Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amanzi Game Reserve

  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amanzi Game Reserve bied 'n uitstekende safari-ervaring in Lejweleputswa en verblyfopsies wat elke smaak sal pas.

Die rits verblyfopsies sluit chalets, waarvan 2 rolstoelvriendelik is, kothuise, 'n wittebroodsuite, en gastekamers in.

Die lodge het 'n gaste-sitkamer met DStv, 'n eetkamer en 'n selfsorgkombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n braai-area, rooster en stoele op die stoep. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Die Wild Olive-restaurant is 'n unieke en pragtige restaurant wat in die hoofgebou naby Amanzi se hek geleë is. 'n Egte olienhoutboom is in die middel van die restaurant te sien en daar kan tot 120 gaste onthaal word. Gaste kan ook leeu-, swartwitpens- en kameelperdtrofeë in die ontvangsarea bewonder.

Die Bush Boma is ideaal vir 'n troue of sosiale funksie en daar kan tot 180 gaste onthaal word. Die boma het ook 'n sirkelvormige grasdak wat skadu oor die tafels bied. Die braai-area is in die middel van die boma.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tello K
Saam met lewensmaat
5.0
It was lovely. Very relaxed environment, customer care top notch.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Christelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal. Ons het 'n absolute merkwaardige tyd gehad. Die plek is baie mooi en well maintained. Diens is fantasties. Sal beslis weer daarheen gaan.
Okt 2024
Lynn P
Saam met vriende
5.0
Puik diens, vriendelike staff, netjies, veilig, waarde vir geld! Heerlike kos. Uitstekend! Onvergeetlike ervaring!
Okt 2024
Sanet V
Saam met lewensmaat
5.0
Amanzi Wildsfees was ongelooflik lekker. Baie lekker gebly. Vriendelike personeel. Netjies en skoon.
Aug 2024
Maria V
Gesin met tieners
5.0
Too short, but place looks great. Too short, but looks like a great place to spend a few days at.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
  • Gaste dink Amanzi Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973b32fd8f1b209efe0182880d6aa4debc68f0368a29fee7e624690f4d517afcce95ec587070ee55999a8e1fa41f8ed2a08e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 Farm Kleinrietfontein Brandfort District 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.60122 26.429158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang