Amanzi Game Reserve
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amanzi Game Reserve bied 'n uitstekende safari-ervaring in Lejweleputswa en verblyfopsies wat elke smaak sal pas.
Die rits verblyfopsies sluit chalets, waarvan 2 rolstoelvriendelik is, kothuise, 'n wittebroodsuite, en gastekamers in.
Die lodge het 'n gaste-sitkamer met DStv, 'n eetkamer en 'n selfsorgkombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n braai-area, rooster en stoele op die stoep. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Die Wild Olive-restaurant is 'n unieke en pragtige restaurant wat in die hoofgebou naby Amanzi se hek geleë is. 'n Egte olienhoutboom is in die middel van die restaurant te sien en daar kan tot 120 gaste onthaal word. Gaste kan ook leeu-, swartwitpens- en kameelperdtrofeë in die ontvangsarea bewonder.
Die Bush Boma is ideaal vir 'n troue of sosiale funksie en daar kan tot 180 gaste onthaal word. Die boma het ook 'n sirkelvormige grasdak wat skadu oor die tafels bied. Die braai-area is in die middel van die boma.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reception Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
- Gaste dink Amanzi Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 108 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleinrietfonteinplaas, Brandfort-distrik, Lejweleputswa, 9400, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang