysings in Brandfort, m.a.w. links (vanaf Bloemfontein) in Wesstraat is nie baie opsigtelik vir ons nie. 'n Volle dag, of meer, se verblyf sou doenlik wees. Leeus se gebrul die oggend was ongelooflik.

Marius V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie netjies, uitstekende diens.

By ons aankoms was ons ontvang deur uiters vriendelike en behulpsame personeel. Die kampterrein is baie netjies en baie goed uitgelê. Die ablusiegeriewe is baie netjies en word gereeld gediens. In die algemeen was dit 'n baie lekker naweek gewees.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Monnique V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monnique V

Bitter lekker gewees. Netjies en vriendelik

Dit was vreeslik lekker en ons het dit geniet. Dit was skoon netjies en lekker atmosfeer.

Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973b32fd8f1b209efe0182880d6aa4debc68f0368a29fee7e624690f4d517afcce95ec587070ee55999a8e1fa41f8ed2a08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.60122 26.429158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang